1904 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1899 1900 1901 1902 1903 1904 1905 1906 1907 1908 1909 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1904Kalenders Lothar von Trotha die Duitse bevelhebber in Suid WesGregoriaanse kalender 1904 MCMIVAb urbe condita 2657Armeense kalender 1353 ԹՎ ՌՅԾԳChinese kalender 4600 4601 庚卯 辛辰Ethiopiese kalender 1896 1897Hebreeuse kalender 5664 5665Hindoekalenders Vikram Samvat 1959 1960 Shaka Samvat 1826 1827Irannese kalender 1282 1283Islamitiese kalender 1322 1322 Die jaar 1904 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Vrydag begin het Dit was die 4de jaar van die 20ste eeu n C In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad Paul Kruger sterf in Nederland Gebeure7 Januarie Die noodsein CQD word aanvaar maar twee jaar later vervang met die SOS noodsein 12 Januarie Die Herero oorlog 1904 1908 breek in Duits Suidwes Afrika uit Die Herero s kom in opstand teen Duitse koloniale oorheersing Driekwart van die Hererobevolking word uitgewis en n groot aantal Duitsers verloor hul lewens 12 Januarie Henry Ford stel n nuwe spoedrekord vir motors op teen 91 mpu of 146 km h 17 Januarie Die laerliggende dele van Bloemfontein word na n hewige donderbui deur die Bloemspruit oorstroom Sestig mense sterf en honderde is dakloos gelaat 28 Januarie Die Het Volk politieke party word in die Transvaalkolonie gestig 8 Februarie Die Russies Japannese Oorlog begin na die verrassingsinval van die Japannese Magte op Port Arthur Lushun 4 Mei Amerikaanse Weermag Ingenieurs begin werk aan die Panama kanaal 29 Junie Twee naakte veenlyke die Paar van Weerdinge word ontdek 1 Julie Die derde moderne Olimpiese Somerspele open in St Louis Verenigde State 11 Augustus Die Slag by Waterberg lei tot die volksslagting van die Herero s in die Opstand van die Herero s en Namas 11 November Die nuwe spoorlyn van Aliwal Noord af na Lady Grey word oopgestel Frederic Mistral Frans Oksitaanse digter ontvang die Nobelprys vir Letterkunde Thompson stel die eerste model van die atoom voor bekend as die pruimpoeding model Henry James publiseer sy komplekse en intensiewe studie van die huwelik en owerspel The Golden Bowl Geboortes8 Januarie Karl Brandt SS generaal en oorlogsmisdadiger 1948 18 Januarie Cary Grant Britse akteur 1986 22 Januarie George Balanchine Russiese danser 1983 24 Januarie Breytie Breytenbach eerste hoofdirekteur van Truk 1984 28 Februarie Alfred Bohrmann n Duitse sterrekundige 2000 4 Maart Joseph Schmidt Joodse tenoor en akteur 1942 3 April Sally Rand Amerikaanse burleskdanser 1979 6 April Kurt Georg Kiesinger Duitse regsgeleerde politikus en bondskanselier 1988 14 April John Gielgud Britse akteur 2000 16 April Fifi D Orsay Amerikaanse aktrise 1983 18 April Pigmeat Markham Amerikaanse akteur en regisseur 1981 22 April Robert Oppenheimer Amerikaanse teoretiese fisikus 1967 11 Mei Salvador Dali Spaanse surrealistiese skilder The Persistence of Memory 1989 21 Mei Robert Montgomery Amerikaanse akteur 1981 2 Junie Johnny Weismuller Amerikaanse swemmer en akteur bekend vir sy rol as Tarzan 1984 4 Junie Thomas P Stratten Suid Afrikaanse ingenieur onbekend 26 Junie Peter Lorre Oostenryks Amerikaanse akteur 1964 5 Julie Ernst Mayr Duitse bioloog 2005 11 Julie Anna Rothmann Afrikaanse skrywer en die dogter van M E R 2000 4 Augustus Helen Kane Amerikaanse sangeres en aktrise 1966 11 Augustus P de V Pienaar Afrikaanse taalkundige en skrywer 1978 13 Augustus Charles Buddy Rogers Amerikaanse akteur musikant 1999 21 Augustus Count Basie Amerikaanse musikant en komponis 1984 20 September P J Schoeman Afrikaanse skrywer 1988 29 September Greer Garson Engelse aktrise 1996 5 Oktober Joan Morice die eerste vrou om as n veearts in Suid Afrika te kwalifiseer 1944 11 November P K le Roux Suid Afrikaanse politikus 1985 Sterftes9 Januarie Alf Richards Suid Afrika se derde Springbokkaptein 1867 8 Februarie Stephanus Postma Suid Afrikaanse teoloog en predikant 1865 1 Mei Antonin Dvorak Tsjeggiese komponis 1841 10 Mei Henry Morton Stanley Wallies Amerikaanse ontdekkingsreisiger en joernalis 1841 3 Julie Theodor Herzl Joods Oostenrykse joernalis uitgewer en stigter van die Sionisme 1860 14 Julie Paul Kruger Transvaalse staatsman President van die Zuid Afrikaansche Republiek 1825 28 Augustus Anne van Rooy stammoeder van die Van Rooy familie in Suid Afrika 1834 29 Augustus Murat V n sultan van die Ottomaanse Ryk 1840 13 September J W van der Rijst skrywer van die eerste handleiding vir Afrikaanse spraakkuns 1828 31 Oktober Charles Murray NG Kerk predikant en vierde seun van ds Andrew Murray sr 1833 1 November Willem Eduard Bok Transvaalse staatsekretaris na wie Boksburg vernoem is 1846 19 November August Snieders Vlaamse skrywer 1825 Verwysings n Geskiedenis van besondere Weergebebeurtenisse in Suid Afrika 1500 1990 CAELUM 18 Desember 1991, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar