lt lt Julie 2023 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa12 3 4 5 6 7 89 10 11 12 13 14 1516 17 18 19 20 21 2223 24 25 26 27 28 2930 31Al die dae 3 Julie is die 184ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 185ste in skrikkeljare Daar volg nog 181 dae in die res van die jaar Gebeure1437 Die konsilie van Basel publiseer die monitum wat die magte van Pous Eugenius IV probeer beperk 1478 Giuliano della Rovere later Pous Julius II word biskop van Mende 1608 Samuel de Champlain stig Quebec Kanada 1747 Pous Benedictus XIV stel Henry Benedict Mary Clement Stuart van York aan as kardinaal 1826 Bartolomeo Alberto Cappellari later Pous Gregorius XVI word kardinaal priester van S Callisto 1863 Amerikaanse Burgeroorlog Einde van die Slag van Gettysburg en oorwinning vir die Noordelike Magte 1886 Carl Benz onderneem n proefrit met sy eerste motor in Mannheim 1890 Idaho word die 43ste deelstaat van die Verenigde State 1919 Achille Ratti later Pous Pius XI word tituler aartsbiskop van Naupactus en nuntius in Pole 1938 n LNER Klas A4 lokomotief stel n wereldrekord op vir stoomlokomotiewe van 126 m p h 1962 Algerie word onafhanklik van Frankryk 1976 n Israeliese spesiale taakspan red gyselaars van die vliegtuigkapers in Entebbe Uganda 1988 Die Amerikaanse Vloot skiet vlug vlug 655 van Iran Air af Geboortes321 Valentinianus I keiser van die Wes Romeinse Ryk 375 1626 Abadin Tadia Tjoessoep Indonesiese Moslem van adellike afkoms wat Islam in die Kaap gevestig het 1699 1878 George M Cohan Amerikaanse liedjieskrywer akteur sanger en danser 1942 1883 Franz Kafka een van die grootste fiksieskrywers van die 20ste eeu 1924 1886 Raymond A Spruance Amerikaanse admiraal en diplomaat 1969 1889 Richard Cramer Amerikaanse akteur 1960 1896 Doris Lloyd Engelse aktrise 1968 1897 L W Hiemstra Suid Afrikaanse taalkundige 1978 1906 George Sanders Russies gebore Britse akteur 1972 1921 Susan Peters Amerikaanse aktrise 1952 1935 Harrison Schmitt Amerikaanse geoloog en ruimtevaarder 1937 Tom Stoppard Tsjeggies gebore Engelse skrywer 1937 Linda Rode Suid Afrikaanse skrywer vertaler en samesteller van kinderliteratuur 1940 Jerzy Buzek Poolse politikus 9de Eerste Minister van Pole 1943 Gary Waldhorn Britse akteur 1943 Kurtwood Smith Amerikaanse akteur 1952 Peter Mathebula Suid Afrika se eerste swart bokswereldkampioen 2020 1952 Laura Branigan Amerikaanse sangeres en liedjieskrywer 2004 1962 Tom Cruise Amerikaanse akteur en vervaardiger 1964 Yeardley Smith Amerikaanse aktrise komediant en skrywer 1970 Arlene Foster Noord Ierse politikus 1970 Audra McDonald Amerikaanse aktrise en sangeres 1971 Julian Assange Australiese joernalis uitgewer en aktivis stigter van WikiLeaks 1976 Bob Skinstad Suid Afrika se vyftigste Springbokkaptein 1980 Roland Schoeman Suid Afrikaanse Olimpiese swemmer 1981 Ilse De Vis Vlaamse aktrise en televisieomroeper 1987 Sebastian Vettel Duitse Formule Een renjaer viermalige wereldkampioen 1994 Ben Winchell Amerikaanse akteur Sterftes683 Pous Leo II die 80ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 611 1872 Ferdinand Augustijn Snellaert Vlaamse skrywer 1809 1904 Theodor Herzl Joods Oostenrykse joernalis uitgewer en stigter van die Sionisme 1860 1948 J F W Grosskopf Afrikaanse skrywer 1885 1969 Brian Jones Britse multi instrumentalis stigterslid van The Rolling Stones 1942 1971 Jim Morrison Amerikaanse sanger liedjieskrywer digter en akteur The Doors en Rick amp The Ravens 1943 1981 Ross Martin Amerikaanse akteur en regisseur 1920 1986 Rudy Vallee Amerikaanse akteur en sanger 1901 1989 Jim Backus Amerikaanse akteur en stemkunstenaar 1913 2012 Andy Griffith Amerikaanse akteur sanger en vervaardiger 1926 2015 Fredi Nest Afrikaanse sanger 1959 2015 Diana Douglas Brits Amerikaanse aktrise 1923 2022 Barry Ronge Suid Afrikaanse joernalis rubriekskrywer skrywer omroeper filmresensent en humoris 1948 Vakansies vierings en waarnemingsdaeFeesdag van Pous Leo II in die Rooms Katolieke Kerk Wikimedia Commons bevat media in verband met 3 Julie, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar