1935 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1930 1931 1932 1933 1934 1935 1936 1937 1938 1939 1940 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1935Kalenders Koning Gustav V van SwedeGregoriaanse kalender 1935 MCMXXXVAb urbe condita 2688Armeense kalender 1384 ԹՎ ՌՅՁԴChinese kalender 4631 4632 辛戌 壬亥Ethiopiese kalender 1927 1928Hebreeuse kalender 5695 5696Hindoekalenders Vikram Samvat 1990 1991 Shaka Samvat 1857 1858Irannese kalender 1313 1314Islamitiese kalender 1354 1354 Die jaar 1935 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Dinsdag begin het Dit was die 35ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure22 Maart Die eerste gereelde televisie program word in die Duitse hoofstad Berlyn uitgesaai 1 April Eugenio Pacelli later Pous Pius XII word Camerlengo 7 Julie Albino Luciani later Pous Johannes Paulus I word priester 28 Julie Nooiensvlug van die Boeing B 17 Flying Fortress bomwerper 3 November George II van Griekeland kry sy troon terug 5 November stel die bordspel Monopoly vry Geboortes8 Januarie Elvis Presley Amerikaanse sanger en ruk en rol koning 1977 21 Januarie Raye Montague Amerikaanse vlootingenieur 2018 5 Februarie Jannie Geldenhuys Suid Afrikaanse Weermaghoof 2018 16 Februarie Leonore Veenemans Suid Afrikaanse sopraan 1973 13 Maart Chris Stals voormalige Goewerneur van die Suid Afrikaanse Reserwebank 21 Maart Erich Kunzel Amerikaanse dirigent 2009 4 April Kenneth Mars Amerikaanse akteur 2011 9 April Avery Schreiber Amerikaanse akteur 2002 13 April Lyle Waggoner Amerikaanse akteur 19 April Dudley Moore Britse akteur musikant komediant en komponis 2002 21 April Charles Grodin Amerikaanse akteur 2021 22 April Jerry Fodor Amerikaanse filosoof 2017 2 Mei Koning Faisal II van Irak 1958 19 Mei Pietie du Plessis Suid Afrikaanse politikus 2001 23 Mei Francois van Heyningen Suid Afrikaanse akteur sanger skrywer en radio omroeper 2015 29 Mei Andre P Brink Suid Afrikaanse skrywer 2015 9 Junie Japie van Wyk Suid Afrikaanse politikus 2021 13 Junie Samak Sundaravej Thaise premier 2009 27 Junie Anna Moffo Italiaans Amerikaanse sopraan 2006 27 Junie Louis van Niekerk Afrikaanse veelsydige akteur en teaterregisseur 2023 3 Julie Harrison Schmitt Amerikaanse ruimtevaarder 6 Julie Tenzin Gyatso die 14de Dalai Lama 11 Julie Giorgio Armani Italiaanse ontwerper 15 Julie Ken Kercheval Amerikaanse akteur en regisseur 2019 17 Julie Diahann Carroll Amerikaanse aktrise 2019 17 Julie Donald Sutherland Kanadese akteur 2024 21 Julie Aubrey Kruger Suid Afrikaanse tekenaar en uitvinder 2016 27 Julie Petra Muller Afrikaanse digter en skrywer 2021 4 Augustus Ian Fleming Engelse organiese chemikus 11 Augustus Lofty Nel Springbokrugbyspeler 2016 18 Augustus Hifikepunye Pohamba Namibiese politikus en tweede president van Namibie 2005 2015 23 Augustus Sol Kerzner Suid Afrikaanse hotelmagnaat 2020 1 September Dawid Kruiper tradisionele leier van die Khomani San in die Kalahari 2012 1 September Sheugnet Buys Afrikaanse skrywer en dramaturg 11 September Arvo Part Estiese klassieke komponis van gewyde musiek 14 September Wilna Snyman Suid Afrikaanse aktrise 1 Oktober Julie Andrews Britse sanger aktrise en skrywer van kinderboeke 12 Oktober Luciano Pavarotti Italiaanse tenoor 2007 1 November Gary Player Suid Afrikaanse gholfspeler 10 November Pippa Scott Amerikaanse aktrise vervaardiger en regisseuse 14 November Hoessein bin Talal koning van Jordanie 1999 18 November Abie Malan Suid Afrika se dertigste Springbokkaptein 2014 23 November Hans van Heerden Suid Afrikaanse bariton 2023 1 Desember Woody Allen Amerikaanse draaiboekskrywer regisseur en akteur Sterftes12 Februarie Auguste Escoffier Franse meesterkok 1846 26 Februarie August Ahrbeck Suid Afrikaanse predikant en taalstryder 1851 28 Maart Tielman Roos advokaat regter politikus en Suid Afrikaanse minister van justisie 1879 12 Mei Jozef Pilsudski president van Pole 1867 17 Mei Paul Dukas Franse komponis 1865 19 Mei T E Lawrence Britse soldaat Lawrence of Arabia 1888 21 Mei Hugo de Vries Nederlandse botanikus 1848 29 Mei Josef Suk Tsjeggiese komponis 1874 12 Julie Alfred Dreyfus bekend vir die Dreyfus saak 1859 22 Julie William Mulholland Amerikaanse siviele ingenieur van Ierse herkoms 1855 19 September Konstantin Tsiolkofski Russiese natuurkundige 1857 19 Oktober Reenen J van Reenen n Afrikaanse skrywer en besproeiings ingenieur 1884 22 Oktober Edward Carson Ierse politikus advokaat en regter 1854 25 November Lidj Josua keiser van Ethiopie 1913 1916 13 Desember Victor Grignard Franse fisikus en Nobelpryswenner 1871 24 Desember Alban Berg Oostenrykse komponis van die Tweede Weense Skool 1885, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar