lt lt September 2023 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 23 4 5 6 7 8 910 11 12 13 14 15 1617 18 19 20 21 22 2324 25 26 27 28 29 30Al die dae 19 September is die 262ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 263ste in skrikkeljare Daar volg nog 103 dae Gebeure1616 Pous Paulus V stel ses kardinale aan waaronder Alessandro Ludovisi aartsbiskop van Bologna later Pous Gregorius XV 1650 Pous Innocentius X stel sy familielid Camillo Astalli Pamphilj aan as kardinaal 1737 Daniel van den Henghel begin sy termyn as waarnemende goewerneur van die Kaapkolonie na die dood van goewerneur Adriaan van Kervel 1950 J G N Strauss word eenparig tot leier van die Verenigde Party verkies na die dood van genl Jan Smuts 1983 St Kitts en Nevis word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 1985 n Aardbewing tref Meksikostad 2002 Rebelle neem beheer van die noorde van die Ivoorkus oor In Abidjan word die voormalige president Guei en 15 ander in sy huis vermoor Geboortes86 Titus Aurelius Fulvus Boionius Arrius Antoninus die latere keiser Antoninus Pius 161 866 Leo VI keiser van Bisantium 912 1416 Piero di Cosimo de Medici de facto heerser van Florence tydens die Italiaanse Renaissance 1469 1839 George Cadbury Kwaker wat die Cadbury s kakao en sjokolademaatskappy in Brittanje gestig het 1922 1911 William Golding Britse skrywer 1993 1912 Kurt Sanderling Duitse dirigent 2011 1927 Rosemary Harris Engelse aktrise 1928 Adam West Amerikaanse akteur 2017 1933 Ingrid Jonker Afrikaanse digteres 1965 1933 David McCallum Skotse akteur 1941 Cass Elliot Amerikaanse sangeres 1974 1942 Hossein Amanat Irannees Kanadese argitek 1948 Jeremy Irons Engelse akteur 1953 Jessie Duarte Suid Afrikaanse ANC politikus 2022 1964 Trisha Yearwood countrysangeres en aktrise 1984 Kevin Zegers Amerikaanse akteur Sterftes1737 Goewerneur Adriaan van Kervel hy was slegs drie weke in sy amp 1681 1881 James Garfield die twintigste President van die Verenigde State 1831 1898 Sir George Grey goewerneur van die Kaapkolonie 1812 1935 Konstantin Tsiolkofski Russiese natuurkundige 1857 1966 Albert van der Sandt Centlivres Hoofregter van die Unie van Suid Afrika 1887 1972 Robert Casadesus Franse pianis 1899 1975 Pamela Brown Engelse aktrise 1917 2016 Allister Sparks Suid Afrikaanse koerantman 1933 2017 Jake LaMotta Amerikaanse professionele bokser 1922 2021 Stephen Critchlow Engelse akteur 1966 Vakansies vierings en waarnemingsdaeWikimedia Commons bevat media in verband met 19 September, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar