lt lt September 2023 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 23 4 5 6 7 8 910 11 12 13 14 15 1617 18 19 20 21 22 2324 25 26 27 28 29 30Al die dae 10 September is die 253ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 254ste in skrikkeljare Daar volg nog 112 dae in die res van die jaar Gebeure422 Pous Celestinus I volg Pous Bonifatius I op 1515 Pous Leo X stel Thomas Wolsey aartsbiskop van York aan as kardinaal 1523 Pous Adrianus VI stel Willen van Enckenvoirt biskop van Tortosa aan as kardinaal 1721 Die Groot Nordiese Oorlog eindig 1770 Pous Clemens XIV stel Scipione Borghese tituler aartsbiskop van Teodosia en Giovanni Battista Rezzonico prefek van die Apostoliese Paleis aan as kardinaal 1813 Die Slag van Eriemeer vind plaas tydens die Anglo Amerikaanse Oorlog van 1812 1891 Die NG gemeente Rondebosch stig af van die NG gemeente Wynberg 1939 Tweede Wereldoorlog Na die Inval van Pole sluit Kanada by die Geallieerdes aan 1974 Portugees Guinee verkry sy onafhanklikheid as die Republiek van Guinee Bissau 1987 Begin van die Slag van Cuito Cuanavale in Angola die grootste veldslag in Afrika sedert die Tweede Wereldoorlog 1988 Steffi Graf van Duitsland word slegs die derde vrou wat tennis se Grand Slam verower toe sy die VSA opetoernooi wen 2005 Michael E Brown Chad Trujillo en David Lincoln Rabinowitz ontdek Disnomia sover bekend die enigste natuurlike satelliet van die dwergplaneet Eris Geboortes1169 Alexios II keiser van die Bisantynse Ryk 1183 1487 Giovanni Maria Ciocchi del Monte later Pous Julius III die 221ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1555 1659 Henry Purcell Engelse orrelis en komponis 1695 1870 Prof Gabriel Gideon Cillie Afrikaanse opvoedkundige en kultuurleier 1958 1886 H D Amerikaanse aktrise digter en memoirskrywer 1961 1897 Georges Bataille Franse filosoof en digter 1962 1897 Hilde Hildebrand Duitse aktrise en sangeres 1976 1898 Bessie Love Amerikaanse aktrise 1986 1915 Edmond O Brien Amerikaanse akteur 1985 1931 Philip Baker Hall Amerikaanse akteur 2022 1933 Rita Roberts Suid Afrikaanse sopraan 1933 Karl Lagerfeld Duitse Franse modeontwerper fotograaf en kostuummaker 2019 1937 Jared Diamond Amerikaanse geograaf historikus voelkenner en skrywer 1941 Christo Wiese Suid Afrikaanse miljarder sakeman 1948 Judy Geeson Engelse aktrise 1953 Amy Irving Amerikaanse aktrise 1953 Michael Schonwandt Deense dirigent 1960 Colin Firth Engelse akteur en vervaardiger 1969 Johnathon Schaech Amerikaanse akteur en vervaardiger 1972 James Duval Amerikaanse akteur en vervaardiger 1974 Ryan Phillippe Amerikaanse akteur en vervaardiger 1982 Heino Schmitt Suid Afrikaanse akteur 1984 Harry Treadaway Engelse akteur 1984 Luke Treadaway Engelse akteur Sterftes210 v C Qin Shi Huang eerste keiser van China 260 v C 1167 Matilda van Engeland 1102 1797 Mary Wollstonecraft Engelse skrywer filosoof en kampvegter vir vroueregte 1759 1883 Hendrik Conscience Vlaamse skrywer 1812 1961 Leo Carrillo Amerikaanse akteur en sanger 1880 1961 Wolfgang von Trips Duitse motorrenjaer sterf weens n noodlottige ongeluk tydens die Italiaanse Grand Prix 1928 1979 Agostinho Neto Angolese politikus 1ste President van Angola 1922 1975 Hans Swarowsky Oostenrykse dirigent 1899 1983 John Vorster Suid Afrikaanse politikus sewende Eerste Minister van Suid Afrika 1966 1978 en vierde Staatspresident van Suid Afrika 1978 1979 1915 1996 Joanne Dru Amerikaanse aktrise 1922 2007 Jane Wyman Amerikaanse aktrise 1917 2011 Cliff Robertson Amerikaanse akteur 1923 2014 Richard Kiel Amerikaanse akteur 1939 2017 Harry Landers Amerikaanse akteur en regisseur 1921 2018 Jannie Geldenhuys voormalige Hoof van die Suid Afrikaanse Weermag 1935 2020 Diana Rigg Engelse aktrise 1938 Vakansies vierings en waarnemingsdaeWikimedia Commons bevat media in verband met 10 September, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar