1983 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1978 1979 1980 1981 1982 1983 1984 1985 1986 1987 1988 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1983Kalenders Gay pride San Francisco 1983Gregoriaanse kalender 1983 MCMLXXXIIIAb urbe condita 2736Armeense kalender 1432 ԹՎ ՌՆԼԲChinese kalender 4679 4680 己戌 庚亥Ethiopiese kalender 1975 1976Hebreeuse kalender 5743 5744Hindoekalenders Vikram Samvat 2038 2039 Shaka Samvat 1905 1906Irannese kalender 1361 1362Islamitiese kalender 1404 1404 Die jaar 1983 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Saterdag begin het Dit was die 83ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure10 Januarie Die konsep tegnologiese singulariteit word vir die eerste keer geartikuleer deur die wetenskapfiksie skrywer Vernor Vinge in die Omni tydskrif 18 April n Selfmoordbomaanvaller vernietig die Amerikaanse ambassade in Beiroet Libanon 25 April Pioneer 10 reis verby Pluto se wentelbaan 20 Mei In Pretoria sterf agtien mense in die Kerkstraat bomontploffing en 217 word beseer 9 Junie Margaret Thatcher word herverkies as Britse Eerste Minister 9 25 Junie Die 3de Krieketwereldbeker word in Engeland en Wallis aangebied en deur Indie gewen 13 Junie Pioneer 10 word die eerste mensgemaakte voorwerp om die sonnestelsel te verlaat 24 Junie Sally Ride die eerste Amerikaanse vrou in die ruimte keer terug na die aarde 5 Augustus Die skip Castillo de Bellver slaan aan die brand en veroorsaak n groot olie besoedelingsramp aan die Weskus van Suid Afrika 1 September Korean Air Vlug 7 n handelslugredery vliegtuig met 246 passasiers en 23 bemanningslede aan boord word deur n Sowjet Soechoi Su 15 vegvliegtuig neergeskiet 19 September St Kitts en Nevis word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 23 September Gerrie Coetzee van Suid Afrika word die eerste swaargewigbokskampioen vanuit Afrika 10 Oktober Die Israelse Shamir I kabinet onder leiding van eerste minister Yitzhak Shamir word geinstalleer 15 Oktober Die 1983 Suid Afrikaanse Grand Prix vind op Kyalami plaas 23 Oktober Libanese Burgeroorlog Selfmoordbomaanvallers vernietig twee barrakke in Beiroet Libanon 241 Amerikaanse vlootsoldate en 58 Franse valskermsoldate van die internasionale vredesmag sterf 15 November Die Turkse Republiek van Noord Siprus verklaar eensydig sy onafhanklikheid van Siprus Geboortes1 Januarie Shou Zi Chew Singapoerse sakeman en entrepreneur 8 Januarie Kim Jong oen huidige Noord Koreaanse staatshoof 18 Januarie Caroline Wostmann Suid Afrikaanse ultramaraton atleet 1 Maart Lupita Nyong o Keniaanse aktrise en rolprentvervaardiger 4 Maart Jaque Fourie Springbokrugbyspeler senter 10 April Ryan Merriman Amerikaanse akteur 13 April Schalk Burger Springbokrugbyspeler flank 20 April Miranda Kerr Australiese model en sakevrou 4 Mei Brad Bufanda Amerikaanse akteur 2017 13 Mei Gregory Lemarchal Franse sanger 2007 6 Junie Joe Rokocoko oud All Blackrugbyspeler vleuel 11 Junie Wynand Olivier Springbokrugbyspeler senter 12 Junie Anja Rubik Poolse foto en loopplankmodel 27 Junie Dale Steyn Suid Afrikaanse oud toetskrieketspeler 30 Junie Patrick Wolf Britse sanger liedjieskrywer 1 Julie Izak Davel Suid Afrikaanse akteur sanger danser en model 10 Julie Golshifteh Farahani Iranse aktrise 12 Julie Bryan Habana Springbokrugbyspeler vleuel 15 Julie Cyril Descours Franse akteur 20 Julie Phumzile van Damme voormalige DA politikus 22 Julie Sharni Vinson Australies Amerikaanse aktrise 14 Augustus Mila Kunis Amerikaanse aktrise 19 Augustus Reeva Steenkamp vermoorde Suid Afrikaanse model 2013 20 Augustus Christo Davids Suid Afrikaanse akteur 20 Augustus Andrew Garfield Amerikaanse akteur 14 September Amy Winehouse Britse sangeres en liedjieskrywer 2011 18 September Sasha Son Litause sanger en liedjieskrywer 6 Oktober Sunette Viljoen Suid Afrikaanse Olimpiese atleet en krieketspeler 15 Oktober Bruno Senna Brasiliaanse F1 renjaer 29 Oktober Johnny Lewis Amerikaanse akteur 2012 21 November Ronald Lamola Suid Afrikaanse prokureur en politikus Minister van justisie en korrektiewe dienste 14 Desember Tatum Keshwar Suid Afrikaanse model en Mej Suid Afrika 2008 20 Desember Lucy Pinder Engelse fotomodel en aktrise Sterftes8 Januarie Gerhard Barkhorn Duitse bobaasvlieenier en slegs die tweede vegvlieenier wat meer as 300 vyandige vliegtuie kon neerskiet 1919 13 Januarie Arthur Space Amerikaanse akteur 1909 30 Januarie Fritz Machlup Oostenryks Amerikaanse ekonoom 1902 25 Februarie Tennessee Williams Amerikaanse dramaturg 1911 3 Maart Herge die skepper van die Kuifie reeks kinderstories 1907 8 Maart Sir William Walton Engelse komponis 1902 4 April Gloria Swanson Amerikaanse aktrise 1899 30 April George Balanchine Russiese danser 1904 7 Julie Herman Kahn Amerikaanse fururis 1922 10 Julie G D Scholtz Suid Afrikaanse geskiedkundige skrywer en koerantredakteur 1905 19 Julie Erik Ode Duitse akteur 1910 25 Julie M I Murray Afrikaanse lektrise skrywer en dramaturg 1899 29 Julie David Niven Britse akteur 1910 10 September John Vorster Suid Afrikaanse politikus sewende Eerste Minister van Suid Afrika 1966 1978 en vierde Staatspresident van Suid Afrika 1978 1979 1915 25 September Leopold III van Belgie koning van Belgie 1901 26 Oktober Alfred Tarski Poolse wiskundige en logikus 1901 4 November Hendrik Bernardus Thom n bekroonde Afrikaanse skrywer en historikus 1905 2 Desember Fifi D Orsay Amerikaanse aktrise 1904 25 Desember Joan Miro Spaans Katalaanse skilder 1893 Onbekend Leon Mare n Afrikaanse skrywer en Hertzogpryswenner vir prosa 1889, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar