1978 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1973 1974 1975 1976 1977 1978 1979 1980 1981 1982 1983 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1978Kalenders Pous Johannes Paulus IGregoriaanse kalender 1978 MCMLXXVIIIAb urbe condita 2731Armeense kalender 1427 ԹՎ ՌՆԻԷChinese kalender 4674 4675 甲巳 乙午Ethiopiese kalender 1970 1971Hebreeuse kalender 5738 5739Hindoekalenders Vikram Samvat 2033 2034 Shaka Samvat 1900 1901Irannese kalender 1356 1357Islamitiese kalender 1398 1398 Die jaar 1978 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Sondag begin het Dit was die 78ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure28 Januarie Elf mense sterf toe die Apiesrivier en Moreletaspruit hul walle oorstroom na n wolkbreuk in Pretoria 5 Maart n Hewige stortbui veroorsaak n kettingbotsing waarin 43 motors betrokke op Pretoria se oostelike verbypad 3 April Die 50ste Oscar toekenningsaand vind plaas 13 Mei Rebelle beset Kolwezi in Zaire en neem omtrent 3 000 Europeers as gyselaars van wie omtrent 280 vermoor word 19 Mei Franse en Belgiese troepe land in Kolwezi Zaire en bevry die Europese gyselaars 1 25 Junie Die elfde FIFA Sokker Wereldbekertoernooi word in Argentinie gespeel wat deur die land gewen word 22 Junie James W Christy ontdek die eerste natuurlike satelliet Charon van die dwergplaneet Pluto 23 Junie Agt Britse sendelinge en vier kinders word vermoor by die Elim sendingstasie naby Umtali Rhodesie 7 Julie Die Solomoneilande word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 23 Augustus Tien Suid Afrikaanse soldate sterf en 10 word gewond tydens n SWAPO vuurpyl aanval op n basis in Katima Mulilo in Suidwes Afrika se Caprivi strook 26 Augustus Pous Johannes Paulus I volg Pous Paulus VI op 3 September n Vickers Viscount vliegtuig Air Rhodesia Vlug 825 word afgeskiet naby Kariba Tien van die 18 oorlewendes word kort daarna vermoor deur guerillas 9 September Russiese Wenera ruimteprogram Wenera 11 word lanseer 28 September P W Botha volg John Vorster op as Eerste Minister van Suid Afrika 1 Oktober Tuvalu word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 16 Oktober Pous Johannes Paulus II volg Pous Johannes Paulus I op 3 November Dominica word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 27 Desember Spanje word n demokrasie na 40 jaar van diktatorskap Frankryk word n volle lid van die Internasionale Rugbyvoetbalraad IRVR nou Wereldrugby Geboortes8 Januarie James Alexander Suid Afrikaanse akteur en vervaardiger 2023 17 Januarie Mandoza Suid Afrikaanse kwaito musikant 2016 25 Januarie Charlene Prinses van Monaco eggenote van Prins Albert van Monaco 1 Februarie Martijn van Dam Nederlandse politikus 28 Maart Eusebius McKaiser Suid Afrikaanse politieke ontleder joernalis en uitsaaier 2023 3 April John Smit Suid Afrika se een en vyftigste Springbokkaptein 15 April Waldimar Pelser joernalis redakteur van die Afrikaanse Sondagkoerant Rapport 1 Mei Gina Grad Amerikaanse aktrise 2 Mei Hykie Berg Suid Afrikaanse akteur 16 Junie Daniel Bruhl Spaans Duitse akteur 30 Junie Stella Ndabeni Abrahams Suid Afrikaanse politikus en kabinetsminister 12 Julie Zak van Niekerk Suid Afrikaanse sanger 2012 20 Julie Maria Alexandrova Russiese balletdanser 25 Julie Louise Brown die wereld se eerste proefbuisbaba 10 Augustus Karen Zoid Afrikaanse musikant 26 Augustus Hestrie Cloete Suid Afrikaanse Olimpiese atleet 26 Augustus Kel Mitchell Amerikaanse akteur komediant en musikant 5 September Chris Hipkins Nieu Seelandse politikus 6 September Elma Postma Suid Afrikaanse aktrise 11 September Dejan Stankovic Serwiese sokkerspeler 12 Oktober Jason Russell Amerikaanse akteur regisseur en skrywer 30 Oktober Franck Gastambide Franse akteur filmprodusent en regisseur 30 Oktober Natalia Lage Brasiliaanse aktrise 25 November Tais Araujo Brasiliaanse aktrise 28 Desember Aisleyne Horgan Wallace Engelse TV persoonlikheid model en rubriekskrywer SterftesDs Thomas Duncan Moodie leraar in die Nederduitse Gereformeerde Kerk onder meer op Melsetter die dorp wat sy grootvader gestig het 1908 8 Januarie Rick Turner Suid Afrikaanse akademikus en anti apartheidsaktivis 1941 14 Januarie Kurt Godel Oostenrykse wiskundige 1906 15 Maart Valeska Gert Duitse aktrise 1892 6 April P de V Pienaar Afrikaanse taalkundige en skrywer 1904 1 Mei Felix du Plessis Suid Afrika se twintigste Springbokkaptein 1919 17 Mei Armin Wegner Duitse skrywer en menseregte aktivis 1886 1 Julie Kurt Student Duitse generaal 1890 12 Julie L W Hiemstra Suid Afrikaanse taalkundige 1897 6 Augustus Pous Paulus VI die 262ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1897 12 Augustus Gregor Wentzel Duitse fisikus 1898 21 Augustus Nicolaas Johannes Diederichs Suid Afrikaanse politikus en derde Staatspresident van Suid Afrika 1975 1978 1903 22 Augustus Jomo Kenyatta Kenia se eerste president sterf op 89 jarige ouderdom in Mombasa Hy word opgevolg deur Daniel Toroitich arap Moi ca 1889 31 Augustus John Wrathall President van Rhodesie 1913 6 September Wena Naude Afrikaanse aktrise en toneelbaanbreker 1905 7 September Cecil Aronowitz Suid Afrikaansgebore altviolis 1916 11 September Bulgaarse skrywer en uitsaaier vlug in 1969 na die weste doen bloedvergiftiging op nadat hy by n bushalte in Londen met n sambreel gesteek is 24 September Ida Noddack n Duitse chemikus en fisikus 1896 28 September Pous Johannes Paulus I die 263ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1912 9 Oktober Jacques Brel Belgiese sanger 1929 12 Oktober Schalk Pienaar joernalis en koerantredakteur 1916 8 November Norman Rockwell Amerikaanse skilder en illustreerder 1894 28 November Carlo Scarpa Italiaanse argitek 1906 8 Desember Golda Meir Israelse vakbondleier diplomaat en politikus 1898 24 Desember Aletta Coetzee eggenote van prof J Chris Coetzee 1894 27 Desember Houari Boumediene rewolusioner en tweede President van Algerie 1932 27 Desember Alexandre Deulofeu n Spaanse politikus en bekend vir sy sikliese teorie oor die evolusie van beskawings 1903 Verwysings n Geskiedenis van besondere Weergebebeurtenisse in Suid Afrika 1500 1990 CAELUM 85 Desember 1991, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar