lt lt Augustus 2023 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 56 7 8 9 10 11 1213 14 15 16 17 18 1920 21 22 23 24 25 2627 28 29 30 31Al die dae 12 Augustus is die 224ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 225ste in skrikkeljare Daar volg nog 141 dae in die res van die jaar Gebeure n Kwagga in die Londense dieretuin in 1870Die Verenigde State na die Spaans Amerikaanse Oorlog Tien duisend myle vanaf Puerto Rico tot die Filippyne 1099 Godfried van Bouillon verslaan die Sarasene Die word gestig 1308 Pous Clemens V publiseer die aanklagte teen die Tempeliers 1812 Die eerste ter wereld word in Groot Brittanje in gebruik geneem 1851 verkry n patent vir sy naaimasjien 1877 Asaph Hall ontdek Mars se kleinste en uiterste maan Deimos 1883 Die laaste kwagga sterf in n Amsterdamse dieretuin 1898 Die Spaans Amerikaanse Oorlog eindig met die anneksasie van die Filippyne Guam Kuba en Puerto Rico deur die Verenigde State 1908 Die eerste Model T motor word geproduseer deur die Ford Motor Company 1953 Die Sowjetunie laat hulle eerste waterstofbom ontplof 1975 John Walker slaag daarin om die eerste Supermyl te hardloop die myl in 3 49 04 1981 IBM stel die nuwe kantoor en verbruikersproduk die IBM persoonlike rekenaar Engels PC bekend 1985 n Boeing 747SR van die lugredery Japan Airlines bots teen Takamagaharaberg 520 mense sterf 1990 n Tyrannosaurus rex se fossiel word in Suid Dakota ontdek 2000 Die Russiese kernduikboot K 141 Koersk sink in die Barentssee 118 seemanne sterf Geboortes1503 Christiaan III van Denemarke Koning van Denemarke en Noorwee 1559 1720 Konrad Ekhof Duitse akteur en regisseur 1778 1762 George IV Britse koning 1830 1775 Michiel van Breda die eerste burgemeester van Kaapstad 1847 1779 Johannes Janse van Rensburg Voortrekkerleier 1836 1857 Sir Henricus Hubertus Juta n speaker en regter van die Kaapkolonie 1930 1873 C J Langenhoven Afrikaanse skrywer 1932 1887 Erwin Schrodinger Oostenrykse fisikus 1961 1930 George Soros internasionale finansier bestuurder van fondse en filantroop 1932 Alwyn du Plessis Gereformeerde predikant 2021 1952 Charlie Whiting Britse Formule 1 en motorsportadministrateur 2019 1954 Francois Hollande Franse president 2012 2017 1955 Heintje Simons Nederlandse sanger 1960 Cameron Mackenzie Suid Afrikaanse politikus en parlementslid vir die DA 2021 1971 Pete Sampras voormalige Amerikaanse tenniswereldkampioen 1975 Casey Affleck Academy en Golden Globe genomineerde Amerikaanse akteur 1977 Zanne Stapelberg Suid Afrikaanse operasangeres 1995 Nicholas Dlamini Suid Afrikaanse fietsryer Sterftes30 v C Cleopatra 39 laaste koningin van Egipte 69 v C 1484 Pous Sixtus IV die 212de pous van die Rooms Katolieke Kerk 1414 1648 Ibrahim sultan van die Ottomaanse Ryk 1615 1689 Pous Innocentius XI die 240ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1611 1827 William Blake Engelse waterverfskilder 1757 1847 Michiel van Breda die eerste burgemeester van Kaapstad 1775 1942 Phillips Holmes Amerikaanse akteur 1907 1955 Thomas Mann Duitse skrywer 1875 1988 Jean Michel Basquiat Amerikaanse kunstenaar 1960 1978 Gregor Wentzel Duitse fisikus 1898 1979 Ernst Boris Chain Duits Britse biochemikus 1906 1982 Henry Fonda Amerikaanse akteur 1905 1999 J R Hale Britse geskiedkundige en vertaler 1923 2000 Loretta Young Amerikaanse aktrise 1913 2014 Lauren Bacall Amerikaanse aktrise 1924 2021 Una Stubbs Britse aktrise en danseres 1937 2022 Anne Heche Amerikaanse aktrise skryfster en vervaardiger 1969 Vakansies vierings en waarnemingsdaeInternasionale Jeugdag Feesdag van die salige Pous Innocentius XI in die Rooms Katolieke Kerk Wikimedia Commons bevat media in verband met 12 August, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar