1906 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1901 1902 1903 1904 1905 1906 1907 1908 1909 1910 1911 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1906Kalenders Senator Wetmore in n landaulet van Krieger Electric omtrent 1906Gregoriaanse kalender 1906 MCMVIAb urbe condita 2659Armeense kalender 1355 ԹՎ ՌՅԾԵChinese kalender 4602 4603 壬巳 癸午Ethiopiese kalender 1898 1899Hebreeuse kalender 5666 5667Hindoekalenders Vikram Samvat 1961 1962 Shaka Samvat 1828 1829Irannese kalender 1284 1285Islamitiese kalender 1324 1324 Die jaar 1906 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Maandag begin het Dit was die 6de jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure15 Maart Charles Rolls en Henry Royce stig die motorvervaardigermaatskappy Rolls Royce 18 April Die Kaliforniese metropool San Francisco word deur n aardbewing verwoes 22 April 2 Mei Die Olimpiese tussenspele word in Athene Griekeland aangebied 24 Desember Reginald Fessenden doen die eerste radio uitsending ooit Geboortes6 Januarie Walter Battiss Suid Afrikaanse kunstenaar 1982 12 Januarie Emmanuel Levinas Franse filosoof 1995 4 Februarie Clyde Tombaugh Amerikaanse sterrekundige wat Pluto ontdek het 1997 4 Maart Avery Fisher Amerikaanse uitvinder ondernemer musiekgeesdriftige en filantroop 1994 19 Maart Adolf Eichmann Nazi Duitse SS offisier en oorlogsmisdadiger 1962 28 Maart Robert Allen Amerikaanse akteur 1998 4 April Bea Benaderet Amerikaanse aktrise 1968 9 April Antal Dorati Hongaarse dirigent 1988 13 April Stella Blakemore Suid Afrikaanse skrywer van Afrikaanse jeugboeke 1991 13 April Samuel Beckett Ierse skrywer 1989 14 April Koning Faisel van Saudi Arabie 1975 28 April Kurt Godel Oostenrykse wiskundige 1978 21 Mei Arnold Meiring NG predikant en Transvaalse moderator 1984 27 Mei Dr Abel Coetzee Afrikaanse lektor skrywer digter en eindredakteur 1975 2 Junie Carlo Scarpa Italiaanse argitek 1978 11 Junie NP van Wyk Louw Suid Afrikaanse digter akademikus en dramaturg 1970 19 Junie Earl W Bascom Amerikaanse akteur rodeoruiter en skilder 1995 19 Junie Ernst Boris Chain Duits Britse biochemikus 1979 28 Junie Maria Goeppert Mayer Duits gebore Amerikaanse teoretiese fisikus en Nobelpryswenner in Fisika 1972 2 Julie Hans Bethe Duits Amerikaanse kernfisikus ontvanger van die Nobelprys vir Fisika 2005 8 Julie Philip Johnson Amerikaanse argitek 2005 16 Julie Vincent Sherman Amerikaanse filmregisseur 2006 18 Augustus Andre van Gyseghem Engelse akteur en teaterdirekteur 1979 19 Augustus Philo Farnsworth Amerikaanse uitvinder en televisiepionier 1971 28 Augustus Sir John Betjeman Engelse digter skrywer en televisie aanbieder 1984 22 September Ilse Koch die vrou van Karl Otto Koch en bekend as die Heks van Buchenwald 1967 25 September Dmitri Sjostakovitsj Russiese komponis 1975 7 Oktober Nic Potgieter Afrikaanse skrywer 1985 8 Oktober Gerry Brand Springbokrugbyspeler 1996 14 Oktober Hannah Arendt Joods Amerikaanse politieke teoretikus van Duitse afkoms 1975 22 Oktober Andre Huguenet verhoognaam van die akteur Gert Borstlap n baanbreker van Afrikaanse toneelspel 1961 30 Oktober Hermann Fegelein Duitse SS generaal 1945 9 Desember Grace Hopper Amerikaanse wiskundige en rekenaarpionier 1992 13 Desember Laurens van der Post Afrikaanse skrywer 1996 24 Desember Anna Neethling Pohl Suid Afrikaanse aktrise 1992 24 Desember James Hadley Chase Engelse skrywer 1985 25 Desember Ernst Ruska Duitse elektriese ingenieur wat die elektronmikroskoop uitgevind het 1988 Sterftes18 Januarie William Forbes Gatacre Britse generaal tydens die Tweede Vryheidsoorlog 1843 29 Januarie Christiaan IX koning van Denemarke 1818 9 Februarie Paul Laurence Dunbar Amerikaanse skrywer 1872 27 Februarie Samuel Langley Amerikaanse sterrekundige fisikus uitvinder van die bolometer en lugvaartpionier 1834 13 Maart Susan B Anthony was n Amerikaanse vroueregte aktivis 1820 19 April Pierre Curie dokter en ontvanger van die Nobelprys 1903 1859 23 Mei Henrik Ibsen n Noorse skrywer 1828 16 Julie Alfred Beit Brits Suid Afrikaanse diamante en goudmagnaat en filantroop 1853 2 Augustus Marie Koopmans de Wet kampvegter vir Afrikanerregte kultuurleidster 1834 5 September Ludwig Boltzmann Oostenrykse wis en natuurkundige 1844 22 Oktober Paul Cezanne Franse kunstenaar en postimpressionistiese skilder 1839, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar