Steunstuk
www.wikiquery.af-za.nina.az
Die Nobelprys vir fisika Sweeds Nobelpriset i fysik is n jaarlikse prys wat deur die Koninklike Sweedse Akademie vir Wetenskappe toegeken word aan mense wat wereldwyd die uitmuntendste bydraes op die gebied van fisika gelewer het Dit is een van vyf pryse waarvoor Alfred Nobel in sy testament voorsiening gemaak en sedert 1901 toegeken word die ander is die Nobelpryse vir chemie fisiologie of geneeskunde letterkunde en vrede Nobelprys vir fisika Die Sweedse chemikus Alfred Nobel wat in sy testament voorsiening vir die Nobelprys gemaak het Toegeken vir Uitstaande bydraes vir die mensdom in fisikaBorg Koninklike Sweedse Akademie vir WetenskappeLand SwedeDatum 10 DesemberEerste toekenning 10 Desember 1901 1901 12 10 122 jaar oud Webtuiste nobelprize orgHoofgebou van die Koninklike Sweedse Akademie vir Wetenskappe Die akademie kondig die naam van die Nobelpryswenners jaarliks vroeg in Oktober aan met die Nobelprys vir fisika tradisioneel tweede en op n Dinsdag Die prys word jaarliks in Stockholm Swede toegeken op 10 Desember die herdenking van Nobel se dood Tot en met 2023 is die prys aan altesaam 224 individue toegeken Nog net vyf vroue het dit gekry Marie Curie in 1903 Maria Goeppert Mayer in 1963 in 2018 in 2020 en in 2023 is een van twee bekroondes wat twee keer die Nobelprys in dieselfde vak toegeken is in 1956 en 1972 Frederick Sanger is die ander en is twee keer met die Nobelprys vir Chemie bekroon in 1956 en 1972 Twee ander het Nobelpryse twee keer gewen een in chemie en een in n ander vak Maria Sklodowska Curie fisika in 1903 en chemie in 1911 en Linus Pauling chemie in 1954 en vrede in 1962 Die 2023 Nobelprys vir fisika is toegeken aan Pierre Agostini Ferenc Krausz en Anne L Huillier vir eksperimentele metodes om attosekonde pulse van lig te genereer vir die studie van elektrondinamika in materie Die pryse wat n bedrag geld SEK9 miljoen omtrent VSA 1 miljoen per pryskategorie wat dan gelykop onder die Bekroondes verdeel word n goue medalje en n diploma insluit word op 10 Desember die herdenking van Nobel se sterfdag in 1896 tydens n seremonie deur die Sweedse koning tans Carl XVI Gustaf van Swede in die Stockholmse Konsertsaal uitgedeel Hieronder volg n lys van die ontvangers van die Nobelprys vir fisika vanaf 1901 tot op hede In 1916 1931 1934 en 1940 1942 is die prys nie toegeken nie die toekenning van 1921 is in die volgende jaar toegeken toe Albert Einstein die Nobelprys vir fisika ontvang het 1900 s 1910 s 1920 s 1930 s 1940 s 1950 s 1960 s 1970 s 1980 s 1990 s 2000 s 2010 s 2020 s1900 sNobelprys vir fisika 1900 s Jaar Naam Land Beweegrede1901 Wilhelm Rontgen Duitse Keiserryk ter erkenning van die buitengewone dienste wat hy gelewer het deur die ontdekking van die merkwaardige X strale wat later na hom genoem is 1902 Nederland ter erkenning van die buitengewone diens wat hulle deur hul ondersoeke op die invloed van magnetisme op stralingverskynsels gelewer het 1903 Henri Becquerel Frankryk vir sy ontdekking van spontane radioaktiwiteit Pierre Curie vir hul gesamentlike ondersoeke na die stralingverskynsels wat deur professor Henri Becquerel ontdek is Marie Curie Pole Frankryk1904 Verenigde Koninkryk vir sy ondersoek na die digtheid van die belangrikste gasse en vir sy ontdekking van argon in verband met hierdie studies 1905 Oostenryk Hongarye Duitse Keiserryk vir sy werk op katodestrale 1906 Verenigde Koninkryk vir sy teoretiese en eksperimentele ondersoeke op die geleiding van elektrisiteit deur gasse 1907 Verenigde State Pole vir sy optiese presisie instrumente en die spektroskopiese en metrologiese ondersoeke wat uitgevoer is met hul hulp 1908 Frankryk vir sy metode om kleure te fotografeer gebaseer op die verskynsel van inmenging 1909 Guglielmo Marconi Italie vir hul bydraes tot die ontwikkeling van draadlose telegrafie Duitse Keiserryk1910 sNobelprys vir fisika 1910 s Jaar Naam Land Beweegrede1910 Nederland vir sy werk op die toestandsvergelyking vir gasse en vloeistowwe 1911 Duitse Keiserryk vir sy ontdekkings rakende die wette wat die straling van hitte bepaal 1912 Swede vir sy uitvinding van outomatiese kleppe ontwerp om gebruik te word in kombinasie met gasakkumulators in vuurtorings en boeie 1913 Nederland vir sy ondersoek op die eienskappe van materie by lae temperature wat onder meer tot die produksie van vloeibare helium gelei het 1914 Duitse Keiserryk Vir sy ontdekking van die diffraksie van X strale deur kristalle n belangrike stap in die ontwikkeling van X straal spektroskopie1915 Verenigde Koninkryk Vir hul dienste in die analise van kristalstruktuur deur middel van X strale n belangrike stap in die ontwikkeling van X straal kristallografie Australie Verenigde Koninkryk1917 Verenigde Koninkryk Vir sy ontdekking van die kenmerkende Rontgen straling van die elemente n ander belangrike stap in die ontwikkeling van X straal spektroskopie1918 Max Planck Duitse Keiserryk vir die dienste wat hy gelewer het aan die bevordering van fisika deur sy ontdekking van kwantumenergie 1919 Johannes Stark Republiek van Weimar vir sy ontdekking van die Doppler effek in kanaalstrale en die splitsing van spektraallyne in elektriese velde 1920 sNobelprys vir fisika 1920 s Jaar Naam Land Beweegrede1920 Switserland vir die diens wat hy gelewer het aan presisiemetings in fisika deur sy ontdekking van afwykings in nikkel staallegerings 1921 Albert Einstein Republiek van Weimar Switserland vir sy dienste aan teoretiese fisika en veral vir sy ontdekking van die wet van die foto elektriese effek 1922 Niels Bohr Denemarke vir sy dienste in die ondersoek op die struktuur van atome en van die straling wat daaruit voortspruit 1923 Verenigde State vir sy werk op die elementere lading van elektrisiteit en op die foto elektriese effek 1924 Swede vir sy ontdekkings en navorsing op die gebied van X straal spektroskopie 1925 Republiek van Weimar vir hul ontdekking van die wette wat die impak van n elektron op n atoom beheer 1926 Frankryk vir sy werk op die diskontinue struktuur van materie en veral vir sy ontdekking van sedimentasie ewewig 1927 Verenigde State vir sy ontdekking van die effek wat na hom genoem is Verenigde Koninkryk vir sy metode om die paaie van elektries gelaaide deeltjies sigbaar te maak deur kondensasie van damp 1928 vir sy werk op die termiese verskynsel en veral vir die ontdekking van die wet wat na hom genoem is 1929 Frankryk vir sy ontdekking van die golfgeaardheid van elektrone 1930 sNobelprys vir fisika 1930 s Jaar Naam Land Beweegrede1930 Brits Indie vir sy werk op die verstrooiing van die lig en vir die ontdekking van die uitwerking wat na hom genoem is 1932 Werner Heisenberg Republiek van Weimar vir die skepping van kwantummeganika waarvan die toepassing onder andere tot die ontdekking van die allotropiese vorme van waterstof gelei het 1933 Erwin Schrodinger Oostenryk vir die ontdekking van nuwe produktiewe vorme van atoomteorie Paul Dirac Verenigde Koninkryk1935 vir die ontdekking van die neutron 1936 Oostenryk vir sy ontdekking van kosmiese straling Verenigde State vir sy ontdekking van die positron 1937 vir hul eksperimentele ontdekking van die diffraksie van elektrone deur kristalle Verenigde Koninkryk1938 Enrico Fermi Italie vir sy demonstrasies oor die bestaan van nuwe radioaktiewe elemente wat deur neutronstraling geproduseer word en vir sy verwante ontdekking van kernreaksies wat veroorsaak word deur stadige neutrone 1939 Verenigde State vir die uitvinding en ontwikkeling van die siklotron en vir die resultate wat daarmee verkry word veral ten opsigte van kunsmatige radioaktiewe elemente 1940 sNobelprys vir fisika 1940 s Jaar Naam Land Beweegrede1943 Verenigde State vir sy bydrae tot die ontwikkeling van die molekulere straalmetode en sy ontdekking van die magnetiese momentum van die proton 1944 Verenigde State Pole vir sy resonansie metode vir die opname van die magnetiese eienskappe van atoomkerne 1945 Wolfgang Pauli Oostenryk vir die ontdekking van die uitsluitingsbeginsel ook die Pauli beginsel genoem 1946 Verenigde State vir die uitvinding van n apparaat om uiters hoe druk te produseer en vir die ontdekkings wat hy daardeur op die gebied van hoedrukfisika gemaak het 1947 Verenigde Koninkryk vir sy ondersoek op die fisika van die boonste atmosfeer veral vir die ontdekking van die sogenaamde Appleton laag 1948 vir sy ontwikkeling van die Wilson wolkkamermetode en sy ontdekkings daarmee op die gebied van kernfisika en kosmiese straling 1949 Japan vir sy voorspelling van die bestaan van mesone op grond van teoretiese werk op kernkragte 1950 sNobelprys vir fisika 1950 s Jaar Naam Land Beweegrede1950 Verenigde Koninkryk vir sy ontwikkeling van die fotografiese metode om kernprosesse te bestudeer en sy ontdekkings rakende mesone wat met hierdie metode gemaak is 1951 vir hul baanbrekende werk oor die transmutasie van atoomkerne deur kunsmatig versnelde atoomdeeltjies Ierland1952 Switserland Verenigde State vir hul ontwikkeling van nuwe metodes vir kernmagnetiese presisiemetings en ontdekkings in verband daarmee Verenigde State1953 Nederland vir sy demonstrasie van die fase kontrasmetode veral vir sy uitvinding van die fase kontrasmikroskoop 1954 Wes Duitsland vir sy fundamentele navorsing op kwantummeganika veral vir sy statistiese interpretasie van die golffunksie vir die toevalmetode en sy ontdekkings wat daarmee gepaard gaan 1955 Verenigde State vir sy ontdekkings rakende die fynstruktuur van die waterstofspektrum Verenigde State Wes Duitsland vir sy presiese bepaling van die magnetiese momentum van die elektron 1956 Verenigde State vir hul navorsing oor halfgeleiers en hul ontdekking van die transistoreffek 1957 Volksrepubliek China Verenigde State vir hul deurdringende ondersoek na die sogenaamde pariteitswette wat tot belangrike ontdekkings met betrekking tot die elementere deeltjies gelei het 1958 Sowjetunie vir die ontdekking en interpretasie van die Cherenkof effek 1959 Italie vir hul ontdekking van die antiproton Verenigde State1960 sNobelprys vir fisika 1960 s Jaar Naam Land Beweegrede1960 Verenigde State vir die uitvinding van die borrelkamer 1961 vir sy baanbrekende studie van elektronverspreiding in atoomkerne en vir sy daardeur moontlike ontdekkings rakende die struktuur van die nukleone Wes Duitsland vir sy navorsing oor die resonansie absorpsie van gammastraling en sy ontdekking van die effek in hierdie verband wat sy naam dra 1962 Sowjetunie vir sy baanbrekende teoriee op gekondenseerde materie veral vloeibare helium 1963 Eugene Wigner Hongarye Verenigde State vir sy bydraes tot die teorie van die atoomkern en die elementere deeltjies veral deur die ontdekking en toepassing van fundamentele simmetrie beginsels Maria Goeppert Mayer Verenigde State vir hul ontdekkings rakende kernskulpstruktuur J Hans D Jensen Wes Duitsland1964 Sowjetunie vir fundamentele werk op die gebied van kwantumelektronika wat gelei het tot die konstruksie van ossillators en versterkers gebaseer op die maser laser beginsel Verenigde State1965 Richard Feynman vir hul fundamentele werk in kwantumelektrodinamika QED met diepploegende gevolge vir die fisika van elementere deeltjies Japan1966 Frankryk vir die ontdekking en ontwikkeling van optiese metodes om Hertziese resonansies in atome te bestudeer 1967 Hans Bethe Verenigde State vir sy bydraes tot die teorie van kernreaksies veral sy ontdekkings rakende die energieproduksie in sterre 1968 vir sy beslissende bydraes tot elementere deeltjiefisika veral die ontdekking van n groot aantal resonansietoestande moontlik gemaak deur sy ontwikkeling van die tegniek van die gebruik van waterstofbubbelkamer en data analise 1969 vir sy bydraes en ontdekkings rakende die klassifikasie van elementere deeltjies en hul interaksies 1970 sNobelprys vir fisika 1970 s Jaar Naam Land Beweegrede1970 Hannes Alfven Swede vir fundamentele werk en ontdekkings in magnetohidrodinamika met vrugbare toepassings in verskillende dele van plasmafisika Frankryk vir fundamentele werk en ontdekkings rakende antiferromagnetisme en ferriagnetisme wat tot belangrike toepassings in vaste stoffisika gelei het 1971 Dennis Gabor Hongarye Verenigde Koninkryk vir sy uitvinding en ontwikkeling van die holografiese metode 1972 Verenigde State vir hul gesamentlik ontwikkelde teorie van supergeleiding wat gewoonlik die BCS teorie genoem word 1973 Japan vir hul eksperimentele ontdekkings rakende tonnelverskynsels in halfgeleiers en supergeleiers onderskeidelik Verenigde State Noorwee Verenigde Koninkryk vir sy teoretiese voorspellings van die eienskappe van n superstroom deur n tonnelversperring veral die verskynsels wat algemeen bekend staan as die Josephson effek 1974 vir hul baanbrekende navorsing in radio astrofisika Ryle vir sy waarnemings en uitvindings veral van die diafragma sintese tegniek en Hewish vir sy beslissende rol in die ontdekking van pulsars 1975 Denemarke vir die ontdekking van die verband tussen kollektiewe beweging en deeltjiebeweging in atoomkerne en die ontwikkeling van die teorie van die atoomkernstruktuur gebaseer op hierdie samehang Verenigde State1976 vir hul baanbrekende werk in die ontdekking van n swaar elementere deeltjie van n nuwe soort 1977 vir hul fundamentele teoretiese ondersoeke op die elektroniese struktuur van magnetiese en wanordelike stelsels Verenigde Koninkryk Verenigde State1978 Sowjetunie vir sy basiese uitvindings en ontdekkings op die gebied van lae temperatuur fisika Verenigde State vir hul ontdekking van kosmiese mikrogolf agtergrondstraling 1979 vir hul bydraes tot die teorie van die verenigde swak en elektromagnetiese interaksie tussen elementere deeltjies insluitend onder andere die voorspelling van die swak neutrale stroom Pakistan Verenigde State1980 sNobelprys vir fisika 1980 s Jaar Naam Land Beweegrede1980 Verenigde State vir die ontdekking van oortredings van fundamentele simmetrie beginsels in die verval van neutrale K mesone 1981 Nederland Verenigde State vir hul bydrae tot die ontwikkeling van laserspektroskopie Verenigde State Swede vir sy bydrae tot die ontwikkeling van hoe resolusie elektronspektroskopie 1982 Verenigde State vir sy teorie van kritiese verskynsels in verband met fase oorgange 1983 Indie Verenigde State vir sy teoretiese studie van die fisiese prosesse van belang vir die struktuur en evolusie van die sterre Verenigde State vir sy teoretiese en eksperimentele studies op die kernreaksies van belang in die vorming van die chemiese elemente in die heelal 1984 Italie vir hul beslissende bydraes tot die groot projek wat gelei het tot die ontdekking van die velddeeltjies W en Z kommunikators van swak wisselwerking Nederland1985 Wes Duitsland vir die ontdekking van die gekwantiseerde Hall effek 1986 Ernst Ruska vir sy fundamentele werk in elektronoptika en vir die ontwerp van die eerste elektronmikroskoop vir hul ontwerp van die skandering tonnelmikroskoop Switserland1987 Wes Duitsland vir hul belangrike deurbraak in die ontdekking van supergeleiding in keramiekmateriale Switserland1988 Verenigde State vir die neutrino balkmetode en die demonstrasie van die dubbelstruktuur van die leptone deur die ontdekking van die muonneutrino 1989 vir die uitvinding van die geskeide oscillatoriese veldmetode en die gebruik daarvan in die waterstof maser en ander atoomklokke Verenigde State Wes Duitsland vir die ontwikkeling van die ioonstriktegniek Wes Duitsland1990 sNobelprys vir fisika 1990 s Jaar Naam Land Beweegrede1990 Verenigde State vir hul baanbrekende ondersoeke rakende die diep onelastiese verstrooiing van elektrone op protone en gebonde neutrone wat van noodsaaklike belang was vir die ontwikkeling van die kwarkmodel in deeltjiefisika Kanada1991 Frankryk vir die ontdekking van metodes wat ontwikkel is om bestellingsverskynsels in eenvoudige stelsels te bestudeer wat veralgemeen kan word na meer komplekse vorms van materie veral vloeibare kristalle en polimere 1992 Frankryk Pole vir sy uitvinding en ontwikkeling van deeltjieverklikkers veral die multiwire proporsionele kamer 1993 Verenigde State vir die ontdekking van n nuwe soort pulsar n ontdekking wat nuwe moontlikhede vir die studie van swaartekrag oopgemaak het 1994 Kanada vir die ontwikkeling van neutronspektroskopie en vir baanbrekende bydraes tot die ontwikkeling van neutronverstrooiingstegnieke vir studies van gekondenseerde materie Verenigde State vir die ontwikkeling van die neutrondiffraksietegniek en vir baanbrekende bydraes tot die ontwikkeling van neutronverstrooiingstegnieke vir studies van gekondenseerde materie 1995 vir die ontdekking van die tau lepton en vir baanbrekende eksperimentele bydraes tot leptonfisika vir die opsporing van die neutrino en vir baanbrekende eksperimentele bydraes tot leptonfisika 1996 vir hul ontdekking van superfluiteit in helium 3 1997 vir die ontwikkeling van metodes om atome met laserlig af te koel en te vang Frankryk Verenigde State1998 vir die ontdekking van n nuwe vorm van kwantumvloeistof met fraksionele gelaaide opwindinge Duitsland Republiek van China Verenigde State1999 Nederland vir die verduideliking van die kwantumstruktuur van elektroswak interaksies in fisika 2000 sNobelprys vir fisika 2000 s Jaar Naam Land Beweegrede2000 Rusland vir die ontwikkeling van halfgeleier heterostrukture wat in hoespoed en optiese elektronika gebruik word Duitsland Verenigde State vir sy rol in die uitvinding van die geintegreerde stroombaan 2001 vir die bereiking van Bose Einstein kondensasie in verdunde gasse van alkaliese atome en vir vroee fundamentele studies op die eienskappe van die kondensate Duitsland2002 Verenigde State vir die baanbrekende bydraes tot astrofisika veral vir die opsporing van kosmiese neutrinos Japan Italie Verenigde State vir die baanbrekende bydraes tot astrofisika wat tot die ontdekking van kosmiese X straal bronne gelei het 2003 Rusland Verenigde State vir baanbrekende bydraes tot die teorie van supergeleiers en superfluiede Rusland Verenigde Koninkryk Verenigde State2004 Verenigde State vir die ontdekking van asimptotiese vryheid in die teorie van sterk wisselwerking 2005 vir sy bydrae tot die kwantumteorie van optiese samehang vir hul bydraes tot die ontwikkeling van laser gebaseerde presisie spektroskopie insluitend die optiese frekwensie kam tegniek Duitsland2006 Verenigde State vir hul ontdekking van die swartstralervorm en anisotropie van die kosmiese mikrogolf agtergrondstraling 2007 Frankryk vir die ontdekking van reuse magnetoresistance Duitsland2008 Japan vir die ontdekking van die gebroke simmetrie se oorsprong wat die bestaan van minstens drie kwark families in die natuur voorspel Japan Verenigde State vir die ontdekking van die meganisme van spontane gebroke simmetrie in subatomiese fisika 2009 Hongkong Verenigde Koninkryk Verenigde State vir die baanbrekende prestasies met betrekking tot die oordrag van lig in vesels vir optiese kommunikasie Kanada Verenigde State vir die uitvinding van n beeldende halfgeleierbaan die CCD sensor Verenigde State2010 sNobelprys vir fisika 2010 s Jaar Naam Land Beweegrede2010 Rusland Verenigde Koninkryk Nederland vir baanbrekende eksperimente rakende die tweedimensionele materiaalgrafeen Rusland Verenigde Koninkryk2011 Verenigde State vir die ontdekking van die versnelde uitbreiding van die heelal deur waarnemings van verre supernovae Australie Verenigde State Verenigde State2012 Frankryk vir baanbrekende eksperimentele metodes wat meet en manipulasie van individuele kwantumstelsels moontlik maak Verenigde State2013 Belgie vir die teoretiese ontdekking van n meganisme wat bydra tot ons begrip van die oorsprong van massa subatomiese deeltjies en wat onlangs bevestig is deur die ontdekking van die voorspelde fundamentele deeltjie deur die ATLAS en CMS eksperimente by CERN se Groot Hadronversneller Verenigde Koninkryk2014 Japan vir die uitvinding van doeltreffende blou lig emitterende diodes wat helder en energiebesparende wit ligbronne moontlik gemaak het Japan Verenigde State2015 Japan vir die ontdekking van neutrino ossillasies wat toon dat neutrino s oor massa beskik Kanada2016 Verenigde Koninkryk Verenigde State vir teoretiese ontdekkings van topologiese fase oorgange en topologiese fases van materie 2017 Duitsland Verenigde State vir beslissende bydraes tot die LIGO detektor en die waarneming van swaartekraggolwe Verenigde State2018 vir baanbrekende uitvindings op die veld van laserfisika Frankryk Kanada2019 vir teoretiese ontdekkings in die fisiese kosmologie Switserland vir die ontdekking van n eksoplanet wat om n ster soortgelyk aan ons son wentel 2020 sNobelprys vir fisika 2020 s Jaar Naam Land Beweegrede2020 Verenigde Koninkryk vir die ontdekking dat die vorming van swartkolke n sterk voorspelling van die algemene relatiwiteitsteorie is Duitsland vir die ontdekking van n supermassiewe kompakte voorwerp in die middel van ons sterrestelsel Verenigde State2021 Japan Verenigde State vir die fisiese modellering van die aarde se klimaat die kwantifisering van veranderlikheid en die betroubare voorspelling van aardverwarming Duitsland Italie vir die ontdekking van die wisselwerking tussen wanorde en skommelinge in fisiese stelsels van atoom tot planetere skale 2022 Frankryk vir eksperimente met verstrengelde fotone wat die skending van Bell ongelykhede vasstel en baanbrekerswerk in kwantuminligtingwetenskap Verenigde State Oostenryk2023 Frankryk Swede vir eksperimentele metodes om attosekonde pulse van lig te genereer vir die studie van elektrondinamika in materie Hongarye Oostenryk Frankryk OostenrykSien ookNobelprys vir Chemie Nobelprys vir Ekonomiese Wetenskappe Nobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde Nobelprys vir Letterkunde Nobelprys vir VredeVerwysings en Nomination and selection of Physics Laureates Nobelprize org Nobel Media 2023 3 Oktober 2023 vanaf die oorspronklike op 20 Mei 2020 Besoek op 3 Oktober 2023 en All Nobel Prizes in Physics Nobelprize org Nobel Media AB vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020 Besoek op 3 Oktober 2023 en Nobel Prize Awarded Women Nobelprize org Nobel Media 2023 3 Oktober 2023 vanaf die oorspronklike op 6 November 2018 Besoek op 3 Oktober 2023 en Nobel Laureates Facts Nobelprize org 3 Oktober 2023 vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2020 Besoek op 3 Oktober 2023 en The Nobel Prize in Physics 2023 The Nobel Foundation 3 Oktober 2023 Besoek op 3 Oktober 2023 en The Nobel Prize Amounts PDF Nobelprize org PDF vanaf die oorspronklike op 2 Oktober 2018 Besoek op 3 Oktober 2023 en The Nobel Prize in Physics 1901 Nobelprize org vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020 Besoek op 3 Oktober 2023 en The Nobel Prize in Physics 1902 Nobelprize org vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020 Besoek op 3 Oktober 2023 en The Nobel Prize in Physics 1903 Nobelprize org vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020 Besoek op 3 Oktober 2023 en The Nobel Prize in Physics 1904 Nobelprize org vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020 Besoek op 3 Oktober 2023 en The Nobel Prize in Physics 1905 Nobelprize org vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020 Besoek op 3 Oktober 2023 en The Nobel Prize in Physics 1906 Nobelprize org vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020 Besoek op 3 Oktober 2023 en The Nobel Prize in Physics 1907 Nobelprize org vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020 Besoek op 3 Oktober 2023 en The Nobel Prize in Physics 1908 Nobelprize org vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020 Besoek op 3 Oktober 2023 en The Nobel Prize in Physics 1909 Nobelprize org vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020 Besoek op 3 Oktober 2023 li, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar
Top