2016 20ste eeu 21ste eeu 22ste eeu 2011 2012 2013 2014 2015 2016 2017 2018 2019 2020 2021 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 2016Kalenders Referendum in die VK oor sy verblyf in die EU Gregoriaanse kalender 2016 MMXVIAb urbe condita 2769Armeense kalender 1465 ԹՎ ՌՆԿԵChinese kalender 4712 4713 壬未 癸申Ethiopiese kalender 2008 2009Hebreeuse kalender 5776 5777Hindoekalenders Vikram Samvat 2071 2072 Shaka Samvat 1938 1939Irannese kalender 1394 1395Islamitiese kalender 1438 1438Wikinews bevat nuus in verband met 2016 Die jaar 2016 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Vrydag begin het Dit was die 16de jaar van die 21ste eeu n C en in teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad Gebeure1 Januarie Nederland neem die voorsitterskap van die Europese Unie by Luxemburg oor 1 Januarie Die aantal Franse geweste word amptelik van 27 tot 18 verminder 26 Februarie word FIFA se nuwe president 3 24 Maart Referendum oor die vlag van Nieu Seeland 7 Maart Die motorvervaardiger BMW vier sy honderdste verjaarsdag 8 Maart 3 April Die 6de T20I wereldbeker word in Indie aangebied en deur Wes Indie gewen 19 Maart n Boeing 737 800 van die lugredery FlyDubai stort neer en ontplof tydens n tweede landingspoging in Rostof aan die Don Rusland Al 55 passasiers en ses bemanningslede is op slag dood 24 Maart Tydens die referendum oor die vlag van Nieu Seeland stem die bevolking teen die goedkeuring van n nuwe nasionale vlag en ten gunste van die huidige nasionale vlag wat sedert 1902 gebruik word 3 April Die Panama verslag word vrygestel 5 Mei Hemelvaartsdag 8 Mei Moedersdag 9 Mei Oorgang van Mercurius 22 Mei Opposisie van die planeet Mars 1 Junie Die Gotthard basistonnel van 57 09 km word geopen in Switserland 10 Junie 10 Julie Die Europese Sokkerkampioenskap 2016 word in Frankryk aangebied 23 Junie In die derde referendum in die geskiedenis van die Verenigde Koninkryk stem kiesers teen die land se voortgesette lidmaatskap van die Europese Unie 1 Julie Slowakye neem die voorsitterskap van die Europese Unie by Nederland oor 1 Julie Letland sluit by die OESO aan 3 Augustus Suid Afrikaanse munisipale verkiesing van 2016 5 Augustus Die Olimpiese Somerspele 2016 begin in Rio de Janeiro Brasilie 21 Augustus Afsluiting van die Olimpiese Somerspele 2016 4 September Moeder Teresa word deur Pous Franciskus heilig verklaar 7 September Openingseremonie van die Paralimpiese Somerspele 2016 18 September Afsluiting van die Paralimpiese Somerspele 2016 8 November Die Republikein Donald Trump wen die Amerikaanse presidentsverkiesing teen die Demokraat Hillary Clinton 14 November n Skaars supermaan verskyn op hierdie nag in die ruimte 30 November Die Internasionale Unie van Suiwer en Toegepaste Chemie IUSTC verander die name van die chemiese elemente 113 115 117 en 118 tot nihonium Nh moskovium Mc tennessien Ts en oganesson Og onderskeidelik Geboortes5 Februarie Jigme Namgyel Wangchuck Bhoetanese prins 2 Maart Prins Oskar van Swede Sweedse prins 19 April Prins Alexander van Swede Sweedse prins SterftesDavid Bowie oorlede op 10 JanuarieMuhammad Ali oorlede op 3 JunieAndrzej Wajda oorlede op 9 OktoberLeonard Cohen oorlede op 7 NovemberFidel Castro oorlede op 25 NovemberJanuarie tot Maart 10 Januarie David Bowie Britse sanger liedjieskrywer en vervaardiger 1947 14 Januarie Alan Rickman Britse akteur 1946 26 Januarie Colin Vearncombe beter bekend onder sy verhoognaam Black Engelse sanger en liedjieskrywer 1962 4 Februarie Edgar Mitchell Amerikaanse ruimtevaarder 1930 13 Februarie Antonin Scalia regter van die hooggeregshof van die Verenigde State 1936 15 Februarie Ernst de Jong Suid Afrikaanse kunstenaar 1934 16 Februarie Boutros Boutros Ghali Egiptiese politikus en sesde sekretaris generaal van die Verenigde Nasies 1922 18 Februarie Klippies Kritzinger Springbokrugbyspeler 1948 19 Februarie Umberto Eco Italiaanse skrywer en filosoof 1932 19 Februarie Harper Lee Amerikaanse skrywer van To Kill a Mockingbird en Pulitzerprys wenner 1926 22 Februarie Annique Theron sakevrou en stigter van Annique 1929 22 Februarie Kupido Suid Afrikaanse sanger en liedjieskrywer 1953 23 Februarie Anton Prinsloo Afrikaanse taalwetenskaplike en skrywer 1941 24 Februarie Leon Rousseau Afrikaanse skrywer en uitgewer 1931 28 Februarie Jan van der Merwe Suid Afrikaanse wiskundige en fisikus 1922 6 Maart Nancy Reagan Amerikaanse aktrise en Eerste Dame van die Verenigde State 1921 13 Maart Hilary Putnam Amerikaanse filosoof 1926 18 Maart Guido Westerwelle Duitse politikus 1961 22 Maart Eli Louw Suid Afrikaanse minister van vervoer en tot 1994 Suid Afrika se laaste wit speaker 1927 24 Maart Johan Cruijff Nederlandse sokkerspeler en afrigter 1947 28 Maart Jo Onderstall Suid Afrikaanse amateur plantkundige 1929 31 Maart Hans Dietrich Genscher Duitse politikus 1927 31 Maart Zaha Hadid Brits Irakkese argitek 1950 April tot Junie 17 April Ann Nosworthy Suid Afrikaanse olieskilder 1927 20 April Victoria Wood Britse aktrise 1953 21 April Prince Amerikaanse popster 1958 21 April Dene Smuts Suid Afrikaanse tydskrifredakteur en parlementslid 1949 26 April Ken Higgins Suid Afrikaanse pianis 1936 dag onbekend in Mei Louis Shill Suid Afrikaanse politikus 1930 2 Mei Nelie Smith Springbokrugbyspeler en Suid Afrika se een en dertigste Springbokkaptein 1934 6 Mei Margot Honecker Duitse politikus 1927 11 Mei Winnie Rust Afrikaanse skrywer 1939 18 Mei Samuel Pauw Suid Afrikaanse modernistiese en postmodernistiese argitek 1936 25 Mei Yang Jiang Chinese dramaturg skrywer en vertaler 1911 3 Junie Muhammad Ali voormalige Amerikaanse bokser en swaargewigwereldkampioen 1942 16 Junie Charles Thompson Amerikaanse jazzmusikant en komponis 1918 25 Junie Wille Martin Afrikaanse skrywer 1934 25 Junie Adam Small Afrikaanse digter en dramaturg 1936 27 Junie Bud Spencer Italiaanse akteur 1929 27 Junie Alvin Toffler Amerikaanse futuris joernalis en skrywer 1928 29 Junie Margaret Bakkes Afrikaanse skrywer 1931 29 Junie Jan Hettema Olimpiese fietsryer en Springboktydrenjaer 1933 Julie tot Oktober 2 Julie Elie Wiesel Roemeens gebore Amerikaanse Jood skrywer professor Nobelprys wenner en Holocaust oorlewende 1928 12 Julie L A P A Munnik Suid Afrikaanse geneesheer en politikus 1925 13 Julie Bernardo Provenzano Italiaanse mafioso 1933 18 Julie Lofty Nel Suid Afrikaanse Springbokrugbyspeler 1935 19 Julie Aubrey Kruger Suid Afrikaanse tekenaar en uitvinder 1935 19 Julie Garry Marshall Amerikaanse akteur 1934 30 Julie Gloria DeHaven Amerikaanse aktrise 1925 15 Augustus Makhenkesi Stofile Suid Afrikaanse politikus 1944 16 Augustus Joao Havelange Brasiliaanse sportbestuurder en FIFA se sewende president 1916 22 Augustus Toots Thielemans Belgiese jazz musikant komponis en kitaarspeler 1922 1 September Jon Polito Amerikaanse akteur 1950 2 September Islam Karimof eerste president van Oesbekistan 1938 8 September Johan Botha Suid Afrikaanse tenoor 1965 8 September Bonaventure Hinwood Katolieke priester en Afrikaanse digter 1930 9 September James Stacy Amerikaanse akteur 1936 16 September Edward Albee Amerikaanse dramaturg 1928 18 September Mandoza Suid Afrikaanse kwaito musikant 1978 19 September Allister Sparks Suid Afrikaanse koerantman 1933 28 September Shimon Peres Israelse politikus voormalige president en premier 1923 2 Oktober Neville Marriner Engelse violis en dirigent 1924 4 Oktober Gideon Toury Israelse taalkundige 1942 9 Oktober Andrzej Wajda Poolse teater en filmregisseur 1926 13 Oktober Bhumibol Adulyadej koning van Thailand 1927 14 Oktober Kathryn Adams Doty Amerikaanse akteur 1920 18 Oktober Anthony Addabbo Amerikaanse akteur 1960 20 Oktober Mieke Telkamp Nederlandse sangeres 1934 28 Oktober Tim Couzens Suid Afrikaanse skrywer 1944 November en Desember 1 November Nico Carstens Suid Afrikaanse trekklavierspeler komponis en boereorkesleier 1926 2 November Jans Rautenbach Suid Afrikaanse draaiboekskrywer film vervaardiger en regisseur 1936 3 November Clive Derby Lewis voormalige Suid Afrikaanse parlementslid 1936 4 November Dot Serfontein Suid Afrikaanse skrywer 1925 7 November Leonard Cohen Kanadese sanger liedjieskrywer musikant digter en romanskrywer 1934 7 November Samuel Sitta Tanzaniese politikus 1942 12 November Lupita Tovar Amerikaanse aktrise 1910 15 November Sixto Duran Ballen Ecuadoriaanse politikus en voormalige president 1992 1996 1921 16 November Jay Forrester Amerikaanse digitale rekenaarbaanbreker 1918 25 November Fidel Castro Kubaanse rewolusioner en staatsman 1926 25 November Trevor Goddard voormalige Springbokkrieketkaptein 1931 8 Desember John Glenn Amerikaanse ruimtevaarder politikus en Marinierskorpsvegvlieenier 1921 13 Desember Zubaida Tharwat Egiptiese aktrise 1940 18 Desember Zsa Zsa Gabor Hongaars Amerikaanse aktrise 1917 25 Desember George Michael Britse popster 1963 27 Desember Annanias Mathe Suid Afrikaanse reeksverkragter en gewapende rower van Mosambiek 1976 28 Desember Judith Mason Suid Afrikaanse kunstenaar 1938 28 Desember Debbie Reynolds Amerikaanse aktrise 1932 31 Desember Dmitri Romanowitsj Romanof Russiese prins bankier filantroop en skrywer 1926, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar