lt lt Mei 2024 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 45 6 7 8 9 10 1112 13 14 15 16 17 1819 20 21 22 23 24 2526 27 28 29 30 31Al die dae 25 Mei is die 145ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 146ste in skrikkeljare Daar volg nog 220 dae Gebeure556 v C Nabonidus verdring Labashi Marduk van die troon van Babilonie 1085 Alfons VI van Leon verower die stad Toledo van die More 1420 Hendrik die Seevaarder word Grootmeester van die Orde van Christus die Portugese opvolger van die Orde van die Tempeliers 1521 Edik van Worms Martin Luther word voelvry en n ketter verklaar deur die Ryksdag van Worms 1572 Pous Gregorius XIII word in Rome gekroon deur kardinaal Innocenzo del Monte 1625 Pous Urbanus VIII verklaar Elisabeth van Portugal heilig 1675 Pous Clemens X verklaar Ollegarius van Tarragona salig 1810 Mei rewolusie Burgers van Buenos Aires gooi die Spaanse onderkoning uit en verklaar die eerste onafhanklike plaaslike regering in Argentinie 1842 Christian Doppler hou in Praag sy beroemde voordrag Uber das farbige Licht der Doppelsterne und einige anderer Gestirne des Himmels 1854 Stigting van die kultureel politieke beweging Felibrige in Oksitanie Frankryk 1895 Die Republiek van Formosa word ingehuldig in Taiwan en onafhanklikheid van Qing China verklaar Tang Ching sung is die eerste president 1914 Giacomo della Chiesa later Pous Benedictus XV word kardinaal van Santi Quattro Coronati 1940 Tweede Wereldoorlog Die Slag van Duinkerken begin 1946 Jordanie word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 1948 Andrew Moyer verkry n patent vir sy metode vir die massaproduksie van penisillien 1961 Apollo program met die doelwit om n mens op die maan te land en veilig terug te bring Aarde toe word aangekondig 1985 Die 32 Bataljon van die Suid Afrikaanse Weermag SAW wy op n parade op Buffalo amptelik die ere boomstomp in ter nagedagtenis aan al die gesneuwelde soldate van die eenheid 1995 Die derde Rugbywereldbeker begin in Suid Afrika 2007 Google stel sy Street View bekend wat vir eers in enkele stede in die VSA gebruik word 2012 Suid Afrika word gekies vir die grootste gedeelte van die SKA radioteleskoopprojek 2012 Siriese Burgeroorlog Die bloedbad van Houla in Sirie 2014 Petro Porosjenko wen die Oekraiense presidentsverkiesing 2018 Tydens n referendum stem 66 4 van die stemgeregtiges in die Republiek Ierland ten gunste van die wettiging van aborsies 2021 Costa Rica sluit by die OESO aan Geboortes1803 Ralph Waldo Emerson Amerikaanse skrywer en filosoof 1882 1803 Edward Bulwer Lytton Britse politikus en skrywer 1873 1839 Jules Porges Frans Suid Afrikaanse entrepreneur en n Randheer 1921 1882 Frederick Sturrock Suid Afrikaanse politikus en kabinetsminister 1959 1889 Gunther Lutjens Duitse admiraal 1941 1889 Igor Sikorsky Amerikaanse lugvaartpionier van Oekrainse afkoms 1972 1927 Robert Ludlum Amerikaanse outeur van rillerromans skepper van Jason Bourne in die Bourne Trilogyreeks 2001 1933 Lionel Wilson Springbokrugbyspeler 2017 1939 Ian McKellen Engelse akteur en skrywer 1964 Ray Stevenson Engelse akteur 2023 1965 Yahya Jammeh Gambiese staatspresident 1969 Anne Heche Amerikaanse aktrise skryfster en vervaardiger 2022 1975 Keiko Fujimori Peruaanse politikus en administrateur 1988 Cameron van der Burgh Suid Afrikaanse swemmer en Olimpiese gouemedaljewenner Sterftes615 Pous Bonifatius IV die 67ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 550 641 Konstantyn III keiser van Bisantium 612 1085 Pous Gregorius VII die 157ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1023 1261 Pous Alexander IV die 181ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1199 1646 Adriaen van der Stel goewerneur van Mauritius onbekend 1660 Adam Dollard des Ormeaux die kommandant van die fort in Ville Marie die huidige Montreal Nieu Frankryk 1635 1681 Pedro Calderon de la Barca Spaanse dramaturg 1600 1849 Sir Benjamin D Urban n Britse goewerneur aan die Kaap die Goeie Hoop 1777 1911 Harry Bolus plantkundige botaniese kunstenaar besigheidsman en filantroop 1834 1920 Henry Barber grootwildjagter ontdekkingsreisiger en sakeman 1850 1981 Dr F C L Bosman lektor skrywer en redakteur van Afrikaanse geskrifte 1898 2002 Bart de Graaff invloedryke Nederlandse TV aanbieder en komediant 1967 2010 Bun Booyens Afrikaanse kultuurhistorikus 1916 2016 Yang Jiang Chinese dramaturg skrywer en vertaler 1911 2020 George Floyd Amerikaanse reeksmisdadiger en gewapende rower 1973 2021 Ben Kruger Suid Afrikaanse akteur 1957 2021 Monica Breed Afrikaanse omroeper aktrise en skrywer van kleuterprogramme 1923 Vakansies vierings en waarnemingsdaeOnafhanklikheidsdag in Jordanie 1946 Feesdag van Pous Urbanus I in die Rooms Katolieke Kerk Wikimedia Commons bevat media in verband met 25 May, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar