1920 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1915 1916 1917 1918 1919 1920 1921 1922 1923 1924 1925 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1920Kalenders Vrou in 1920 mode deur William Clarke WontnerGregoriaanse kalender 1920 MCMXXAb urbe condita 2673Armeense kalender 1369 ԹՎ ՌՅԿԹChinese kalender 4616 4617 丙未 丁申Ethiopiese kalender 1912 1913Hebreeuse kalender 5680 5681Hindoekalenders Vikram Samvat 1975 1976 Shaka Samvat 1842 1843Irannese kalender 1298 1299Islamitiese kalender 1339 1339 Die jaar 1920 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Donderdag begin het Dit was die 20ste jaar van die 20ste eeu n C In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad Gebeure28 Januarie Die Afrikaanse Hogere Skool voorganger van die Afrikaanse Hoer Seunskool open 14 Februarie Stigting van Universite de Montreal Kanada 20 April 12 September Die sewende Olimpiese Somerspele word in Antwerpen Belgie aangebied 16 Mei Pous Benedictus XV verklaar Johanna van Arkel Jeanne d Arc heilig 29 Mei Giovanni Battista Montini later Pous Paulus VI word priester 31 Augustus Die eerste radio nuusuitsending word in Detroit Michigan gemaak 15 November Die eerste algemene vergadering van die Volkebond word in Geneve Switserland gehou Onbekend Warden in die Oos Vrystaat word n munisipaliteit Geboortes2 Januarie Isaac Asimov Amerikaanse wetenskapfiksie skrywer 6 April 1992 19 Januarie Javier Perez de Cuellar n Peruaanse diplomaat en politikus 2020 19 Januarie Johnny Haymer Amerikaanse akteur 1989 12 Februarie Raymond Mhlaba Anti apartheidsaktivis en ANC politikus 2005 29 Februarie James Mitchell Amerikaanse akteur 2010 11 Maart Ben Ferencz n Amerikaanse aanklaer by die Neurenberg verhore 2023 3 Maart James Doohan Kanadese akteur Scotty in die TV reeks Star Trek 2005 16 Maart Alba Bouwer Suid Afrikaanse kinderboekskryfster joernalis en maatskaplike werker 2010 17 Maart Sheikh Mujibur Rahman Eerste Minister van Bangladesj in die vroee 1970 s 1975 2 April Jack Webb Amerikaanse akteur regisseur en vervaardiger 1982 18 Mei Karol Jozef Wojtyla later Pous Johannes Paulus II die 264ste pous van die Rooms Katolieke Kerk in Wadowice Pole 2005 12 Junie Peter Jones Britse akteur 2000 18 Junie Aster Berkhof Vlaamse skrywer 2020 15 Julie Kathryn Adams Doty Amerikaanse akteur 2016 3 Augustus P D James Engelse skryfster van misdaadfiksie 2014 7 Augustus Willie Maree Suid Afrikaanse boer en politikus leier van die Nasionale Party in Natal 1980 13 Augustus Neville Brand Amerikaanse akteur 1992 16 Augustus Charles Bukowski Duits Amerikaanse digter romanskrywer en kortverhaalskrywer 1994 22 Augustus Ray Bradbury Amerikaanse skrywer 2012 29 Augustus Charlie Parker Amerikaanse jazz saxofoonspeler en komponis 1955 18 September Jack Warden Amerikaanse akteur 2006 1 Oktober Walter Matthau Amerikaanse filmakteur 2000 8 Oktober Frank Herbert Amerikaanse wetenskapfiksieskrywer 1986 12 Oktober Braam Raubenheimer Suid Afrikaanse politikus en oudminister van waterwese 2014 16 Oktober Gert van den Bergh Suid Afrikaanse akteur 1968 17 Oktober Montgomery Clift Amerikaanse rolprent en teaterakteur 1966 20 Oktober P H Nortje Afrikaanse storieverteller en skrywer 2012 20 Oktober Dr Gert van der Linde predikant van die Gereformeerde Kerk 2001 14 November Jan Rabie Afrikaanse skrywer 2001 24 November Prof M C E van Schoor ook bekend as Tienie van Schoor bekende Afrikaanse historikus en skrywer 2009 26 November Paul Rodenko belangrike Nederlandse digter kritikus essayis en vertaler 1976 6 Desember Dave Brubeck Amerikaanse jazzpianis 2012 Onbekend Trevor Lloyd Wadley Suid Afrikaanse fisikus en uitvinder 1981 Sterftes3 Mei Nettie Bredell n kleindogter van pres Paul Kruger 1877 25 Mei Henry Barber grootwildjagter ontdekkingsreisiger en sakeman 1850 14 Junie Max Weber Duitse ekonoom 1864 17 Junie Ds Johannes Rudolph Albertyn een van die mees gevierde kanselredenaars in die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1847 2 Oktober Max Bruch Duitse komponis 1838 11 Desember Olive Schreiner Suid Afrikaanse skrywer pasifis feminis en intellektuele 1855 13 Desember Willem Postma een van die eerste voorstanders vir Afrikaans as skryftaal 1874, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar