2005 20ste eeu 21ste eeu 22ste eeu 2000 2001 2002 2003 2004 2005 2006 2007 2008 2009 2010 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 2005Kalenders Pous Johannes Paulus IIGregoriaanse kalender 2005 MMVAb urbe condita 2758Armeense kalender 1454 ԹՎ ՌՆԾԴChinese kalender 4701 4702 辛申 壬酉Ethiopiese kalender 1997 1998Hebreeuse kalender 5765 5766Hindoekalenders Vikram Samvat 2060 2061 Shaka Samvat 1927 1928Irannese kalender 1383 1384Islamitiese kalender 1426 1426 Die jaar 2005 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Saterdag begin het Dit was die 5de jaar van die 21ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure5 Januarie Michael E Brown Chad Trujillo en David L Rabinowitz ontdek die dwergplaneet Eris 9 Maart n Aardbewing van 5 3 op die Richterskaal tref Stilfontein se Hartebeestfonteingoudmyn 21 Maart Hifikepunye Pohamba word ingehuldig as tweede president van Namibie 31 Maart Michael E Brown Chad Trujillo en David L Rabinowitz ontdek die dwergplaneet Makemake 19 April Pous Benedictus XVI volg Pous Johannes Paulus II op 27 April Eerste vlug van n Airbus A380 toegerus met Rolls Royce Trent 900 enjins by die lughawe van Toulouse 10 Junie Dassault Falcon 7X besigheidstraler se nooiensvlug 2 Junie Schabir Shaik n Durbanse sakeman met noue bande met die destydse Suid Afrikaanse adjunkpresident Jacob Zuma skuldig bevind en vir 15 jaar weens korrupsie en bedrog gevonnis 15 Junie Sterrekundiges van die Lowell observatorium ontdek die tweede en derde natuurlike satelliet Hidra en Nix van die dwergplaneet Pluto 15 29 Junie Die vyfde Sokker Konfederasiebekertoernooi word in Duitsland gespeel 10 September Michael E Brown Chad Trujillo en David Lincoln Rabinowitz ontdek Disnomia sover bekend die enigste natuurlike satelliet van die dwergplaneet Eris 8 November Ellen Johnson Sirleaf word Liberie en ook Afrika se eerste vroulike president 22 November Angela Merkel le die ampseed af as Duitse bondskanselier eerste vroulike Duitse kanselier 6 Desember Jacob Zuma destyds die adjunkpresident van Suid Afrika word van verkragting aangekla 9 Desember del icio us n sosiale boekmerkwebwerf word deur Yahoo vir tussen VS 15 30 miljoen aangeskaf Geboortes4 Januarie Dafne Keen Britse en Spaanse akteur 25 Februarie Noah Jupe Engelse akteur 26 Maart Ella Anderson Amerikaanse aktrise 5 April Bleu Landau Engelse akteur 26 Junie dogter van Koning Willem Alexander van die Nederlande en Koningin Maxima van die Nederlande 25 Julie Pierce Gagnon Amerikaanse akteur 15 Oktober seun van Frederik kroonprins van Denemarke 31 Oktober dogter van Felipe VI van Spanje 3 Desember Sterftes12 Januarie Merwe Scholtz Afrikaanse letterkundige taalwetenskaplike skrywer en digter 1924 25 Januarie Philip Johnson Amerikaanse argitek 1906 28 Januarie Arturas Barysas Litause kunstenaar 1954 3 Februarie Ernst Mayr Duitse bioloog 1904 15 Februarie Pierre Bachelet Franse sanger en liedjieskrywer 20 Februarie Dalene Matthee Afrikaanse skryfster 1938 20 Februarie Raymond Mhlaba anti apartheidsaktivis en politikus 12 Februarie 1920 21 Februarie Myburgh Streicher Suid Afrikaanse politikus 1928 6 Maart Hans Bethe Duits Amerikaanse kernfisikus ontvanger van die Nobelprys vir Fisika 1906 16 Maart Allan Hendrickse Suid Afrikaanse politikus prediker en onderwyser 1927 26 Maart James Callaghan Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk 1912 2 April Pous Johannes Paulus II die 264ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1920 6 April Rainier III prins van Monaco 1923 22 April Gregoire Boonzaier Suid Afrikaanse kunsskilder 1909 26 April Augusto Roa Bastos Paraguayse skrywer 1917 30 April Lourens Muller Suid Afrikaanse politikus 1917 21 Mei Stephanus Francois Kotze Suid Afrikaanse politikus en Minister van Plurale Ontwikkeling 1922 6 Junie Anne Bancroft Amerikaanse aktrise 1931 12 Junie Die laaste Reenkoningin Makobo Constance Modjadji VI 14 Junie Carlo Maria Giulini Italiaanse dirigent 1914 1 Julie Hanlie van Niekerk n wereldbekende sopraan 20 Julie James Doohan Kanadese akteur Montgomery Scott of Scotty in die TV reeks Star Trek 1920 30 Julie John Garang Suid Soedannese politikus en revolusionere leier 1945 3 Augustus G J Kruger Afrikaanse digter en apteker 1938 8 Augustus Barbara Bel Geddes Amerikaanse aktrise 1922 8 Augustus Ilse Werner Duitse aktrise en sangeres 1921 13 Augustus David Lange 32ste Eerste Minister van Nieu Seeland 1942 16 Augustus Joe Ranft Amerikaanse skrywer animeerder en akteur 1960 29 Augustus Jurgens Lambrechts bekende deelnemer aan Afrikaanse radio vasvraprogramme 1932 25 September Don Adams Amerikaanse akteur en komediant 1923 16 Oktober Tryna du Toit Afrikaanse skrywer 1910 24 Oktober Rosa Parks Amerikaanse burgerregte aktivis 1913 24 November Pat Morita Amerikaanse akteur 1932 25 November George Best Noord Ierse sokkerspeler 1946 29 November Deon van der Walt Suid Afrikaanse tenoor 1958 26 Desember Kerry Packer Australiese TV en mediamagnaat Onbekend Miriam Phoebe de Vos Suid Afrikaanse plantkundige en akademikus 1912, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar