1909 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1904 1905 1906 1907 1908 1909 1910 1911 1912 1913 1914 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1909Kalenders Onze Jan Hendrik HofmeyrGregoriaanse kalender 1909 MCMIXAb urbe condita 2662Armeense kalender 1358 ԹՎ ՌՅԾԸChinese kalender 4605 4606 乙申 丙酉Ethiopiese kalender 1901 1902Hebreeuse kalender 5669 5670Hindoekalenders Vikram Samvat 1964 1965 Shaka Samvat 1831 1832Irannese kalender 1287 1288Islamitiese kalender 1327 1327 Die jaar 1909 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Vrydag begin het Dit was die 9de jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure9 Januarie Groot skade word aangerig en drie mense verdrink nadat die Apiesrivier sy walle oorstroom in Pretoria 11 April Die latere Israelse stad Tel Aviv word gestig 10 Junie n Referendum word in Natal gehou daaroor of die Britse kolonie deel van die Unie van Suid Afrika moet vorm Daar is 11 121 stemme ten gunste en 3 701 daarteen 15 Junie Die Imperiale Krieketkonferensie nou die Internasionale Krieketraad IKR word deur verteenwoordigers uit Australie Engeland en Suid Afrika by die Lord s krieketveld in Londen gestig 26 Julie Die SS Waratah verdwyn spoorloos tussen Durban en Oos Londen 19 Desember Burgeroorlog breek uit in Honduras 28 Desember Eerste vliegtuigvlug in Suid Afrika en ook Afrika onderneem deur Albert Kimmerling by die Nahoon perdereisiesbaan in Oos Londen Die Mission Station and Communal Reserve Act Wet nr 29 word in die Staatskoerant afgekondig Die dorpsbestuur moet volgens die wet in die hande van n gekose bestuursraad oorgaan Geboortesdag onbekend Johannes Keevy Suid Afrikaanse Polisiekommissaris van 1962 tot 1968 1981 11 Januarie Victor Ivanoff Suid Afrikaanse kunsskilder spotprenttekenaar en sanger 1997 16 Januarie Mornay du Plessis Suid Afrikaanse komponis pianis en skilder 1941 9 Februarie Carmen Miranda Brasiliaanse sangeres 1955 13 Februarie Herman Ridderbos Nederlandse Predikant en Teoloog 2007 27 Maart Golo Mann Duits Switserse historikus en uitgewer 1994 28 Maart Nelson Algren Amerikaanse skrywer 1981 3 April Stanislaw Ulam Pools Amerikaanse wetenskaplike van wiskunde en kernfisika 1984 24 April Bernhard Grzimek Duitse outeur en dierebeskermer 1987 29 April Tom Ewell Amerikaanse akteur 1994 30 April Juliana van Nederland koningin van Nederland 2004 4 Mei Howard Da Silva Amerikaanse akteur en regisseur 1986 9 Mei Eugenio Garin Italiaanse filosoof en Renaissance geskiedkundige 2004 15 Mei D C H Uys Suid Afrikaanse politikus 1995 14 Junie Burl Ives Amerikaanse sanger en akteur 1995 13 Julie Souphanouvong President van Laos 1995 31 Julie Gregoire Boonzaier Suid Afrikaanse kunsskilder 2005 11 Augustus Marthinus Versfeld Suid Afrikaanse filosoof 1995 22 Augustus Pierre de Wet Afrikaanse rolprentregisseur vervaardiger en skrywer 1990 5 September Jan Buys Suid Afrikaanse skilder 1985 21 September Kwame Nkrumah eerste leier van Ghana na onafhanklikheid 1972 24 Oktober Hendrik de Wit Nederlandse sistematiese plantkundige 1999 28 Oktober Francis Bacon Ierse kunstenaar 1992 2 Desember Erika Dannhoff Duitse aktrise 1996 3 Desember Wim Hartman Afrikaanse skrywer 1966 Sterftes13 April Sir Donald Currie n skeepseienaar en skenker van die Curriebeker 1825 23 Julie Zygmunt Noskowski Poolse komponis en dirigent 1846 22 September David Christiaan de Waal burgemeester van Kaapstad 1845 16 Oktober Jan Hendrik Hofmeyr Onze Jan in Londen enkele dae voordat hy na sy vaderland sou terugkeer 1845 30 November Peter MacOwan Suid Afrikaanse plantkundige 1830 17 Desember Koning Leopold II van Belgie 1835 Verwysings n Geskiedenis van besondere Weergebeurtenisse in Suid Afrika 1500 1990 CAELUM 21 Desember 1991, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar