1914 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1909 1910 1911 1912 1913 1914 1915 1916 1917 1918 1919 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1914Kalenders Gavrillo PrincipGregoriaanse kalender 1914 MCMXIVAb urbe condita 2667Armeense kalender 1363 ԹՎ ՌՅԿԳChinese kalender 4610 4611 庚丑 辛寅Ethiopiese kalender 1906 1907Hebreeuse kalender 5674 5675Hindoekalenders Vikram Samvat 1969 1970 Shaka Samvat 1836 1837Irannese kalender 1292 1293Islamitiese kalender 1332 1332 Die jaar 1914 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Donderdag begin het Dit was die 14de jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure11 April Hoerskool Ermelo kom tot stand 23 April C J Langenhoven oortuig die Kaaplandse Provinsiale Raad om Afrikaans te aanvaar as n toegelate onderrigmedium tot die vierde standerd in laerskole 25 Mei Giacomo della Chiesa later Pous Benedictus XV word kardinaal van Santi Quattro Coronati 28 Junie Aartshertog Frans Ferdinand en sy gemalin Sophie word geskiet deur sluipmoordenaar Gavrilo Princip in Sarajevo 23 Julie Die ultimatum van Oostenryk Hongarye aan Serwie lei tot die begin van die Eerste Wereldoorlog 4 Augustus Eerste Wereldoorlog Duitse troepe val Belgie binne Die Verenigde Koninkryk verklaar oorlog teen Duitsland en die VSA verklaar neutraliteit 15 Augustus Die Panamakanaal word geopen 3 September Pous Benedictus XV volg Pous Pius X op 6 September Eerste Wereldoorlog Slag van die Marne begin tussen die Duitse en Franse Magte 26 September Eerste Wereldoorlog Die Slag van Sandfontein vind plaas in Namibie 1 November Eerste Wereldoorlog Die Slag van Coronel vind plaas Dit is die eerste Britse Nederlaag van die oorlog 5 November Eerste Wereldoorlog Die Verenigde Koninkryk van Brittanje annekseer Siprus en verklaar saam met Frankryk oorlog teen die Ottomaanse Ryk 8 Desember Eerste Wereldoorlog Die Slag van die Falkland eilande vind plaas 20 Desember Jopie Fourie kommandoleier van die rebellie tydens die Maritz rebellie word per vuurpeloton tereggestel nadat hy aan hoogverraad skuldig bevind is 24 Desember Britse en Duitse soldate onderbreek die Eerste Wereldoorlog om Kersfees te vier en begin so die Geboortes6 Maart Kiril Kondrasin Sowjet en Russiese dirigent 1981 8 Maart Priscilla Lawson Amerikaanse aktrise 1958 18 Maart Anna Scheepers n Suid Afrikaanse vakbondleier 1999 31 Maart Octavio Paz Meksikaanse skrywer diplomaat 1993 2 April Alec Guinness Engelse akteur 2000 21 April Anthony Quinn Amerikaanse akteur 2001 29 April Reinhard Kolldehoff Duitse akteur 1995 4 Mei Hilgard Muller politikus burgemeester van Pretoria Nasionale Party kabinetsminister 1985 9 Mei Carlo Maria Giulini Italiaanse dirigent 2005 12 Mei Bertus Aafjes Nederlandse digter en skrywer 1993 13 Mei Joe Louis Amerikaanse bokser 1981 14 Mei Blaar Coetzee Suid Afrikaanse politikus koerantman en sakeman 1974 24 Mei Lilli Palmer Duitse aktrise 1986 29 Mei Sherpa Tenzing Norgay 1986 3 Junie Anna Elizabeth Pohl Suid Afrikaanse sopraan en sangdosent 1991 4 Junie Jannie Loots Suid Afrikaanse politikus 1998 15 Junie Joeri Andropof Sowjetpolitikus 1984 17 Junie John Hersey Amerikaanse outeur en joernalis 1993 25 Junie Mavis Pugh Britse aktrise 2006 12 Julie Topsy Smith Afrikaanse jeugboekskrywer 1985 20 Julie John Phillips Engelse akteur 1995 9 Augustus Ferenc Fricsay Hongaarse dirigent 1963 7 September James van Allen Amerikaanse ruimtewetenskaplike 2006 8 September Denys Lasdun Britse argitek 2001 29 September D J Opperman Afrikaanse digter 1985 6 Oktober Thor Heyerdahl n Noorse ontdekkingsreisiger 2002 28 Oktober Jonas Salk Amerikaanse mediese navorser viroloog en ontdekker van die polio entstof 1995 2 November Ray Walston Amerikaanse akteur 2001 8 November Norman Lloyd Amerikaanse akteur 2021 9 November Hedy Lamarr Amerikaanse aktrise en uitvinder 2000 14 November Florentine Rost van Tonningen voorstander van die Nasionaal Sosialistiese Beweging NSB in Nederland 2007 18 November Bettie Cilliers Barnard een van Suid Afrika se bekendste skilders 2010 25 Desember Marais Steyn Suid Afrikaanse politikus 1998 Onbekend Abdul Karim Kassem Irakse militaris en politikus 1963 Sterftes24 Januarie Sir David Gill n Skotse sterrekundige en hoof van die Kaapse Sterrewag 1843 25 Maart Frederic Mistral Frans Oksitaanse digter 1830 20 Augustus Pous Pius X die 257ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1835 25 Augustus Jacobus Abraham Smuts vader van genl Jan Smuts 1845 27 Augustus Eugen Bohm von Bawerk Oostenrykse ekonoom 1851 2 September Sir John de Villiers Hoofregter van die Kaapkolonie en die eerste Hoofregter van die Unie van Suid Afrika 1842 15 September Koos de la Rey Boeregeneraal gedurende die Tweede Vryheidsoorlog 1847 14 November Lord Frederick Sleigh Roberts Britse maarskalk 1832 20 Desember Jopie Fourie Boerekryger in die Tweede Vryheidsoorlog 1878 Onbekend Paul von Mauser wapenontwerper 1838, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar