lt lt Maart 2024 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 23 4 5 6 7 8 910 11 12 13 14 15 1617 18 19 20 21 22 2324 25 26 27 28 29 3031Al die dae 18 Maart is die 77ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 78ste in skrikkeljare Daar volg nog 288 dae Gebeure178 Pous Julianus van Alexandrie volg Agrippinus as Patriarg van die Kerk in Alexandrie op 417 Pous Zosimus volg Pous Innocentius I op 731 Pous Gregorius III volg Pous Gregorius II op 1123 Pous Callixtus II hou die Eerste Lateraanse Konsilie 1226 Pous Honorius III verklaar William aartsbiskop van York heilig 1229 Sesde Kruistog Heilige Romeinse Keiser Frederick II verklaar homself tot Koning van Jerusalem 1310 Jacques Dueze later Pous Johannes XXII word biskop van Avignon 1438 Albert II van Habsburg word Koning van die Romeine in die Heilige Romeinse Ryk 1513 Giovanni Maria Ciocchi del Monte later Pous Julius III word aartsbiskop van Siponte Manfredonia 1686 Vincenzo Maria Orsini Later Pous Benedictus XIII word Metropolitaanse aartsbiskop van Benevento Italie 1715 Vincenzo Maria Orsini Later Pous Benedictus XIII word kardinaal biskop van Porto e Santa Rufina 1751 Pous Benedictus XIV publiseer Providas Romanorum teen Vrymesselary 1839 Die Eerste Opiumoorlog breek uit 1921 Die Pools Sowjetoorlog wat die grens tussen die Tweede Poolse Republiek en Sowjet Rusland bepaal kom formeel tot n einde met die ondertekening van die Vrede van Riga 1921 Die Kronstadt rebellie word deur die Rooi Leer onderdruk 1922 Mahatma Gandhi word gevonnis tot ses jaar tronkstraf vir burgerlikeongehoorsaamheid 1965 Ruimtevaarder Aleksei Leonof trek n ruimtepak aan en verlaat die Voskhod 2 ruimtetuig om die eerste persoon te word om in die ruimte te loop 1976 Die Suid Afrikaanse Vloot neem sy eerste duikboot die SAS Maria van Riebeeck in gebruik 1980 Tropiese sikloon Kolia suid van Madagaskar veroorsaak buitengewone deinings langs die Natalse kus Golwe so hoog as 5 meter stort oor die seewalle van Laer Marine Parade in Durban en rig groot skade aan 1988 Die Hugenotetonnel op die N1 hoofweg tussen die Paarl en Worcester Wes Kaap Suid Afrika word amptelik geopen Geboortes1496 Maria Tudor koningin van Frankryk 1533 1733 Friedrich Nicolai Duitse skrywer en uitgewer 1811 1834 Marie Koopmans de Wet kampvegter vir Afrikanerregte kultuurleidster en beskermvrou van die kunste 1906 1837 Grover Cleveland die 22ste en 24ste President van die Verenigde State 1908 1837 Richard Maurice Bucke Kanadese psigiater 1902 1858 Rudolf Diesel Duitse ingenieur en uitvinder 1913 1869 Neville Chamberlain Britse politikus 1940 1914 Anna Scheepers n Suid Afrikaanse vakbondleier 1999 1926 Peter Graves Amerikaanse akteur en regisseur 2010 1928 Fidel Ramos Filippynse president 1992 1998 1931 Jurgen Schadeberg Duitsgebore Suid Afrikaanse fotograaf en kunstenaar 2020 1932 John Updike Amerikaanse skrywer 2009 1936 Frederik Willem de Klerk Suid Afrikaanse politikus Nasionale Party en laaste blanke staatspresident 2021 1945 Susan Tyrrell Amerikaanse aktrise 2012 1947 Stevo Crvenkovski diplomaat van die Republiek van Masedonie 2004 1950 Brad Dourif Amerikaanse akteur 1959 Luc Besson Franse filmregisseur en scenarioskrywer 1965 Alan Winde Premier van die Wes Kaap 1970 Suzan Anbeh Duitse aktrise 1972 Dane Cook Amerikaanse akteur en komediant 1979 Adam Levine Amerikaanse sanger 1982 Timo Glock Duitse F1 en motorrenjaer 1993 Urassaya Sperbund Thai Noorweegse aktrise 1997 Rieko Ioane Nieu Seelandse rugbyspeler 1997 Ciara Bravo Amerikaanse aktrise en sangeres Sterftes978 Eduard die Martelaar koning van die Angel Saksiese Koninkryk Wessex in Engeland 962 1227 Pous Honorius III 177ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1148 1584 Iwan die Verskriklike tsaar van Rusland 1530 1768 Laurence Sterne Iersgebore Engelstalige romansier en n Anglikaanse predikant 1713 1928 Paul van Ostaijen Vlaamse digter 1896 1856 Sir Henry Pottinger Britse goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop 1789 1949 Billy Millar Suid Afrika se elfde Springbokkaptein 1883 1980 Erich Fromm Duits Amerikaanse sielkundige 1900 2007 Bob Woolmer Engelse krieketspeler en afrigter 1948 2009 Moultrie Patten Amerikaanse akteur 1919 2009 Natasha Richardson Brits Amerikaanse aktrise 1963 2016 Guido Westerwelle Duitse politikus 1961 2020 Alfred Worden Amerikaanse ruimtevaarder en ingenieur 1932 2024 Hans Heese Suid Afrikaanse skrywer en genealoog 1945 Vakansie vierings en waarnemingsdaeVlagdag in Aruba 1976 Wikimedia Commons bevat media in verband met 18 March, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar