Aruba (Nederlands: [aːˈrubaː] of [aːˈrybaː], ; Papiaments: [aˈruba]), amptelik die Land Aruba (Nederlands: Land Aruba; Papiaments: Pais Aruba), is 'n eilandstaat in die Karibiese See en behoort tot die ABC-eilande net noord van Venezuela. Tot in 1986 het Aruba deel uitgemaak van die Nederlandse Antille, maar dié eiland is sedert 1 Januarie 1986 'n outonome land binne die Koninkryk van die Nederlande.
| |||||
Volkslied: (Papiaments vir: "Aruba, lieflike land") Koninklike volkslied: Wilhelmus | |||||
![]() | |||||
Hoofstad | Oranjestad | ||||
Grootste stad | Oranjestad | ||||
Amptelike tale | Nederlands en Papiaments | ||||
Regering | Unitêre parlementêre verteenwoordigende demokrasie onder 'n grondwetlike monargie Willem-Alexander | ||||
Onafhanklikheid Outonomiteit • Datum | binne die Koninkryk van die Nederlande 1 Januarie 1986 | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) | 180 km2 69 myl2 feitlik geen | ||||
Bevolking - 2022-skatting - 2020-sensus - Digtheid | 106 739 (180ste) 108 166 560,4 / km2 (22ste) 1 451,4 / myl2 | ||||
BBP (KKP) - Totaal - Per capita | 2023-skatting $5,449 miljard | ||||
BBP (nominaal) - Totaal - Per capita | 2023-skatting $3,633 miljard | ||||
Geldeenheid | (AWG ) | ||||
Tydsone - Somertyd | AST (UTC-4) nie toegepas nie (UTC-4) | ||||
Internet-TLD | .aw | ||||
Skakelkode | +297 |
![image](https://www.wikiquery.af-za.nina.az/image/aHR0cHM6Ly93d3cud2lraXF1ZXJ5LmFmLXphLm5pbmEuYXovaW1hZ2UvYUhSMGNITTZMeTkxY0d4dllXUXVkMmxyYVcxbFpHbGhMbTl5Wnk5M2FXdHBjR1ZrYVdFdlkyOXRiVzl1Y3k5MGFIVnRZaTloTDJFMUwwRnlkV0poWDFkdmNteGtYMWRwYm1RdWFuQm5Mekl5TUhCNExVRnlkV0poWDFkdmNteGtYMWRwYm1RdWFuQm4uanBn.jpg)
![image](https://www.wikiquery.af-za.nina.az/image/aHR0cHM6Ly93d3cud2lraXF1ZXJ5LmFmLXphLm5pbmEuYXovaW1hZ2UvYUhSMGNITTZMeTkxY0d4dllXUXVkMmxyYVcxbFpHbGhMbTl5Wnk5M2FXdHBjR1ZrYVdFdlkyOXRiVzl1Y3k5MGFIVnRZaTlsTDJWaEwwRnlkV0poTFVOSlFWOVhSa0pmVFdGd0xuQnVaeTh5TWpCd2VDMUJjblZpWVMxRFNVRmZWMFpDWDAxaGNDNXdibWM9LnBuZw==.png)
Die amptelike tale is Nederlands en Papiaments (die volkstaal); ander tale wat gepraat word is Spaans en Engels. Die hoofstad en grootste stad is Oranjestad. Die eiland beslaan 'n oppervlakte van 180 km² en het 'n bevolking van 106 739 in 2022 gehad.
Etimologie
Daar bestaan verskeie teorieë oor die oorsprong van die naam "Aruba":
- Van die Spaanse Oro hubo wat beteken "daar was goud"
- Van die Eiland-Karibiese woord Oruba wat beteken "goed geplaas"
- Van die Eiland-Karibiese woorde Ora ("dop") en Oubao ("eiland")
Galery
Verwysings
- (en) Migge, Bettina; Léglise, Isabelle; Bartens, Angela (2010). Creoles in Education: An Appraisal of Current Programs and Projects. Amsterdam: John Benjamins Publishing Company. p. 268. ISBN .
- (nl) "Waaruit bestaat het Koninkrijk der Nederlanden? – Rijksoverheid.nl". Ministerie van Algemene. 19 Mei 2015. Besoek op 19 Mei 2015.
- (en) "Quarterly Demographic Bulletin 2022 (QDB0922)". Sentrale Kantoor vir Statistiek Aruba. September 2022. Besoek op 10 Augustus 2023.
- (en) "Aruba". City Population. 1 Oktober 2020. Besoek op 10 Augustus 2023.
- (en) "Aruba". Internasionale Monetêre Fonds. April 2023. Besoek op 10 Augustus 2023.
- (en) "Status change means Dutch Antilles no longer exists". BBC. 10 Oktober 2010. Besoek op 10 Augustus 2023.
- (en) "Aruba". Central Intelligence Agency. Besoek op 10 Augustus 2023.
- (en) "Historia di Aruba". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 April 2013. Besoek op 28 Julie 2019.
- (en) Brushaber, Susan; Greenberg, Arnold (2001). Aruba, Bonaire & Curacao Alive!. Hunter Publishing, Inc. p. 38. ISBN .
Bronnelys
- Algemeen
- (en) "Aruba". Encyclopædia Britannica. Besoek op 10 Augustus 2023.
- (en) "Aruba". Central Intelligence Agency. Besoek op 10 Augustus 2023.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Aruba.
- (en) Toerisme-inligting oor Aruba op Wikivoyage
- (en) (nl) Amptelike webwerf van Aruba se regering