1533 15de eeu 16de eeu 17de eeu 1528 1529 1530 1531 1532 1533 1534 1535 1536 1537 1538 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook KalendersGregoriaanse kalender 1533 MDXXXIIIAb urbe condita 2286Armeense kalender 982 ԹՎ ՋՁԲChinese kalender 4229 4230 己辰 庚巳Ethiopiese kalender 1525 1526Hebreeuse kalender 5293 5294Hindoekalenders Vikram Samvat 1588 1589 Shaka Samvat 1455 1456Irannese kalender 911 912Islamitiese kalender 939 940 Die jaar 1533 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Sondag begin het Dit was die 33ste jaar van die 16de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure21 Februarie Pous Clemens VII stel Esteban Merino patriarg van Wes Indie aan as kardinaal 3 Maart Pous Clemens VII stel Jean d Orleans Longueville aartsbiskop van Toulouse aan as kardinaal 7 November In sy laaste konsistorie stel Pous Clemens VII vier nuwe kardinale aan waaronder Odet de Coligny de Chatillon wat later ge ekskommunikeer word omdat hy Calvinis geword het Geboortes28 Februarie Michel de Montaigne Franse essayis 1592 24 April Willem van Oranje Prins van Oranje en die hoofleier van die Nederlandse Opstand teen die Spaanse Habsburgs 1584 7 September Elizabeth I Koningin van Groot Brittanje 1603 Sterftes10 April Frederik I van Denemarke Koning van Denemarke en Noorwee 1471 25 Junie Maria Tudor koningin van Frankryk 1496 3 Desember Wasili III van Rusland Grootprins van die Rjoerik dinastie 1479, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar