lt lt Februarie 2024 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 34 5 6 7 8 9 1011 12 13 14 15 16 1718 19 20 21 22 23 2425 26 27 28 29Al die dae 28 Februarie is die 59ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender Dit is ook gewoonlik die laaste dag van Februarie maar in skrikkeljare is 29 Februarie die laaste dag Daar was ook al drie keer in die geskiedenis n 30 Februarie gewees Daar volg nog 306 dae in die res van die jaar en 307 in skrikkeljare Gebeure364 Valentinianus I word verkies as Romeinse keiser deur amptenare van die Romeinse leer by Nicaea Bithynia 1476 Pous Sixtus IV stel die feesdag van Maria Onbevlekte Ontvangenis in op 8 Desember 1525 Die Spaanse veroweraar Hernan Cortes laat die laaste Asteke heerser van Tenochtitlan Cuauhtemoc weens hoogverraad teregstel 1550 Gian Pietro Carafa later Pous Paulus IV word kardinaal biskop van Frascati 1592 Pous Clemens VIII publiseer die bul Cum saepe accidere waarin die Jode van Avignon verbied word om handel te drywe met nuwe goedere slegs gebruikte goedere is toegelaat 1593 Pous Clemens VIII publiseer die bul Cum Hebraeorum malita waarin die less van die Talmud verbied word 1706 Goewerneur Willem Adriaan van der Stel laat Adam Tas arresteer 1784 John Wesley n predikant van die Kerk van Engeland stig die eerste Metodiste Kerk 1887 Die Kogmanskloofpas word geopen 1900 Die Beleg van Ladysmith deur die Boere wat op 2 November begin het eindig 1922 Egipte word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 1935 Nylon n sintetiese polimeer word deur Wallace Carothers uitgevind 1947 Die 228 Voorval in Taiwan Burgerlike opstand in Taipei en Keelung word brutaal onderdruk deur die Sjinese Nasionalistiese leer 1990 Vir die eerste keer sedert die kommunistiese rewolusie in 1917 word boere in die Sowjetunie toegelaat om weer landbougrond te koop en aan hulle erfgename te vererf 1991 Die Golfoorlog kom tot n einde Geboortes1261 Margrete Aleksandersdotter Noorweegse koningin 1442 Oswald I von dem Bergh Duitse graaf von dem Bergh 1533 Michel de Montaigne Franse essayis 1592 1690 Aleksei Petrowitsj tsarewitsj van Rusland Russiese tsarewitsj 1718 1693 Anna van Rusland tsaar van Rusland 1740 1833 Alfred von Schlieffen Duitse generaal en strateeg 1913 1839 Sytze Wierda Nederlandse argitek in die Zuid Afrikaanse Republiek ZAR 1911 1898 Molly Picon Amerikaanse aktrise 1992 1901 Linus Pauling Amerikaanse chemikus biochemikus chemiese ingenieur en Nobelpryswenner 1994 1904 Alfred Bohrmann Duitse sterrekundige 2000 1911 Cor Dirks skoolhoof en Afrikaanse skrywer 2000 1922 Jan van der Merwe Suid Afrikaanse wiskundige en fisikus 2016 1926 Ernst Waldemar Bauer Duitse televisie en radiopublisis bioloog skrywer politikus 2015 1928 Tommie Meyer rolprentregisseur en vervaardiger 2017 1931 Gavin MacLeod Amerikaanse akteur 2021 1940 Mario Andretti Italiaans gebore Amerikaanse beroepsrenjaer 1942 Brian Jones Britse multi instrumentalis stigterslid van The Rolling Stones 1969 1945 Bubba Smith Amerikaanse akteur en rolprentvervaardiger 2011 1955 Gilbert Gottfried Amerikaanse akteur 2022 1982 Nadine Suid Afrikaanse ligte sangeres 1987 Bongani Baloyi Suid Afrikaanse politikus 1990 Georgina Leonidas Britse aktrise 1991 J G Claassen Suid Afrikaanse beroepsgholfspeler Sterftes468 Pous Hilarius Italiaanse pous 1326 Leopold I hertog van Oostenryk van die Habsburg familie 1290 1525 Cuauhtemoc die laaste Asteekse leier 1497 1535 Wolter von Plettenberg Landmeester van die Duitse Orde in Lyfland 1450 1648 Christiaan IV van Denemarke Koning van Denemarke en Noorwee 1577 1730 Michelangelo Tamburini Italiaanse generaal van die Societas Jesu 1916 Henry James Amerikaanse skrywer en literere kritikus 1843 1935 Jacobus du Plessis Afrikaanse professor in teologie aan die Potchefstroomse Universiteit vir C H O 1873 1979 Ethel Remey Amerikaanse aktrise 1895 2011 Jane Russell Amerikaanse rolprentaktrise en sangeres 1921 2016 Jan van der Merwe Suid Afrikaanse wiskundige en fisikus 1922 2019 Andre Previn Duitse dirigent 1929 Vakansies vierings en waarnemingsdaeMardi Gras Vasteaand in Westelike Christendom Pannekoekdag in Brittanje 2006 Vredeherdenkingsdag in Taiwan Feesdag van Pous Hilarius in die Rooms Katolieke Kerk in nie skrikkeljare In skrikkeljare is dit op 29 Februarie Jeugdag in die VSA Wikimedia Commons bevat media in verband met 28 February, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar