1949 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1944 1945 1946 1947 1948 1949 1950 1951 1952 1953 1954 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1949Kalenders Juliana teken die soewereiniteitsoordrag Gregoriaanse kalender 1949 MCMXLIXAb urbe condita 2702Armeense kalender 1398 ԹՎ ՌՅՂԸChinese kalender 4645 4646 乙子 丙丑Ethiopiese kalender 1941 1942Hebreeuse kalender 5709 5710Hindoekalenders Vikram Samvat 2004 2005 Shaka Samvat 1871 1872Irannese kalender 1327 1328Islamitiese kalender 1368 1369 Die jaar 1949 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Saterdag begin het Dit was die 49ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad GebeureSuid Afrika Verbod op gemengde huwelikswette Afsonderlike toue by poskantore vir blankes en nie blankes Die Suid Afrikaanse Pond word gedevalueer Australie Nieu Seeland en Suid Afrika word volle lede van die Internasionale Rugbyvoetbalraad IRVR nou Wereldrugby 13 15 Januarie Durbanonluste die Indiese gemeenskap word geteiken deur Zoeloe skares Tydens die brutale veldtog word huise en besighede afgebrand Indiervrouens en meisies verkrag en Indiers van alle geslagte en ouderdomme vermoor 142 sterf meer as n duisend word beseer en 40 000 word vlugtelinge 31 Maart Newfoundland sluit aan by die Kanadese Konfederasie en word sy tiende provinsie Newfoundland en Labrador 4 April Die twaalf nasies Belgie Denemarke Frankryk Italie Kanada Luxemburg Nederland Noorwee Portugal Verenigde Koninkryk Verenigde State van Amerika en Ysland teken die Noord Atlantiese Verdrag en stig die Noord Atlantiese Verdragsorganisasie NAVO 9 Mei Rainier III van Monaco word prins van Monaco 10 Mei n Tornado tref Bronkhorstspruit en rig groot skade aan 23 Mei Stigting van die Bondsrepubliek Duitsland 1 Oktober Stigting van die Volksrepubliek China op die Chinese vasteland 7 Oktober Stigting van die Duitse Demokratiese Republiek 19 November n Vernietigende haelstorm tref Pretoria se middestad en Pretoria Wes By die Uniegebou word n paar duisend dakpanne gebreek en by Yskor word 12 000 vensters beskadig 16 Desember Die Voortrekkermonument op Monumentkoppie Pretoria word ingewy Dieselde jaar is die groot amfiteater met sitplek vir 20 000 toeskouers ook in gebruik geneem 27 Desember Koningin Juliana van Nederland staan soewereiniteit aan Indonesie toe Geboortes10 Januarie Linda Lovelace Amerikaanse pornografiese aktrise 2002 15 Januarie Andre du Pisani Namibiese politieke wetenskaplike 25 Januarie Fransjohan Pretorius Akademikus en historiese skrywer van agt boeke oor die Anglo Boereoorlog 30 Januarie Randall Wicomb Suid Afrikaanse sanger en liedjieskrywer 2015 22 Februarie Niki Lauda Oostenrykse Formule Een renjaer driemalige wereldkampioen 2019 21 Maart Slavoj Zizek Sloveense sosioloog filosoof psigoanalis en kultuurkritikus 24 Maart H P van Coller professor in Afrikaans aan die Universiteit van die Vrystaat letterkundige redakteur en digter 28 Maart Paul Bayvel Springbokrugbyspeler 2020 5 April Judith Resnik Amerikaanse ingenieur en ruimtevaarder sterf in Challenger ramp 1986 12 April Pravin Gordhan Suid Afrikaanse politikus minister van Openbare Ondernemings voorheen minister van Finansies 15 April Lieb Bester Suid Afrikaanse akteur en musikant 2021 20 April Jessica Lange Amerikaanse aktrise 7 Mei Marilyn Burns Amerikaanse aktrise 2014 9 Mei Billy Joel Amerikaanse sanger liedjieskrywer en pianis 13 Mei Glenda Kemp Suid Afrikaanse ontkleedanseres aktivis en onderwyseres 23 Mei Estian Calitz Suid Afrikaanse ekonoom en emeritus professor van die Universiteit Stellenbosch 17 Mei Aletta Bezuidenhout Suid Afrikaanse aktrise 2024 31 Mei Tom Berenger Amerikaanse akteur 31 Mei Kiepie Jaftha Suid Afrikaanse predikant onderwysman en n gemeenskapsleier 2021 2 Junie Michael Lapsley Suid Afrikaanse Anglikaanse priester en aktivis vir maatskaplike geregtigheid 18 Junie Lech Kaczynski Poolse politikus en staatman President van Pole 2010 19 Junie Ebrahim Hamedi beter bekend onder sy verhoognaam Ebi Iranse sanger en musikant 22 Junie Meryl Streep Amerikaanse aktrise 23 Junie Fanie Olivier Suid Afrikaanse digter 27 Junie Dierdre Snijman Suid Afrikaanse plantkundige en planttaksonoom 19 Julie Kgalema Motlanthe Suid Afrikaanse politikus en derde President van Suid Afrika 2008 2009 13 Julie Dene Smuts Suid Afrikaanse tydskrifredakteur en parlementslid 2016 23 Julie Clive Rice Suid Afrikaanse krieketspeler en Springbokkrieketkaptein 2015 8 Augustus Ray Dalio n Amerikaanse miljarder belegger en verskansingsfondsbestuurder 10 Augustus Gill Marcus Suid Afrikaanse oudpolitikus en sakevrou 11 Augustus Eric Carmen Amerikaanse sanger 2024 25 Augustus Gene Simmons Israeli Amerikaanse musikant sanger en akteur 26 Augustus Dan Cruickshank Britse kunshistorikus televisieaanbieder en skrywer 30 Augustus Olivier Roy Franse politoloog politieke raadgewer diplomaat en gesant 9 September Susilo Bambang Yudhoyono 6de president van Indonesie 14 September Ganief Hendricks politikus leier van Al Jama ah party in die Nasionale Vergadering van Suid Afrika 5 Oktober Peter Ackroyd Britse biograaf skrywer en kritikus 8 Oktober Sigourney Weaver Amerikaanse aktrise en rolprentvervaardiger 21 Oktober Benjamin Netanyahu Israelse politikus eerste minister 2009 2021 1 November David Foster Kanadese musikant musiekvervaardiger komponis liedjieskrywer en verwerker 28 November Zack du Plessis Afrikaanse akteur 2011 28 November Alexander Godunov Amerikaanse balletdanser akteur 1995 1 Desember Pablo Escobar Colombiaanse dwelmbaron 1993 4 Desember Jeff Bridges Amerikaanse akteur sanger en vervaardiger 7 Desember Tom Waits Amerikaanse musikant 18 Desember Dawie Malan Suid Afrikaanse akteur en toneelregisseur 1988 21 Desember Thomas Sankara rewolusionere president van Burkina Faso vanaf 1983 tot 1987 1987 23 Desember At Botha Suid Afrikaanse akteur datum onbekend Tim Noakes Suid Afrikaanse sportgeneeskundige en dieetnavorser Sterftes11 Maart I W Schlesinger sakemagnaat en baanbreker van die Suid Afrikaanse vermaakbedryf 1871 18 Maart Billy Millar Suid Afrika se elfde Springbokkaptein 1883 15 April Wallace Beery Amerikaanse akteur 1885 20 Junie Fjodor Otsep Russiese draaiboekskrywer en regisseur 1895 8 September Richard Strauss Duitse komponis 1864 29 Oktober George Gurdjieff stigter van die 4de Weg 1866 19 November James Ensor Belgiese skilder 1860 Verwysings n Geskiedenis van besondere Weergebebeurtenisse in Suid Afrika 1500 1990 CAELUM 45 Desember 1991, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar