1936 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1931 1932 1933 1934 1935 1936 1937 1938 1939 1940 1941 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1936Kalenders Mustafa Kemal Ataturk van Turkye met koning Eduard VIIIGregoriaanse kalender 1936 MCMXXXVIAb urbe condita 2689Armeense kalender 1385 ԹՎ ՌՅՁԵChinese kalender 4632 4633 壬亥 癸子Ethiopiese kalender 1928 1929Hebreeuse kalender 5696 5697Hindoekalenders Vikram Samvat 1991 1992 Shaka Samvat 1858 1859Irannese kalender 1314 1315Islamitiese kalender 1355 1355 Die jaar 1936 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Woensdag begin het Dit was die 36ste jaar van die 20ste eeu n C In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad GebeureVoltooiing van die Golden Gate brug in San Francisco Verenigde State Johannesburg vier sy Goue Eeufees Februarie Die Duitse motorvervaardiger Mercedes Benz stel sy 170 V sedan W136 bekend 6 16 Februarie Die vierde Olimpiese Winterspele word in Garmisch Partenkirchen Duitsland aangebied 30 Junie die roman Gone with the Wind word deur Margaret Mitchell uitgegee 17 Julie Die Spaanse Burgeroorlog wat tot 1939 sou duur begin met n militere staatsgreep deur die regse nasionaliste onder generaal Francisco Franco in Spaans Marokko 1 Augustus Die Suid Afrikaanse Uitsaaikorporasie SAUK kom tot stand 1 16 Augustus Die elfde Olimpiese Somerspele word in Berlyn Duitsland aangebied 25 November Die Anti Kominternpakt word deur Duitsland en Japan geteken 11 Desember Edward VIII se abdikasie as koning van die Verenigde Koninkryk tree in werking Geboortes8 Januarie Ferdi Hartzenberg Suid Afrikaanse politikus 2021 10 Januarie Stephen E Ambrose Amerikaanse geskiedkundige en biograaf van twee voormalige V S presidente 2002 22 Januarie Clive Derby Lewis Suid Afrikaanse politikus 2016 11 Februarie Burt Reynolds Amerikaanse akteur rolprentregisseur en vervaardiger 2018 16 Februarie Eliahu Inbal Israelse dirigent 17 Februarie Jim Brown Amerikaanse akteur vervaardiger voetbalspeler en regisseur 2023 20 Februarie Marj Dusay Amerikaanse aktrise 2020 22 Februarie Jans Rautenbach Suid Afrikaanse draaiboekskrywer rolprentvervaardiger en regisseur 2016 29 Februarie Alex Rocco Amerikaanse akteur 2015 4 Maart Jim Clark Skotse Formule 1 renjaer 1968 10 Maart Sepp Blatter agste president van die FIFA wereldsokkerbond 11 Maart Antonin Scalia regter van die hooggeregshof van die Verenigde State 2016 17 Maart Ken Mattingly Amerikaanse ruimtemaan en bevelvoerder van Apollo 16 se beheermodule 2023 18 Maart Frederik Willem de Klerk Suid Afrikaanse politikus Nasionale Party en laaste blanke staatspresident 2021 19 Maart Ken Higgins Suid Afrikaanse pianis 2016 22 Maart Roger Whittaker Britse sanger liedjieskrywer en musikant 2023 9 April Jerzy Maksymiuk Poolse dirigent pianis en komponis 23 April Roy Orbison Amerikaanse sanger liedjieskrywer en musikant wat bekend is vir sy emosiebelaaide sangstyl ingewikkelde liedstrukture en donker intense ballades 1988 24 April Jill Ireland Britse aktrise 1990 29 April Zubin Mehta Indiese musikant 29 April Jacob Rothschild Britse bankier en lid van Rothschild bankfamilie 2 Mei Engelbert Humperdinck Amerikaanse sanger 9 Mei Albert Finney Britse akteur 2019 9 Mei Glenda Jackson Britse aktrise en politikus 3 Junie Colin Meads Nieu Seelandse rugbyspeler 2017 9 Junie Pieter Pieterse Afrikaanse skrywer 2002 17 Junie Samuel Pauw Suid Afrikaanse modernistiese en postmodernistiese argitek 2016 22 Junie Kris Kristofferson Amerikaanse akteur en komponis 2 Julie Rex Gildo Duitse akteur en popsanger 1999 25 Julie Glenn Murcutt Australiese argitek 1 Augustus Franse mode ontwerper 2008 18 Augustus Robert Redford Amerikaanse akteur 24 Augustus Mof Myburgh Springbokrugbyspeler 2012 25 Augustus Suid Afrikaanse Polisiekommissaris 2022 29 Augustus John McCain Amerikaanse politikus 2018 25 September Juliet Prowse Amerikaanse aktrise 1996 26 September Winnie Madikizela Mandela anti apartheidsaktivis en tweede vrou van Nelson Mandela 2018 26 September Luis Fernando Verissimo Brasiliaanse skrywer 2 Oktober Sandra Seacat Amerikaanse aktrise en leermeesteres 2023 3 Oktober Steve Reich Amerikaanse komponis van minimal music minimalistiese musiek 26 Oktober Shelley Morrison Amerikaanse aktrise en vervaardiger 2019 2 November Boet Troskie Suid Afrikaanse sakeman en rolprentvervaardiger 2022 26 November Min Shaw Suid Afrikaanse sangeres 3 Desember Mary Alice Amerikaanse aktrise 2022 4 Desember Joe Nhlanhla Suid Afrikaanse ANC politikus 2008 7 Desember Wim Bosman strokiesprentkunstenaar 2019 16 Desember Nigel Weiss Suid Afrikaanse sterrekundige en wiskundige 2020 17 Desember Jorge Mario Bergoglio later Pous Franciskus tans 266ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 21 Desember Adam Small Afrikaanse digter en dramaturg 2016 23 Desember James Stacy Amerikaanse akteur 2016 24 Desember Pieter Spaarwater rubriekskrywer motorredakteur en omroeper 2020 27 Desember Ena Murray Afrikaanse skryfster 2015 29 Desember Mary Tyler Moore Amerikaanse aktrise en komediant 2017 Sterftes12 Januarie Frederick Charles Kolbe n Suid Afrikaanse Katolieke geleerde digter skrywer filosoof en plantkundige 1854 18 Januarie Rudyard Kipling Engelse skrywer en digter 1865 20 Januarie George V koning van Groot Brittanje 1865 22 Januarie Jan Volschenk Suid Afrikaanse skilder 1853 16 Maart Marguerite Durand n Franse verhoogaktrise joernalis en n leidende suffragette 1864 29 Maart Eugene Marais Suid Afrikaanse skrywer en digter 1871 5 Junie Ida Darling Amerikaanse aktrise 1880 14 Junie G K Chesterton Engelse skrywer teoloog filosoof dramaturg joernalis redenaar literatuur en kunskritikus biograaf en Christelike apologeet 1874 2 Julie Lionel Phillips Suid Afrikaanse mynboumagnaat en politikus 1855 8 Julie Samuel Cronwright Suid Afrikaanse politikus boer en skrywer 1863 24 Julie Sir Arnold Theiler Suid Afrikaanse bakterioloog 1867 2 Augustus Louis Bleriot Franse ontdekker en ingenieur 1872 16 September Sir James Molteno die laaste speaker van die Kaapse Wetgewer en die eerste van die Unie Volksraad 1865, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar