1934 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1929 1930 1931 1932 1933 1934 1935 1936 1937 1938 1939 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1934Kalenders Marie CurieGregoriaanse kalender 1934 MCMXXXIVAb urbe condita 2687Armeense kalender 1383 ԹՎ ՌՅՁԳChinese kalender 4630 4631 庚酉 辛戌Ethiopiese kalender 1926 1927Hebreeuse kalender 5694 5695Hindoekalenders Vikram Samvat 1989 1990 Shaka Samvat 1856 1857Irannese kalender 1312 1313Islamitiese kalender 1353 1353 Die jaar 1934 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Maandag begin het Dit was die 34ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure10 Januarie Teregstelling van Marinus van der Lubbe wat die Reichstag op 27 Februarie die vorige jaar aan die brand gesteek het 17 Januarie Jacobus Jonker n delwer op die plaas Elandsfontein naby Pretoria vind die vierde grootste diamant tot nog toe ongeslyp 726 karaat die Jonker diamant 29 Januarie Oos Londen se Afrikaanse gemeenskap kry sy eie hoerskool die Hoerskool Grens 1 Februarie Suid Afrikaanse Lugdiens Suid Afrika se nasionale lugredery kom tot stand 1 Maart Mantsjoerye word Mantsjoekwo n Japanese vasalstaat 6 April Rudyard Kipling en William Butler Yeats ontvang die Gothenburg prys vir digkuns 23 Mei FBI agente skiet die bankrowers Bonnie en Clyde naby hulle wegkruipplek in Black Lake Louisiana 27 Mei 10 Junie Die tweede FIFA Sokker Wereldbekertoernooi word in Italie gespeel wat deur die land gewen word 9 Junie Donald Duck het sy nooiensoptrede in Silly Symphony se tekenprent The Wise Little Hen 30 Junie Nag van die lang messe Duits Nacht der langen Messer Nazis vermoor die leierskap van die Sturmabteilung 25 Julie Oostenrykse Nazis vermoor kanselier Engelbert Dollfuss gedurende n mislukte staatsgreep 2 Augustus Adolf Hitler word die leier van Duitsland 21 September Tifoon in Honshu Japan 4000 sterftes 16 Oktober Die Lang mars van die Chinese kommuniste begin 13 November Die Italiaanse regering bepaal dat onderwysers n militere uniform of partyuniform in klaskamers moet dra 1 Desember Die Groot Suiwering begin in Rusland 27 Desember Persie se naam word na Iran verander Geboortes7 Januarie Hendrik Witbooi Namibiese politikus en die sewende kaptein van die ǀKhowesin stam 2009 11 Januarie Jean Chretien politikus 20ste premier van Kanada 11 Januarie Mitchell Ryan Amerikaanse akteur 2022 20 Januarie Hennie Aucamp Afrikaanse skrywer 2014 7 Februarie Rona Rupert Afrikaanse kinderboekskrywer 1995 15 Februarie Tjaart van der Walt rektor van die Potchefstroomse Universiteit 2019 9 Maart Joeri Gagarin Russiese ruimtevaarder en die eerste mens wat om die aarde gewentel het 1968 14 Maart Eugene Cernan Amerikaanse ruimtevaarder 2017 22 Maart Orrin Hatch Amerikaanse senator en komponis 2022 23 Maart Martin Pelser Springbokrugbyspeler 2018 31 Maart Richard Chamberlain Amerikaanse akteur 2 April Brian Glover Britse akteur skrywer en stoeier 1997 3 April Jane Goodall Britse dierkundige 6 April Willie Toweel Suid Afrikaanse bokskampioen 2017 24 April Shirley MacLaine Amerikaanse aktrise en outeur 26 April Alan Arkin Amerikaanse akteur 8 Mei Nelie Smith Suid Afrika se een en dertigste Springbokkaptein 2016 8 Mei Sibusiso Bengu Suid Afrikaanse Minister van Onderwys in die kabinet van Nelson Mandela 18 Mei Dwayne Hickman Amerikaanse akteur en regisseur 2022 26 Mei Dullah Omar Suid Afrikaanse anti apartheidsaktivis prokureur en kabinetsminister 2004 30 Mei Aleksei Leonof Sowjetse ruimtevaarder en eerste mens wat n ruimtewandeling uitgevoer het 2019 14 Junie Mieke Telkamp Nederlandse sangeres 2016 18 Junie Wilf Rosenburg Springbokrugbyspeler 2019 21 Junie Wulf Kirsten Duitse digter skrywer en uitgewer 14 Julie PG du Plessis Afrikaanse skrywer 2017 4 Augustus Rutger Kopland Nederlandse digter 2012 5 Augustus Cammie King Amerikaanse aktrise 2010 8 Augustus Sam Nzima Suid Afrikaanse fotojoernalis 2018 9 Augustus Graeme Gibson Kanadese skrywer 2019 31 Augustus Raymond Buckland Brits gebore Amerikaanse skrywer 2017 17 September Marlene le Roux bekroonde Afrikaanse skrywer van jeugverhale 21 September Leonard Cohen Kanadese sanger liedjieskrywer musikant digter en romanskrywer 2016 28 September Brigitte Bardot Franse aktrise fotomodel sangeres en aktivis vir diereregte 8 Oktober Kader Asmal Suid Afrikaanse kabinetsminister 2011 18 Oktober Inger Stevens Amerikaanse aktrise 1970 7 November Wille Martin Afrikaanse skryfster 2016 9 November Carl Sagan Amerikaanse sterrekundige astrofisikus kosmoloog en skrywer 1996 13 November Garry Marshall Amerikaanse akteur 2016 24 November Alfred Schnittke Sowjet Duitse komponis 1998 9 Desember Judi Dench Britse aktrise 26 Desember Matt Zimmerman Kanadese akteur 2022 Onbekend Khaled al Asaad Siriese argeoloog 2015 Sterftes23 Februarie Edward Elgar Engelse komponis 1857 3 Maart Norman O Neill Britse dirigent en komponis 1875 27 Maart Francis William Reitz President van die Vrystaat 1844 20 Junie Amerikaanse skrywer 1892 26 Junie Sir Godfrey Lagden KCMG KBE n Britse koloniale administrateur in Afrika 1851 27 Junie Isidoor Teirlinck Vlaamse skrywer 1851 1 Julie Ernst Rohm die leier van die Sturmabteilung SA van die Nasionaal Sosialistiese Duitse Arbeidersparty 1887 4 Julie Marie Curie Poolse wetenskaplike en ontvanger van die Nobelprys vir Chemie 1911 en Fisika 1903 1867 13 September Sam Allen Amerikaanse akteur 1861 15 Oktober Sydney Charles Buxton Britse politikus en tweede Goewerneur generaal van Suid Afrika 1914 1920 1853, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar