lt lt April 2024 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 1314 15 16 17 18 19 2021 22 23 24 25 26 2728 29 30Al die dae 23 April is die 113de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 114de in skrikkeljare Daar volg nog 252 dae in die jaar Gebeure1014 Slag van Clontarf Brian Boru oorwin Wiking invallers maar sterf gedurende die slag 1348 Die Orde van die Kousband gestig deur koning Eduard III van Engeland 1459 Francesco Todeschini Piccolomini later Pous Pius III word biskop van Sienna 1521 Slag van Villalar Koning Karel I van Spanje oorwin die Comuneros 1533 Die Rooms Katolieke Kerk verklaar die huwelik tussen Catharina van Aragon en Hendrik VIII van Engeland as ongeldig 1597 The Merry Wives of Windsor vir die eerste keer opgevoer Koningin Elizabeth I van Engeland was teenwoordig 1660 Verdrag van Oliva tussen Swede en Pole 1661 Koning Karel II van Engeland Skotland en Ierland gekroon in Westminster abdy 1718 Pous Clemens XI stig die pouslike akademie vir teologie in Rome 1738 Georg Schmidt van die Morawiese Sending vestig hom op Baviaanskloof later Genadendal 1741 Pous Benedictus XIV verklaar Alessandro Sauli salig 1791 Pous Pius VI publiseer Adeo nota oor die afvalligheid in Avignon 1827 William Rowan Hamilton bied sy Teorie van stelsels van Strale Engels Theory of systems of rays aan 1867 William Lincoln patenteer die Zoetrope n masjien wat geanimeerde prente vertoon deur n reeks van tekeninge op n wiel te monteer 1914 C J Langenhoven oortuig die Kaaplandse Provinsiale Raad om Afrikaans te aanvaar as n toegelate onderrigmedium tot die vierde standerd in laerskole 1920 Die Nasionale Raad in Turkye keur die regering van sultan Mehmet VI af en kondig n voorlopige konstitusie aan 1933 Die Gestapo word gestig in Duitsland 1942 Tweede Wereldoorlog Nadat Britse bomwerpers die Duitse stad Lubeck in Maart vernietig het begin die Duitse Lugmag die sogenaamde Baedeker Blitz op Engelse stede Die stede wat in Karl Baedeker se reisgids met drie sterre geranglys is is Exeter Bath en York Exeter word eerste deur die Duitse bomwerpers aangeval 1948 1948 Arabies Israeli oorlog Haifa die vernaamste hawe van Israel oorgeneem deur Palestynse magte 1962 Ranger 4 n onbemande ruimtetuig word gelanseer 1967 Sojoes 1 word gelanseer in n wentelbaan en vervoer n enkele ruimtevaarder kolonel Wladimir Komarof wat sterf toe die ruimtetuig val tydens sy terugkeer na die aarde 1968 Die Verenigde Koninkryk vervaardig hulle eerste gedesimaliseerde munte n 5p en n 10p munt 1968 New York Betogende studente aan die Universiteit van Columbia sluit die universiteit 1974 n Boeing 707 van die Pan American World Airways val in Bali Indonesie 107 sterf 1990 Namibie word die 160ste lid van die Verenigde Nasies en 50ste lid van die Britse Statebond 1993 Eritrea stem in n referendum met n meerderheid vir onafhanklikheid van Ethiopie 1994 Die topkwark subatomiese partikel word ontdek 2001 Intel onthul die Pentium 4 verwerker 2003 Beijing sluit alle skole vir twee weke na n uitbraak van die EARS virus Geboortes1564 William Shakespeare Britse skrywer en akteur 1616 1728 Samuel Wallis Engelse seevaarder wat om die wereld geseil het 1795 1791 James Buchanan 15de President van die Verenigde State 1868 1823 Abdulmecid I Ottomaanse sultan 1861 1856 Granville T Woods Amerikaanse uitvinder 1910 1858 Max Planck Duitse wetenskaplike en ontvanger van die Nobelprys vir Fisika 1918 1947 1874 Wilhelm Johannes Verwoerd vader van Hendrik Verwoerd 1961 1882 Albert Coates Britse komponis 1953 1894 Frank Borzage Amerikaanse akteur regisseur en vervaardiger 1962 1926 J P Donleavy Iers Amerikaanse skrywer en dramaturg 2017 1926 Ruth Leuwerik Duitse aktrise 2016 1928 Shirley Temple Amerikaanse aktrise en politikus 2014 1928 Doc Immelman Suid Afrikaanse skrywer 2013 1936 Roy Orbison Amerikaanse sanger liedjieskrywer en musikant wat bekend is vir sy emosiebelaaide sangstyl ingewikkelde liedstrukture en donker intense ballades 1988 1939 Lee Majors Amerikaanse akteur 1940 Sias Reinecke Afrikaanse sanger en liedjieskrywer Groep Twee 1982 1955 Judy Davis Australiese aktrise 1964 Aviv Kochavi Israelse generaal 1971 Kevin Mileham Suid Afrikaanse politikus skaduminister van die Demokratiese Alliansie 1977 Kasper Andersen Deense akteur 1979 Jaime King Amerikaanse aktrise vervaardiger en skryfster 2018 Prins Louis van Wallis gedoop Louis Arthur Charles seun van William Prins van Wallis en n Britse troonopvolger Sterftes1014 Brian Boru Ierse koning 940 1016 Ethelred II koning van Engeland 968 1124 Alexander I van Skotland 1078 1200 Zhu Xi Chinese filosoof tydens die Song dinastie 1130 1605 Boris Godoenof eerste tsaar van Rusland 1550 1616 William Shakespeare Engelse skrywer en akteur 1564 1616 Miguel de Cervantes Spaanse skrywer 1547 1729 Pieter Gysbert Noodt goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop 1681 1757 Arnoldus Mauritius Meiring Nederlandse predikant en stamvader van die Meirings in Suid Afrika 1695 1850 William Wordsworth Engelse digter 1770 1951 Charles G Dawes Amerikaanse bankier politikus en ontvanger van die Nobelprys vir Vrede 1925 1865 1959 Colin Steyn Suid Afrikaanse regsgeleerde en politikus 1887 1975 William Hartnell Britse akteur 1908 1986 Otto Preminger Oostenryksgebore Amerikaanse regisseur 1905 1990 Paulette Goddard Amerikaanse aktrise 1910 1992 Satyajit Ray Indiese rolprentvervaardiger 1921 1993 Bertus Aafjes Nederlandse digter en skrywer 1912 2007 Boris Jeltsin Russiese politikus en staatsman President van die Russiese Federasie 1931 2022 Dawie de Villiers Suid Afrikaanse politikus en twee en dertigste Springbokkaptein 1940 2022 Orrin Hatch Amerikaanse senator en komponis 1934 VakansiedaeWereldboekedag Sint Jorisdag in Engeland Jurgi fees in vroeere Letland Onafhanklikheidsdag vir die Conch RepubliekWikimedia Commons bevat media in verband met 23 April, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar