1962 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1957 1958 1959 1960 1961 1962 1963 1964 1965 1966 1967 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1962Kalenders SwaeldioksiedGregoriaanse kalender 1962 MCMLXIIAb urbe condita 2715Armeense kalender 1411 ԹՎ ՌՆԺԱChinese kalender 4658 4659 戊丑 己寅Ethiopiese kalender 1954 1955Hebreeuse kalender 5722 5723Hindoekalenders Vikram Samvat 2017 2018 Shaka Samvat 1884 1885Irannese kalender 1340 1341Islamitiese kalender 1382 1382 Die jaar 1962 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Maandag begin het Dit was die 62ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure1 Januarie Wes Samoa word onafhanklik van Nieu Seeland 10 Januarie Drie mense verdrink toe die Boesmansrivier sy walle oorstroom naby Estcourt en Weenen in Natal 26 Januarie Bouwerk begin aan die Pretoriase Kunsmuseum in Arcadia Pretoria 26 Januarie Ranger program Ranger 3 n onbemande ruimtetuig word lanseer 20 Februarie John Glenn word die eerste Amerikaner wat om die Aarde wentel in Friendship 7 8 Maart Die Castel Bolognese treinramp vind plaas naby Ravenna in Italie 21 April Die Universiteit van Brasilia word geopen 23 April Ranger program Ranger 4 n onbemande ruimtetuig word lanseer 26 April Die Ranger 4 ruimtetuig bots met die maan 30 Mei 17 Junie Die sewende FIFA Sokker Wereldbekertoernooi word in Chili gespeel wat deur Brasilie gewen word 1 Julie Burundi en Rwanda word onafhanklik van Belgie 3 Julie Algerie word onafhanklik van Frankryk 9 Julie Die Starfish Prime kernontploffing in die ruimte vind plaas 10 Julie Die kommunikasie satelliet Telstar 1 word lanseer 22 Julie Mariner program Mariner 1 word lanseer 6 Augustus Jamaika word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 16 Augustus Die Beatles vervang tromspeler Pete Best met Ringo Starr 27 Augustus Mariner program Mariner 2 word lanseer 17 Augustus Oos Duitse grenswagte skiet die 18 jarige Peter Fechter dood tydens sy poging om oor die Berlynse Muur na Wes Berlyn te vlug 31 Augustus Trinidad en Tobago word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 3 Oktober Die fregat SAS President Kruger word in diens gestel 9 Oktober Uganda word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik 18 Oktober Ranger program Ranger 5 n onbemande ruimtetuig word lanseer 22 Oktober Kubaanse missielkrisis Die Amerikaanse president John F Kennedy kondig op televisie aan dat Sowjetse kernwapens in Kuba ontdek is en dat hy n vlootkwarantyn van die eilandnasie beveel het 21 November Meer as 200 lede van Poqo die Pan Africanist Congress of Azania se militere vleuel val die polisiestasie en wit woonbuurtes van Paarl aan Nadat drie Poqo lede voor die polisiestasie doodgeskiet word begin die vlugtende aanvallers huise in Loopstraat aanval en vermoor twee blanke burgerlikes nog twee aanvallers word daarna doodgeskiet 3 Desember Londen word toegevou in n kombers van mis en tientalle mense gaan dood as gevolg van swaeldioksied vergiftiging voor die mis vier dae later verdwyn 14 Desember Mariner 2 word die eerste ruimtetuig om verby Venus te vlieg In Kanada word die Trans Canada Highway geopen die eerste regstreekse verbinding tussen die Pasifiese en Atlantiese kusgebiede van die land Geboortes1 Januarie Jaco Reinach Springbokrugbyspeler en atleet 1997 1 Januarie Deon Coetzee Suid Afrikaanse akteur 6 Januarie Mike Schussler Suid Afrikaanse ekonoom 2022 21 Januarie Jennifer van den Heever Namibiese politikus 1 Februarie Zanele kaMagwaza Msibi SA politikus en president van die Nasionale Vryheidsparty 2021 22 Februarie Steve Irwin n Australiese wildkenner TV persoonlikheid en omgewingsbewaarder 2006 21 Maart Zackie Achmat Suid Afrikaanse burgerregte aktivis 21 Maart Rosie O Donnell Amerikaanse aktrise 24 Maart Francois Loots Suid Afrikaanse skrywer 16 April Antony Blinken n Amerikaanse minister van buitelandse sake 26 Mei Colin Vearncombe beter bekend onder sy verhoognaam Black Engelse sanger en liedjieskrywer 2016 27 Mei David Mundell Britse dienede politikus 30 Mei Bernd Glemser Duitse pianis en pedagoog 8 Junie Dr Nicol Stassen skrywer sakeman en direkteur van Protea Boekhuis 16 Junie Arnold Vosloo Suid Afrikaanse akteur 19 Junie Paula Abdul Amerikaanse aktrise en sanger 27 Junie Tony Leung Chiu Wai akteur 3 Julie Tom Cruise Amerikaanse filmakteur 5 Julie Mandlenkosi Galo Suid Afrikaanse politikus 15 Julie oud premier van die Wes Kaap 19 Julie Anthony Edwards Amerikaanse akteur vervaardiger en regisseur 30 Augustus Nataniel le Roux Suid Afrikaanse kabaretkunstenaar 15 September Francois Bloemhof Suid Afrikaanse skrywer 18 September John Mann Kanadese musikant en akteur 2019 20 September Jim Al Khalili Britse teoretiese fisikus en skrywer 28 September Thuli Madonsela advokaat en voormalige Openbare Beskermer van Suid Afrika 28 September Thomas Mork Deense akteur en regisseur 12 Oktober Michelle Botes Suid Afrikaanse aktrise 13 Oktober Kelly Preston Amerikaanse aktrise 2020 1 November Anthony Kiedis Amerikaanse sanger liedjieskrywer en akteur Red Hot Chili Peppers 14 November Harland Williams Kanadese akteur en skrywer 4 Desember Alexander Litvinenko voormalige FSB lid sterf in Londen na vermoedelike vergiftiging met polonium 210 2006 21 Desember Steven Mnuchin 77ste Minister van Finansies van die Verenigde State Sterftes17 Januarie Gerrit Achterberg Nederlandse digter 1905 27 Januarie Alfred Bitini Xuma Suid Afrikaanse leier aktivis en ANC president van 1940 tot 1949 1893 29 Januarie Fritz Kreisler Oostenryksgebore violis en komponis 1875 17 Februarie Bruno Walter Duits Oostenrykse dirigent pianis en komponis 1876 5 April John Spurgeon Henkel Suid Afrikaanse plantkundige 1871 28 April Bennie Osler Suid Afrika se sewentiende Springbokkaptein 1901 19 Junie Frank Borzage Amerikaanse akteur regisseur en vervaardiger 1894 1 Junie Adolf Eichmann Nazi Duitse SS offisier en oorlogsmisdadiger 1906 5 Augustus Marilyn Monroe word dood in haar bed aangetref met n lee houer slaappille by haar sy 1926 3 September E E Cummings Amerikaanse digter 1894 24 September Charles Reisner Amerikaanse akteur regisseur en skrywer 1887 8 Oktober Solomon Linda Suid Afrikaanse sanger liedjieskrywer 1909 18 November Niels Bohr n Deense fisikus 1885 28 November Wilhelmina koningin van Nederland 1880 7 Desember Bob Loubser Springbokrugbyspeler en politikus 1884 21 Desember Alys Fane Trotter Suid Afrikaanse skryfster en kunstenares 1863 21 Desember Gary Hocking in n Lotus Climax sterf in n oefenwedren voor die Natalse Grand Prix op die Westmeadbaan 1937 29 Desember Hans Rosbaud Oostenrykse dirigent 1895, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar