lt lt Januarie 2024 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 67 8 9 10 11 12 1314 15 16 17 18 19 2021 22 23 24 25 26 2728 29 30 31Al die dae 21 Januarie is die 21ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender Daar volg nog 344 dae in die res van die jaar 345 in skrikkeljare Gebeure304 Dertienjarige Sint Agnes die beskermheilige van jong meisies word tereggestel vir die weiering van n huweliksaanbod 1224 Pous Honorius III verklaar William ab van Roschild in Denemarke heilig 1276 Pous Innocentius V volg Pous Gregorius X op 1506 Pous Julius II stig die Switserse Wag 1793 Franse Rewolusie Nadat hy deur die nasionale Konvensie aan verraad skuldig bevind is word Koning Lodewyk XVI per guillotine voor n toejuigende skare tereggestel 1954 Die eerste kernkrag aangedrewe duikboot die USS Nautilus word te water gelaat in Amerika 1960 Die Coalbrook ramp 435 mense sterf in die steenkoolmyn by Sasolburg 1969 Suid Afrika teken n verdrag met Portugal wat namens Angola optree oor die eerste fase ontwikkeling van die waterhulpbronne van Kuneneriviervallei 1976 Die Concorde begin kommersiele vlugte na Londen Parys Bahrein en Rio de Janeiro Geboortes63 dogter van keiser Nero 1657 Francesco Cupani Italiaanse natuurkundige wat hoofsaaklik belanggestel het in plantkunde 1710 1738 Ethan Allen Amerikaner wat gedurende die Amerikaanse Rewolusionere Oorlog as patriot oorlogsheld en politikus bekendheid verwerf 1789 1854 Petrus Postma Suid Afrikaanse predikant en Christelike onderwysaktivis 1919 1918 Guy Butler Suid Afrikaanse digter dramaturg en akademikus 2001 1922 Paul Scofield Britse akteur 2008 1924 Telly Savalas Amerikaanse akteur 1994 1924 Benny Hill Britse akteur en sanger 1992 1926 Steve Reeves Amerikaanse akteur 2000 1927 Johan de Ridder Suid Afrikaanse argitek ontwerper van vele geboue 2013 1829 Oscar II van Swede koning van Swede 1872 tot 1907 en koning van Noorwee 1872 tot 1905 1907 1930 Gunter Lamprecht Duitse akteur en skrywer 2022 1935 Raye Montague Amerikaanse vlootingenieur 2018 1940 Sarah du Pisanie Afrikaanse skrywer van liefdesromans 1941 Placido Domingo Spaanse tenoor en dirigent 1953 Paul Allen Amerikaanse sakeman en medestigter van Microsoft 2018 1956 Robby Benson Amerikaanse akteur 1956 Geena Davis Amerikaanse aktrise 1957 Stanley Mathabatha ANC politikus en premier van Limpopo 1962 Jennifer van den Heever Namibiese politikus 1968 Charlotte Ross Amerikaanse aktrise 1969 Karina Lombard Amerikaanse aktrise komponis en vervaardiger 1976 Emma Bunton Engelse sangeres 1986 Sushant Singh Rajput Indiese akteur en model 2020 Sterftes1118 Pous Paschalis II die 160ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1055 1793 Lodewyk XVI van Frankryk koning van Frankryk tydens die Franse Rewolusie 1754 1795 Samuel Wallis Engelse seevaarder wat om die wereld geseil het 1728 1874 Anton Bergmann skrywer en Vlaamse aktivis 1835 1892 John Couch Adams Britse wiskundige en sterrekundige 1819 1901 Elisha Gray Amerikaanse elektriese ingenieur 1835 1924 O S 10 April Wladimir Lenin Russiese kommunis en politikus 1870 1927 Charles Warren Walliese en Britse kryger 1840 1940 Johannes Hendrik Conradie derde administrateur van die Kaapland na Uniewording 1872 1950 George Orwell Britse skrywer 1903 1975 Pieter van der Byl Suid Afrikaanse politikus 1889 1997 Jaco Reinach Suid Afrikaanse rugbyspeler en atleet 1962 2015 Patricia Berjak Suid Afrikaanse plantkundige 1939 2021 Jackson Mthembu lid van die Nasionale Vergadering van Suid Afrika 1958 2021 Randy Parton Amerikaanse akteur 1953 2022 Louie Anderson Amerikaanse akteur 1953 2022 Thomas Deacon Afrikaanse digter en skrywer 1942 Wikimedia Commons bevat media in verband met 21 Januarie, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar