1829 18de eeu 19de eeu 20ste eeu 1824 1825 1826 1827 1828 1829 1830 1831 1832 1833 1834 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1829Kalenders Niels AbelGregoriaanse kalender 1829 MDCCCXXIXAb urbe condita 2582Armeense kalender 1278 ԹՎ ՌՄՀԸChinese kalender 4525 4526 乙子 丙丑Ethiopiese kalender 1821 1822Hebreeuse kalender 5589 5590Hindoekalenders Vikram Samvat 1884 1885 Shaka Samvat 1751 1752Irannese kalender 1207 1208Islamitiese kalender 1245 1245 Die jaar 1829 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Donderdag begin het Dit was die 29ste jaar van die 19de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeureword diktator van Argentinie Rocket die eerste stoomlokomotief wat gebruik is vir passasiersvervoer word in Engeland gebou 31 Maart Pous Pius VIII volg Pous Leo XII op as pous van die Rooms Katolieke Kerk 5 April Pous Pius VIII word gekroon deur kardinaal Giuseppe Albani 27 Julie Pous Pius VIII stel Cesare Nembrini Pironi Gonzaga biskop van Ancona en Umana en Remigio Crescini O S B Cas biskop van Parma aan as kardinale Geboortes10 Januarie Sir David Tennant n Kaapse politkus staatsman en die tweede Speaker van die Kaapkolonie 1905 21 Januarie Oscar II van Swede koning van Swede 1872 tot 1907 en koning van Noorwee 1872 tot 1905 1907 10 April William Booth n evangelis en stigter van die Heilsleer 1912 10 Junie Eduard Johan Pieter Jorissen Staatsprokureur van die Zuid Afrikaansche Republiek regter en staatsman in Suid Afrika 1912 7 September August Kekule Duitse chemikus 1896 5 Oktober Chester A Arthur die een en twintigste President van die Verenigde State 1886 15 Oktober Asaph Hall Amerikaanse sterrekundige en ontdekker van Fobos en Deimos 1907 Sterftes10 Februarie Pous Leo XII die 252ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1760 6 April Niels Abel Noorweegse wiskundige 1802 18 Augustus Sir David Baird n Britse generaal en militere goerwerneur in die Kaapkolonie 1757 GepubliseerTeologie 24 Mei Traditi humilitati nostrae beleidsverklaring van Pous Pius III, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar