1791 17de eeu 18de eeu 19de eeu 1786 1787 1788 1789 1790 1791 1792 1793 1794 1795 1796 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1791Kalenders MozartGregoriaanse kalender 1791 MDCCXCIAb urbe condita 2544Armeense kalender 1240 ԹՎ ՌՄԽChinese kalender 4487 4488 丁戌 戊亥Ethiopiese kalender 1783 1784Hebreeuse kalender 5551 5552Hindoekalenders Vikram Samvat 1846 1847 Shaka Samvat 1713 1714Irannese kalender 1169 1170Islamitiese kalender 1206 1206 Die jaar 1791 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Saterdag begin het Dit was die 91ste jaar van die 18de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad GebeureEerste uitgawe van die Droom van die Rooi Kamer deur Cao Xueqin een van die vier klassieke Chinese romans verskyn 4 Maart Vermont word die 14de deelstaat van die Verenigde State 10 Maart Pous Pius VI publiseer Quod aliquantum teen die Franse Nasionale Vergadering en menseregte 13 April Pous Pius VI publiseer Charitas oor die siviele eed in Frankryk en Cum populi teen die burgerlike konstitusie in Frankryk 23 April Pous Pius VI publiseer Adeo nota oor die afvalligheid in Avignon 4 Mei Pous Pius VI publiseer Quo luctu met die toelating dat nie priesters die sakramente mag bedien tydens die Franse onderdrukking 26 September Pous Pius VI stel Fabrizio Dionigi Ruffo tesourier generaal van die Apostoliese Kamer aan as kardinaal 5 November Pous Pius VI publiseer Ancorche antichissimo oor die opstand in Avignon 4 Desember The Observer die eerste Sondagkoerant ooit verskyn vir die eerste keer Geboortes23 April James Buchanan 15de President van die Verenigde State 1868 27 April Samuel Morse uitvinder en ontwerp van die telegraaf en Morse kode 1872 26 Julie Franz Xaver Wolfgang Mozart Oostenrykse pianis en komponis 1844 5 September Giacomo Meyerbeer Joods Duitse komponis en dirigent 1864 22 September Michael Faraday Engelse fisikus 1867 26 Desember Charles Babbage n Engelse wiskundige filosoof uitvinder en meganiese ingenieur 1871 Sterftes5 Desember Wolfgang Amadeus Mozart Oostenrykse komponis van Salzburg 1756 16 Oktober Grigori Potjomkin Russiese maarskalk staatsman en die minnaar van Katharina die Grote 1739, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar