1739 17de eeu 18de eeu 19de eeu 1734 1735 1736 1737 1738 1739 1740 1741 1742 1743 1744 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1739Kalenders Die Bitse vloot bombardeer Portobello in Panama Gregoriaanse kalender 1739 MDCCXXXIXAb urbe condita 2492Armeense kalender 1188 ԹՎ ՌՃՁԸChinese kalender 4435 4436 乙午 丙未Ethiopiese kalender 1731 1732Hebreeuse kalender 5499 5500Hindoekalenders Vikram Samvat 1794 1795 Shaka Samvat 1661 1662Irannese kalender 1117 1118Islamitiese kalender 1152 1152 Die jaar 1739 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Donderdag begin het Dit was die 39ste jaar van die 18de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure23 Februarie Pous Clemens XII stel Gaetano Stampa aartsbiskop van Milaan en Pierre Guerin de Tencin aartsbiskop van Embrun aan as kardinaal 14 April Hendrik Swellengrebel die man na wie Swellendam vernoem is word goewerneur van die Kaap de Goede Hoop en ook die eerste een wat in die Kaap gebore is 5 Mei Die Persiese troepe onder Nadir Shah verlaat die Indiese stad Delhi nadat hulle dit vir etlike weke geplunder het Naas duisende slawe word die pou troon en die diamant bekend as die Koh i noor uit die Mogolryk na Persie weggevoer 15 Julie Pous Clemens XII stel Marcellino Corio goewerneur van Rome aan as kardinaal 30 September Pous Clemens XII stel Prospero Colonna ouditeur van die Apostoliese Kamer en Carlo Maria Sacripante tesourier generaal van die Apostoliese Kamer aan as kardinaal Geboortes8 Maart Joachim van Plettenberg goewerneur van die Kaapkolonie 1793 24 September Grigori Potjomkin Russiese maarskalk staatsman en die minnaar van Katharina die Grote 1791 2 November Carl Ditters von Dittersdorf Oostenrykse komponis 1799 Sterftes31 Augustus Petrus Kalden die 13de predikant wat in diens van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Suid Afrika 1670 14 November Etienne Barbier Kaapse rebel 1699, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar