Steunstuk
www.wikiquery.af-za.nina.az
Die Europese Sokkerkampioenskap 2016 UEFA Europa beker amptelik UEFA EURO 2016 of kort Euro 2016 Frans Championnat d Europe de football 2016 is van 10 Junie tot 10 Julie 2016 in Frankryk aangebied Dit was die 15de aanbieding van die vierjaarlikse UEFA Europa beker toernooi en die derde keer 1960 1984 en 2016 wat Frankryk die geleentheid gekry het om as gasheer op te tree Europese Sokkerkampioenskap 2016UEFA Euro 2016Logo van die SokkerkampioenskapToernooi inligtingGasheerland FrankrykDatums 10 Junie 10 JulieSpanne 24 van 1 konfederasie Stadions 10 in 10 stede Finale uitslagKampioene Portugal 1 titel Tweede plek FrankrykToernooi statistiekeWedstryde gespeel 51Doele 108 2 12 per wedstryd Bywoning 2 427 303 47 594 per wedstryd Meeste punte 6 doele Beste speler 2012 Die Europese Sokkerkampioenskaptrofee waarom meegeding is Vir die eerste keer in die geskiedenis het 24 spanne vanuit verskeie Europese lande aan die toernooi deelgeneem Dit is n uitbreiding van 8 spanne waardeur daar ook 20 wedstryde meer gespeel is Die sokkerspanne van Albanie Noord Ierland Slowakye Wallis en Ysland het vir die eerste keer aan die UEFA Europa beker toernooi deelgeneem Spanje was die tweemalige houer en die verdedigende kampioen van die UEFA trofee nadat hulle die toernooie in en in 2012 gewen het Portugal het die trofee gewen nadat hulle die gasheer Frankryk op 10 Julie op die Stade de France in Saint Denis met 1 0 in ekstra tyd geklop het en sodoende hul eerste Europese titel ingepalm het Portugal het daarmee regstreeks vir die FIFA Sokker Konfederasiebeker in 2017 in Rusland gekwalifiseer Die verdedigende kampioen Spanje is in die agtste eindrondte uitgeskakel ToewysingLande wat hulleself aangebied het as gasheer vir die Europese Sokkerkampioenskap 2016 Frankryk Italie Turkye Frankryk is op 28 Mei 2010 in Geneve deur die UEFA gekies as die gasheer vir die Europese Sokkerkampioenskap 2016 Ander kandidaatlande was Italie en Turkye asook n gemeenskaplike kandidatuur deur Noorwee en Swede maar Noorwee en Swede het voor die stemming hulleself onttrek Die stemming het as volg verloop Stemming vir gasheer van die Europese Sokkerkampioenskap 2016Land Rondte 1 Rondte 2 Frankryk 43 7 Turkye 38 6 Italie 23 KwalifiseringDie gasheer Frankryk het regstreeks vir die Europese Sokkerkampioenskap 2016 gekwalifiseer Tydens die kwalifisering het 53 spanne om die oorblywende 23 plekke meegeding Kwalifiserende spanne Die volgende 24 spanne het vir die finale toernooi gekwalifiseer Uitslag van die kwalifisering Geen deelname Nie n geassosieerde lid van UEFA nie Land het nie gekwalifiseer nie Land het gekwalifiseerSpan Verskynings by eindstryde Agtereenvolgende deelnames Laaste verskyning Vorige beste prestasie Albanie 1ste 1 Debuut Belgie 5de 1 2000 Naaswenner 1980 Duitsland 12de 12 2012 Kampioen 1972 1980 1996 Engeland 9de 2 2012 Derde plek 1968 Frankryk 9de 7 2012 Kampioen 1984 2000 Hongarye 3de 1 1972 Derde plek 1964 Ierland 3de 2 2012 Groepfase 1988 2012 Italie 9de 6 2012 Kampioen 1968 Kroasie 5de 4 2012 Kwarteindrondte 1996 2008 Noord Ierland 1ste 1 Debuut Oekraine 2de 2 2012 Groepfase 2012 Oostenryk 2de 1 2008 Groepfase 2008 Pole 3de 2 2012 Groepfase 2008 2012 Portugal 7de 6 2012 Naaswenner 2004 Roemenie 5de 1 2008 Kwarteindrondte 2000 Rusland 11de 4 2012 Kampioen 1960 Slowakye 1ste 1 Debuut Swede 6de 5 2012 Halfeindrondte 1992 Switserland 4de 1 2008 Groepfase 1996 2004 2008 Spanje 10de 6 2012 Kampioen 2008 2012 Tsjeggie 9de 6 2012 Kampioen 1976 Turkye 4de 1 2008 Halfeindrondte 2008 Wallis 1ste 1 Debuut Ysland 1ste 1 DebuutStadionsDie wedstryde is in tien stede en in tien stadions gespeel Die Franse Sokkervereniging wys in November 2009 twaalf speelstede aan Saint Denis Marseille Lyon Villeneuve d Ascq Parys Lens Saint Etienne Toulouse Bordeaux Straatsburg Nice en Nancy Dit word later verminder tot 9 speelstede Straatsburg Saint Etienne en Toulouse val weg In Junie 2011 word Saint Etienne en Toulouse weer bygevoeg by die lys maar in Desember 2011 besluit Nancy om af te sien van die toernooi omdat die opknapping van hul stadion nie betyds voltooi sou word nie Saint Denis Marseille Lyon LilleStade de France Stade Velodrome48 55 28 N 2 21 36 7 O 48 92444 N 2 360194 O 48 92444 2 360194 Stade de France 43 16 11 4 N 5 23 45 3 O 43 269833 N 5 395917 O 43 269833 5 395917 Stade Velodrome 45 45 55 9 N 4 58 48 3 O 45 765528 N 4 980083 O 45 765528 4 980083 Stade des Lumieres 50 36 40 6 N 3 7 41 5 O 50 611278 N 3 128194 O 50 611278 3 128194 Stade Pierre Mauroy Kapasiteit 81 338 Kapasiteit 67 394 opgegradeer Kapasiteit 59 286 nuwe stadion Kapasiteit 50 186 nuwe stadion Saint DenisParysLensLyonBordeauxLilleSaint EtienneToulouseMarseilleNiceEuropese Sokkerkampioenskap 2016 Frankryk Parys BordeauxParc des Princes Nouveau Stade de Bordeaux48 50 29 3 N 2 15 10 8 O 48 841472 N 2 253000 O 48 841472 2 253000 Parc des Princes 44 53 50 5 N 0 33 41 8 W 44 897361 N 0 561611 W 44 897361 0 561611 Nouveau Stade de Bordeaux Kapasiteit 48 712 opgegradeer Kapasiteit 42 115 nuwe stadion Saint Etienne Nice Lens ToulouseStade Geoffroy Guichard Stade Felix Bollaert Stadium Municipal45 27 38 7 N 4 23 24 6 O 45 460750 N 4 390167 O 45 460750 4 390167 Stade Geoffroy Guichard 43 42 18 3 N 7 11 33 5 O 43 705083 N 7 192639 O 43 705083 7 192639 Allianz Riviera 50 25 58 3 N 2 48 53 5 O 50 432861 N 2 814861 O 50 432861 2 814861 Stade Felix Bollaert 43 35 3 1 N 1 26 0 O 43 584194 N 1 43333 O 43 584194 1 43333 Stadium Municipal Kapasiteit 41 965 opgegradeer Kapasiteit 35 624 nuwe stadion Kapasiteit 38 223 opgegradeer Kapasiteit 33 150 opgegradeer WedstrydballeDie Adidas Beau Jeu Vir die eerste keer in die toernooi se geskiedenis is twee amptelike balle gebruik Die Adidas Beau Jeu wat tydens die groepfase gebruik is is op 12 November 2015 deur die voormalige Franse sokkerspeler Zinedine Zidane onthul Gedurende die toernooi is die Adidas Fracas as die eksklusiewe wedstrydbal vir die uitklopfase ingevoer FormaatOpeningsseremonie van die Europese Sokkerkampioenskap 2016 Die Europese Sokkerkampioenskap 2016 is oor 30 dae tussen 24 verskillende nasies oor 51 wedstryde uitgespeel Dit het op 10 Junie 2016 op die Stade de France in Saint Denis met n wedstryd tussen die gasheer Frankryk en Roemenie afgeskop Die toernooi het geeindig by dieselfde stadion op 10 Julie met die eindstryd tussen Portugal en Frankryk waartydens Portugal die Europese Sokkerkampioenskaptrofee ingepalm het Kalender Die volgende tabel dui die Europese Sokkerkampioenskap 2016 se daaglikse program aan n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die groepfase n groen blokkie op wedstryde tydens die uitklopfase en n geel blokkie op die eindstryd Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooi Groepfase Junie Vr 10 Sa 11 So 12 Ma 13 Di 14 Wo 15 Do 16 Vr 17 Sa 18 So 19 Ma 20 Di 21 Wo 22 Do 23 Vr 24Seremonies OSGroep A 1 1 2 2Groep B 2 1 1 2Groep C 2 2 2Groep D 1 1 2 2Groep E 2 1 1 2Groep F 2 2 2Uitklopfase Junie Julie Sa 25 So 26 Ma 27 Di 28 Wo 29 Do 30 Vr 1 Sa 2 So 3 Ma 4 Di 5 Wo 6 Do 7 Vr 8 Sa 9 So 10Seremonies SSUitklopfase 3 3 2 1 1 1 1 1 1 1 Legende Seremonies Groepwedstryde Uitklopfase EindstrydGroepfase Die Europese Sokkerkampioenskap 2016 is deur 24 nasionale sokkerspanne uitgespeel Vir die groepfase is die 24 deelnemende spanne in ses groepe van vier spanne elk verdeel elke span het een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep gespeel dus het elke span drie wedstryde in die groepfase gespeel Drie punte is vir n oorwinning toegeken een vir n gelykop en geen punte vir n nederlaag spanne wat met dieselfde aantal punte geeindig het is volgens aangetekende doele gerangskik Klassifisering binne elke groep was gegrond op die volgende puntestelsel Drie wedstrydpunte vir n oorwinning Een vir n gelykop geen vir n nederlaag Aan die einde van die groepfase is die spanne gerangskik van die eerste na die vierde posisie gegrond op versamelde wedstrydpunte met die twee top spanne en die vier beste derde plek spanne wat na die uitklopfase deurgedring het As twee spanne gelyk op punte was is die rangorde deur hul aantal aangetekende doele bepaal Uitklopfase Van die begin van die fase af het die toernooi n uitklopformaat aangeneem wat uit agt wedstryde bestaan het agt agtste eindstryde vier kwarteindstryde twee halfeindstryde n derdeplekwedstryd en die eindstryd Die wenner en naaswenner van elk van die groepe het saam met die vier beste derde plek spanne na die uitklopfase deurgedring Elke wedstryd in die uitklopstadium moes met n oorwinning vir een van die spanne eindig As daar na negentig minute van gewone spel n gelykopuitslag was is daar verder gespeel om die wenner te bepaal Aanvanklik is daar twee periodes van ekstra tyd gespeel 15 minute in elke rigting As daar steeds nie n wenner was na 120 minute nie is die wenner deur n strafskopkompetisie bepaal WedstrydeKwalifiseer vir die uitklopfase Uit die toernooi geskakel Die wedstryde is in twee fases opgedeel naamlik die groep en die uitklopfase Die loting is op 12 Desember 2015 in die Palais des congres de Paris in Parys gehou Groepfase 24 spanne het aan die groepfase deelgeneem Die boonste twee spanne in elke groep en die vier beste spanne van die ses derde plekke het na die uitklopfase deurgedring Groep A Wedstryd tussen Switserland en FrankrykLand Wed Wen Gel Ver DV DT Pte Frankryk 3 2 1 0 4 1 3 7 Switserland 3 1 2 0 2 1 1 5 Albanie 3 1 0 2 1 3 2 3 Roemenie 3 0 1 2 2 4 2 110 Junie 2016 21 00 Frankryk 2 1 Roemenie Stade de France Saint Denis Toeskouers 75 113 Skeidsregter Viktor Kassai Hongarye 57 89 Verslag 65 straf 11 Junie 2016 15 00 Albanie 0 1 Switserland Stade Felix Bollaert Lens Toeskouers 33 805 Skeidsregter Carlos Velasco Carballo Spanje Verslag 5 15 Junie 2016 18 00 Roemenie 1 1 Switserland Parc des Princes Parys Toeskouers 43 576 Skeidsregter Sergei Karasef Rusland 18 straf Verslag 57 15 Junie 2016 21 00 Frankryk 2 0 Albanie Stade Velodrome Marseille Toeskouers 63 670 Skeidsregter Willie Collum Skotland 90 90 6 Verslag19 Junie 2016 21 00 Roemenie 0 1 Albanie Lyon Toeskouers 49 752 Skeidsregter Pavel Kralovec Tsjeggie Verslag 43 19 Junie 2016 21 00 Switserland 0 0 Frankryk Lille Toeskouers 45 616 Skeidsregter Damir Skomina Slowenie VerslagGroep B Wedstryd tussen Rusland en SlowakyeLand Wed Wen Gel Ver DV DT Pte Wallis 3 2 0 1 6 3 3 6 Engeland 3 1 2 0 3 2 1 5 Slowakye 3 1 1 1 3 3 0 4 Rusland 3 0 1 2 2 6 4 111 Junie 2016 18 00 Wallis 2 1 Slowakye Nouveau Stade de Bordeaux Bordeaux Toeskouers 37 831 Skeidsregter Svein Oddvar Moen Noorwee 10 81 Verslag 61 11 Junie 2016 21 00 Engeland 1 1 Rusland Stade Velodrome Marseille Toeskouers 62 343 Skeidsregter Nicola Rizzoli Italie 73 Verslag 90 2 15 Junie 2016 15 00 Rusland 1 2 Slowakye Lille Toeskouers 38 989 Skeidsregter Damir Skomina Slowenie 80 Verslag 32 45 16 Junie 2016 15 00 Engeland 2 1 Wallis Stade Felix Bollaert Lens Toeskouers 34 033 Skeidsregter Felix Brych Duitsland 56 90 2 Verslag 42 20 Junie 2016 21 00 Rusland 0 3 Wallis Stadium Municipal Toulouse Toeskouers 28 840 Skeidsregter Jonas Eriksson Swede Verslag 11 20 67 20 Junie 2016 21 00 Slowakye 0 0 Engeland Stade Geoffroy Guichard Saint Etienne Toeskouers 39 051 Skeidsregter Carlos Velasco Carballo Spanje VerslagGroep C Wedstryd tussen Duitsland en OekraineLand Wed Wen Gel Ver DV DT Pte Duitsland 3 2 1 0 3 0 3 7 Pole 3 2 1 0 2 0 2 7 Noord Ierland 3 1 0 2 2 2 0 3 Oekraine 3 0 0 3 0 5 5 012 Junie 2016 18 00 Pole 1 0 Noord Ierland Nice Toeskouers 33 742 Skeidsregter Ovidiu Hațegan Roemenie 51 Verslag12 Junie 2016 21 00 Duitsland 2 0 Oekraine Lille Toeskouers 43 035 Skeidsregter Martin Atkinson Engeland 19 90 2 Verslag16 Junie 2016 18 00 Oekraine 0 2 Noord Ierland Lyon Toeskouers 51 043 Skeidsregter Pavel Kralovec Tsjeggie Verslag 49 90 6 16 Junie 2016 21 00 Duitsland 0 0 Pole Stade de France Saint Denis Toeskouers 73 648 Skeidsregter Bjorn Kuipers Nederland Verslag21 Junie 2016 18 00 Oekraine 0 1 Pole Stade Velodrome Marseille Toeskouers 58 874 Skeidsregter Svein Oddvar Moen Noorwee Verslag 54 21 Junie 2016 18 00 Noord Ierland 0 1 Duitsland Parc des Princes Parys Toeskouers 44 125 Skeidsregter Clement Turpin Frankryk Verslag 30 Groep D Land Wed Wen Gel Ver DV DT Pte Kroasie 3 2 1 0 5 3 2 7 Spanje 3 2 0 1 5 2 3 6 Turkye 3 1 0 2 2 4 2 3 Tsjeggie 3 0 1 2 2 5 3 112 Junie 2016 15 00 Turkye 0 1 Kroasie Parc des Princes Parys Toeskouers 43 842 Skeidsregter Jonas Eriksson Swede Verslag 41 13 Junie 2016 15 00 Spanje 1 0 Tsjeggie Stadium Municipal Toulouse Toeskouers 29 400 Skeidsregter Szymon Marciniak Pole 87 Verslag17 Junie 2016 18 00 Tsjeggie 2 2 Kroasie Stade Geoffroy Guichard Saint Etienne Toeskouers 38 376 Skeidsregter Mark Clattenburg Engeland 76 89 straf Verslag 37 59 17 Junie 2016 21 00 Spanje 3 0 Turkye Nice Toeskouers 33 409 Skeidsregter Milorad Mazic Serwie 34 48 37 Verslag21 Junie 2016 21 00 Tsjeggie 0 2 Turkye Stade Felix Bollaert Lens Toeskouers 32 836 Skeidsregter Willie Collum Skotland Verslag 10 65 21 Junie 2016 21 00 Kroasie 2 1 Spanje Nouveau Stade de Bordeaux Bordeaux Toeskouers 37 245 Skeidsregter Bjorn Kuipers Nederland 45 87 Verslag 7 Groep E Land Wed Wen Gel Ver DV DT Pte Italie 3 2 0 1 3 1 2 6 Belgie 3 2 0 1 4 2 2 6 Ierland 3 1 1 1 2 4 2 4 Swede 3 0 1 2 1 3 2 113 Junie 2016 18 00 Ierland 1 1 Swede Stade de France Saint Denis Toeskouers 73 419 Skeidsregter Milorad Mazic Serwie 48 Verslag 71 e d 13 Junie 2016 21 00 Belgie 0 2 Italie Lyon Toeskouers 55 408 Skeidsregter Mark Clattenburg Engeland Verslag 32 90 3 17 Junie 2016 15 00 Italie 1 0 Swede Stadium Municipal Toulouse Toeskouers 29 600 Skeidsregter Viktor Kassai Hongarye 88 Verslag18 Junie 2016 15 00 Belgie 3 0 Ierland Nouveau Stade de Bordeaux Bordeaux Toeskouers 39 493 Skeidsregter Cuneyt Cakir Turkye 48 70 61 Verslag22 Junie 2016 21 00 Italie 0 1 Ierland Lille Toeskouers 44 268 Skeidsregter Ovidiu Hațegan Roemenie Verslag 85 22 Junie 2016 21 00 Swede 0 1 Belgie Nice Toeskouers 34 011 Skeidsregter Felix Brych Duitsland Verslag 84 Groep F Wedstryd tussen Portugal en OostenrykLand Wed Wen Gel Ver DV DT Pte Hongarye 3 1 2 0 6 4 2 5 Ysland 3 1 2 0 4 3 1 5 Portugal 3 0 3 0 4 4 0 3 Oostenryk 3 0 1 2 1 4 3 114 Junie 2016 18 00 Oostenryk 0 2 Hongarye Nouveau Stade de Bordeaux Bordeaux Toeskouers 34 424 Skeidsregter Clement Turpin Frankryk Verslag 62 87 14 Junie 2016 21 00 Portugal 1 1 Ysland Stade Geoffroy Guichard Saint Etienne Toeskouers 38 742 Skeidsregter Cuneyt Cakir Turkye 31 Verslag 50 18 Junie 2016 18 00 Ysland 1 1 Hongarye Stade Velodrome Marseille Toeskouers 60 842 Skeidsregter Sergei Karasef Rusland 40 straf Verslag 88 e d 18 Junie 2016 21 00 Portugal 0 0 Oostenryk Parc des Princes Parys Toeskouers 44 291 Skeidsregter Nicola Rizzoli Italie Verslag22 Junie 2016 18 00 Ysland 2 1 Oostenryk Stade de France Saint Denis Toeskouers 68 714 Skeidsregter Szymon Marciniak Pole 18 90 4 Verslag 60 22 Junie 2016 18 00 Hongarye 3 3 Portugal Lyon Toeskouers 55 514 Skeidsregter Martin Atkinson Engeland 19 47 55 Verslag 42 50 62 RonaldoRanglys van die derde plek spanne Land Groep Wed Wen Gel Ver DV DT Pte Slowakye B 3 1 1 1 3 3 0 4 Ierland E 3 1 1 1 2 4 2 4 Portugal F 3 0 3 0 4 4 0 3 Noord Ierland C 3 1 0 2 2 2 0 3 Turkye D 3 1 0 2 2 4 2 3 Albanie A 3 1 0 2 1 3 2 3Uitklopfase Wedstryd tussen Kroasie en PortugalWedstryd tussen Duitsland en ItalieDie Portugese president Marcelo Rebelo de Sousa groet die nasionale span met die Europese Sokkerkampioenskaptrofee nadat hulle die Europese Sokkerkampioenskap 2016 gewen hetagste eindrondte kwarteindrondte halfeindrondte finale 25 Junie Saint Etienne Switserland 1 4 30 Junie Marseille Pole 1 5 Pole 1 3 25 Junie Lens Portugal 1 5 Kroasie 06 Julie Lyon Portugal 1 Portugal 225 Junie Parys Wallis 0 Wallis 11 Julie Lille Noord Ierland 0 Wallis 326 Junie Toulouse Belgie 1 Hongarye 010 Julie Saint Denis Belgie 4 Portugal 126 Junie Lille Frankryk 0 Duitsland 32 Julie Bordeaux Slowakye 0 Duitsland 1 6 27 Junie Saint Denis Italie 1 5 Italie 27 Julie Marseille Spanje 0 Duitsland 026 Junie Lyon Frankryk 2 Frankryk 23 Julie Saint Denis Ierland 1 Frankryk 5 27 Junie Nice Ysland 2 Engeland 1 Ysland 2 Agtste eindrondte 25 Junie 2016 15 00 Switserland 1 1 e t Pole Stade Geoffroy Guichard Saint Etienne Toeskouers 38 842 Skeidsregter Mark Clattenburg Engeland 82 Verslag Strafskoppe 4 5 39 25 Junie 2016 18 00 Wallis 1 0 Noord Ierland Parc des Princes Parys Toeskouers 44 342 Skeidsregter Martin Atkinson Engeland 75 e d Verslag25 Junie 2016 21 00 Kroasie 0 1 e t Portugal Stade Felix Bollaert Lens Toeskouers 33 523 Skeidsregter Carlos Velasco Carballo Spanje Verslag 117 26 Junie 2016 15 00 Frankryk 2 1 Ierland Lyon Toeskouers 56 279 Skeidsregter Nicola Rizzoli Italie 58 61 Verslag 2 straf 26 Junie 2016 18 00 Duitsland 3 0 Slowakye Lille Toeskouers 44 312 Skeidsregter Szymon Marciniak Pole 8 43 63 Verslag26 Junie 2016 21 00 Hongarye 0 4 Belgie Stadium Municipal Toulouse Toeskouers 38 921 Skeidsregter Milorad Mazic Serwie Verslag 10 78 80 90 1 27 Junie 2016 18 00 Italie 2 0 Spanje Stade de France Saint Denis Toeskouers 76 165 Skeidsregter Cuneyt Cakir Turkye 33 90 1 Verslag27 Junie 2016 21 00 Engeland 1 2 Ysland Nice Toeskouers 33 901 Skeidsregter Damir Skomina Slowenie 4 straf Verslag 6 18 Kwarteindrondte 30 Junie 2016 21 00 Pole 1 1 e t Portugal Stade Velodrome Marseille Toeskouers 62 940 Skeidsregter Felix Brych Duitsland 2 Verslag Strafskoppe 3 5 33 Ronaldo1 Julie 2016 21 00 Wallis 3 1 Belgie Lille Toeskouers 45 936 Skeidsregter Damir Skomina Slowenie 31 55 86 Verslag 13 2 Julie 2016 21 00 Duitsland 1 1 e t Italie Nouveau Stade de Bordeaux Bordeaux Toeskouers 38 764 Skeidsregter Viktor Kassai Hongarye 65 Verslag Strafskoppe 6 5 78 straf 3 Julie 2016 21 00 Frankryk 5 2 Ysland Stade de France Saint Denis Toeskouers 76 833 Skeidsregter Bjorn Kuipers Nederland 12 59 20 43 45 Verslag 56 84 Halfeindrondte 6 Julie 2016 21 00 Portugal 2 0 Wallis Lyon Toeskouers 55 679 Skeidsregter Jonas Eriksson Swede Ronaldo 50 53 Verslag7 Julie 2016 21 00 Duitsland 0 2 Frankryk Stade Velodrome Marseille Toeskouers 64 078 Skeidsregter Nicola Rizzoli Italie Verslag 45 2 straf 72 Eindstryd 10 Julie 2016 21 00 Portugal 1 0 e t Frankryk Stade de France Saint Denis Toeskouers 75 868 Skeidsregter Mark Clattenburg Engeland 109 Verslag Europese Sokkerkampioen 2016 PortugalRanglysDeelnemende spanne volgens ranglys Kampioen Tweede plek Halfeindrondte Kwarteindrondte Agtste eindrondte Groepuitdunne Nie gekwalifiseer nie Nie n geassosieerde lid van UEFA nieRang Span Groep Wed Wen Gel Ver DV DT Pte1 Portugal F 7 3 4 0 9 5 4 132 Frankryk A 7 5 1 1 13 5 8 16In die halfeindrondte uitgeskakel3 Wallis B 6 4 0 2 10 6 4 124 Duitsland C 6 3 2 1 7 3 4 11In die kwarteindrondte uitgeskakel5 Italie E 5 3 1 1 6 2 4 106 Belgie E 5 3 0 2 9 5 4 97 Pole C 5 2 3 0 4 2 2 98 Ysland F 5 2 2 1 8 9 1 8In die agtste eindrondte uitgeskakel9 Kroasie D 4 2 1 1 5 4 1 710 Spanje D 4 2 0 2 5 4 1 611 Switserland A 4 1 3 0 3 2 1 612 Engeland B 4 1 2 1 4 4 0 513 Hongarye F 4 1 2 1 6 8 2 514 Slowakye B 4 1 1 2 3 6 3 415 Ierland E 4 1 1 2 3 6 3 416 img, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar
Top