Die Parc des Princes Frans paʁk de pʁɛ s is n stadion in die suidweste van die Franse hoofstad Parys Die stadion is in die XVIde arrondissement en naby die boulevard peripherique n ringsnelweg rondom Parys gelee Die stadion word deur die stad Parys besit Parc des PrincesUEFABynaam Le ParcLigging Parys FrankrykKoordinate 48 50 29 N 2 15 11 O 48 84139 N 2 25306 O 48 84139 2 25306Eienaar Stad ParysOperateur Paris Saint GermainKapasiteit 48 583Oppervlak GrasKonstruksieGebou 1897Geopen 18 Juli 1897Renovasie 1932 1972 2012 2016 Boukoste 90 miljoen Franc 1972 Argitek Roger Taillibert 1972 HuurdersParis Saint Germain Sokker Frankryk Rugby sommige wedstryde tot en met 1998 Die Parc des Princes se ingang Die eerste Parc is op 18 Julie 1897 onder die naam Stade velodrome du Parc des Princes ingewy maar die huidige konstruksie is volgens die argitek Roger Taillibert se ontwerp in 1972 opgerig Die Parc des Princes dien sedert 1974 as die amptelike stadion van die sokkerklub Paris Saint Germain Voor die inwyding van die Stade de France in Januarie 1998 het ook wedstryde van die Franse nasionale sokker en rugbyspanne hier plaasgevind Verskeie wedstryde van die FIFA Sokker Wereldbekertoernooi in 1938 Rugbywereldbeker 1991 FIFA Sokker Wereldbekertoernooi in 1998 Rugbywereldbeker 2007 en Europese Sokkerkampioenskap 2016 is hier gehou Naas die Stade Velodrome in Marseille het die Stade Velodrome in 2016 die tweede stadion geword waar wedstryde tydens drie UEFA Europa beker 1960 1984 en 2016 aangebied is FotogaleryWedstryd tussen Suid Afrika en Samoa tydens die Rugbywereldbeker 2007 Wedstryd tussen Italie en Portugal tydens die Rugbywereldbeker 2007WedstrydeFIFA Sokker Wereldbekertoernooi in 1938 Die hoofartikel vir hierdie afdeling is FIFA Sokker Wereldbekertoernooi in 1938 Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers4 Junie 1938 17 00 Switserland 1 1 e t Nazi Duitsland Eerste rondte 27 1629 Junie 1938 18 00 Nazi Duitsland 2 4 Switserland Herhaling 20 26516 Junie 1938 18 00 Hongarye 5 1 Swede Halfeindrondte 14 800Europese Sokkerkampioenskap 1960 Die hoofartikel vir hierdie afdeling is Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers6 Julie 1960 20 00 Frankryk 4 5 Joego Slawie Halfeindrondte 26 37010 Julie 1960 21 30 Sowjetunie 2 1 e t Joego Slawie Eindstryd 17 966Europese Sokkerkampioenskap 1984 Die hoofartikel vir hierdie afdeling is Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers12 Junie 1984 20 30 Frankryk 1 0 Denemarke Groep A 47 57020 Junie 1984 20 30 Wes Duitsland 0 1 Spanje Groep B 47 69127 Junie 1984 20 00 Frankryk 2 0 Spanje Eindstryd 47 368Rugbywereldbeker 1991 Die hoofartikel vir hierdie afdeling is Rugbywereldbeker 1991 Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers19 Oktober 1991 15 00 Frankryk 10 19 Engeland Kwarteindrondte 48 500FIFA Sokker Wereldbekertoernooi in 1998 Die hoofartikel vir hierdie afdeling is FIFA Sokker Wereldbekertoernooi in 1998 Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers15 Junie 1998 21 00 Duitsland 2 0 Verenigde State Groep F 45 50019 Junie 1998 17 30 Nigerie 1 0 Bulgarye Groep D 45 50021 Junie 1998 17 30 Argentinie 5 0 Jamaika Groep A 45 50025 Junie 1998 16 00 Belgie 1 1 Suid Korea Groep E 45 50027 Junie 1998 21 00 Brasilie 4 1 Chili Agtste eindrondte 45 50011 Julie 1998 21 00 Nederland 1 2 Kroasie Klein finale 45 500Rugbywereldbeker 2007 Die hoofartikel vir hierdie afdeling is Rugbywereldbeker 2007 Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers9 September 2007 16 00 Suid Afrika 59 7 Samoa Groep A 46 57519 September 2007 20 00 Italie 31 5 Portugal Groep C 45 47628 September 2007 21 00 Engeland 36 20 Tonga Groep A 45 08530 September 2007 17 00 Ierland 15 30 Argentinie Groep D 45 45019 Oktober 2007 21 00 Frankryk 10 34 Argentinie Klein finale 45 958Europese Sokkerkampioenskap 2016 Die hoofartikel vir hierdie afdeling is Europese Sokkerkampioenskap 2016 Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers12 Junie 2016 15 00 Turkye 0 1 Kroasie Groep D 43 84215 Junie 2016 18 00 Roemenie 1 1 Switserland Groep A 43 57618 Junie 2016 21 00 Portugal 0 0 Oostenryk Groep F 44 29121 Junie 2016 18 00 Noord Ierland 0 1 Duitsland Groep C 44 12525 Junie 2016 18 00 Wallis 1 0 Noord Ierland Kwarteindrondte 44 342Eksterne skakelsWikimedia Commons bevat media in verband met Parc des Princes fr Amptelike webwerf, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar