Die Sweedse Ryksbankprys in Ekonomiese Wetenskappe ter nagedagtenis aan Alfred Nobel (Sweeds: Sveriges riksbanks pris i ekonomisk vetenskap till Alfred Nobels minne), oftewel Nobelprys vir Ekonomiese Wetenskappe of Nobelprys vir Ekonomie, word sedert 1969 elke jaar deur die Koninklike Sweedse Akademie vir Wetenskappe aan mense toegeken, wat 'n besondere bydra tot die gelewer het, hoewel Alfred Nobel in sy testament nie vir dié prys voorsiening gemaak het nie. Dit word as gelykwaardig aan al die ander Nobelpryse beskou, maar staan amptelik as "gedenkprys ter ere van Alfred Nobel" bekend. Die prys word soms vir sy nieamptelike karakter, maar desondanks gelykwaardigheid met al die ander Nobelpryse, gekritiseer. Nogtans word dit as belangrikste toekenning in die vakgebied van Ekonomiese Wetenskappe beskou.
![]()
| ||
![]() | ||
Aankondiging van die pryswenner in 2008 | ||
Toegeken vir | Uitstaande bydraes vir die mensdom in Ekonomiese Wetenskappe | |
Borg | Koninklike Sweedse Akademie vir Wetenskappe | |
Land | ![]() | |
Datum | 10 Desember | |
Eerste toekenning | 27 Oktober 1969 | |
Webtuiste | nobelprize.org |
![image](https://www.wikiquery.af-za.nina.az/image/aHR0cHM6Ly93d3cud2lraXF1ZXJ5LmFmLXphLm5pbmEuYXovaW1hZ2UvYUhSMGNITTZMeTkxY0d4dllXUXVkMmxyYVcxbFpHbGhMbTl5Wnk5M2FXdHBjR1ZrYVdFdlkyOXRiVzl1Y3k5MGFIVnRZaTloTDJGaEwwMWhhVzVmWW5WcGJHUnBibWRmYjJaZmRHaGxYMUp2ZVdGc1gxTjNaV1JwYzJoZlFXTmhaR1Z0ZVY5dlpsOVRZMmxsYm1ObGMxOGxNamhMZFc1bmJHbG5ZVjlXWlhSbGJuTnJZWEJ6WVd0aFpHVnRhV1Z1SlRJNUpUSkRYMFp5WlhOallYUnBKVEpEWDA1dmNuSmhYMFJxZFhKbkpVTXpKVUUxY21SbGJpVXlRMTlUZEc5amEyaHZiRzB1YW5Cbkx6SXlNSEI0TFUxaGFXNWZZblZwYkdScGJtZGZiMlpmZEdobFgxSnZlV0ZzWDFOM1pXUnBjMmhmUVdOaFpHVnRlVjl2Wmw5VFkybGxibU5sYzE4bE1qaExkVzVuYkdsbllWOVdaWFJsYm5OcllYQnpZV3RoWkdWdGFXVnVKVEk1SlRKRFgwWnlaWE5qWVhScEpUSkRYMDV2Y25KaFgwUnFkWEpuSlVNekpVRTFjbVJsYmlVeVExOVRkRzlqYTJodmJHMHVhbkJuLmpwZw==.jpg)
Die akademie kondig die naam van die Nobelpryswenners jaarliks vroeg in Oktober aan, met die Nobelprys vir Ekonomiese Wetenskappe tradisioneel laaste en op 'n Maandag. Die prys word jaarliks in Stockholm, Swede, toegeken op 10 Desember, die herdenking van Nobel se dood. Tot en met 2023 is die prys aan altesaam 93 individue toegeken. Nog net drie vroue het dit gekry: in 2009, in 2019 en Claudia Goldin in 2023.
Die 2023-Sweedse Ryksbankprys in Ekonomiese Wetenskappe ter nagedagtenis aan Alfred Nobel is toegeken aan Claudia Goldin "vir die bevordering van vroue se begrip se arbeidsmarkuitkomste".
Die pryse, wat 'n bedrag geld (SEK9 miljoen, omtrent VSA$1 miljoen per pryskategorie, wat dan gelykop onder die Bekroondes verdeel word), 'n goue medalje en 'n diploma insluit, word op 10 Desember, die herdenking van Nobel se sterfdag in 1896, tydens 'n seremonie deur die Sweedse koning, tans Carl XVI Gustaf van Swede, in die Stockholmse Konsertsaal uitgedeel.
Hieronder volg 'n lys van die ontvangers van die Nobelprys vir Ekonomiese Wetenskappe vanaf 1969 tot op hede.
1960's – 1970's – 1980's – 1990's – 2000's – 2010's – 2020's
1960's
Jaar | Naam | Land | Beweegrede | Alma mater | Instelling (belangrikste verblyfreg / ten tye van ontvangs) | |
---|---|---|---|---|---|---|
1969 | ![]() | ![]() | "vir die ontwikkeling en toepassing van dinamiese modelle vir die analise van ekonomiese prosesse" | Universiteit van Oslo | Universiteit van Oslo | |
![]() | ![]() | Universiteit van Leiden | Erasmus Universiteit Rotterdam |
1970's
Jaar | Naam | Land | Beweegrede | Alma mater | Instelling (belangrikste verblyfreg / ten tye van ontvangs) | |
---|---|---|---|---|---|---|
1970 | ![]() | ![]() | "vir die wetenskaplike werk waardeur hy statiese en dinamiese ekonomiese teorieë ontwikkel en aktief bygedra het tot die verhoging van die vlak van analise in ekonomiese wetenskap" | Harvard-universiteit | Massachusetts Institute of Technology | |
1971 | ![]() | "vir sy empiriese gegronde interpretasie van ekonomiese groei wat gelei het tot nuwe en verdiepte insig in die ekonomiese en sosiale struktuur en proses van ontwikkeling" | Columbia-universiteit | Harvard-universiteit | ||
1972 | ![]() | ![]() | "vir hul baanbrekende bydraes tot algemene ekonomiese ewewigs- en welsynsteorie" | Universiteit van Oxford | Universiteit van Oxford | |
![]() | ![]() | Columbia-universiteit | Stanford-universiteit | |||
1973 | ![]() | ![]() ![]() | "vir die ontwikkeling van die inset-uitset-metode en vir die toepassing daarvan op belangrike ekonomiese probleme" | Universiteit van Berlyn | Harvard-universiteit | |
1974 | ![]() | ![]() | "vir hul baanbrekerswerk in die teorie van geld en ekonomiese skommelinge en vir hul indringende analise van die interafhanklikheid van ekonomiese, sosiale en institusionele verskynsels" | Universiteit van Stockholm | Universiteit van Stockholm | |
![]() | Friedrich Hayek | ![]() ![]() | Universiteit van Wene | London School of Economics, Universiteit van Chicago | ||
1975 | ![]() | ![]() | "vir hul bydraes tot die teorie van optimale toekenning van hulpbronne" | Leningradse Staatsuniversiteit | Nowosibirsk Staatsuniversiteit | |
![]() | ![]() ![]() | Universiteit van Leiden | Universiteit van Chicago, Yale-universiteit | |||
1976 | ![]() | Milton Friedman | ![]() | "vir sy prestasies op die gebied van verbruiksanalise, monetêre geskiedenis en teorie en vir sy demonstrasie van die kompleksiteit van stabiliseringsbeleid" | Columbia-universiteit | Universiteit van Chicago |
1977 | ![]() | ![]() | "vir hul baanbrekende bydraes tot die teorie van internasionale handel en internasionale kapitaalbewegings" | Universiteit van Stockholm | Stockholm Skool vir Ekonomie | |
![]() | ![]() | Universiteit van Cambridge | Universiteit van Cambridge | |||
1978 | ![]() | ![]() | "vir sy baanbrekende ondersoek na die besluitnemingsproses binne ekonomiese organisasies" | Universiteit van Chicago | Carnegie Mellon-universiteit | |
1979 | ![]() | Theodore Schultz | "vir hul baanbrekende navorsing oor ekonomiese ontwikkeling met besondere aandag op die probleme van ontwikkelende lande" | Suid-Dakota Staatsuniversiteit, Universiteit van Wisconsin-Madison | Universiteit van Chicago | |
![]() | ![]() ![]() | London School of Economics | Princeton-universiteit |
1980's
Jaar | Naam | Land | Beweegrede | Alma mater | Instelling (belangrikste verblyfreg / ten tye van ontvangs) | |
---|---|---|---|---|---|---|
1980 | ![]() | ![]() | "vir die skepping van ekonometriese modelle en die toepassing op die ontleding van ekonomiese skommelinge en ekonomiese beleid" | Massachusetts Institute of Technology | Universiteit van Pennsilvanië | |
1981 | ![]() | "vir sy analise van finansiële markte en hul verhoudings met uitgawesbesluite, indiensneming, produksie en pryse" | Harvard-universiteit | Yale-universiteit | ||
1982 | "vir sy seminale studies van industriële strukture, funksionering van markte en oorsake en gevolge van openbare regulering" | Universiteit van Chicago | Universiteit van Chicago | |||
1983 | ![]() | ![]() | "omdat hy nuwe analitiese metodes in ekonomiese teorie ingesluit het en vir sy streng herformulering van die teorie van algemene ewewig" | École Normale Supérieure, Universiteit van Parys | Universiteit van Kalifornië, Berkeley | |
1984 | ![]() | "omdat hy fundamentele bydraes gelewer het tot die ontwikkeling van stelsels van nasionale rekeninge en dus die basis vir empiriese ekonomiese ontleding aansienlik verbeter het" | Universiteit van Cambridge | Universiteit van Cambridge | ||
1985 | ![]() | ![]() | "vir sy baanbrekende ontledings van besparing en finansiële markte" | The New School for Social Research | Massachusetts Institute of Technology | |
1986 | ![]() | ![]() | "vir sy ontwikkeling van die kontraktuele en grondwetlike grondslae vir die teorie van ekonomiese en politieke besluitneming" | Universiteit van Chicago | George Mason-universiteit | |
1987 | ![]() | "vir sy bydraes tot die teorie van ekonomiese groei" | Harvard-universiteit | Massachusetts Institute of Technology | ||
1988 | ![]() | ![]() | "vir sy baanbrekende bydraes tot die teorie van markte en doeltreffende benutting van hulpbronne" | École polytechnique | École nationale supérieure des mines de Paris, Universiteit Parys-Nanterre | |
1989 | ![]() | ![]() | "vir sy verduideliking van die waarskynlikheidsteorie se grondslag in ekonometrie en sy analise van gelyktydige ekonomiese strukture" | Universiteit van Oslo | Universiteit van Oslo |
1990's
Jaar | Naam | Land | Beweegrede | Alma mater | Instelling (belangrikste verblyfreg / ten tye van ontvangs) | |
---|---|---|---|---|---|---|
1990 | ![]() | "vir hul baanbrekerswerk in die teorie van finansiële ekonomie" | Universiteit van Chicago | Stadsuniversiteit van New York | ||
Johns Hopkins-universiteit | Carnegie Mellon-universiteit, Universiteit van Chicago | |||||
![]() | Universiteit van Kalifornië, Los Angeles | Stanford-universiteit | ||||
1991 | ![]() | ![]() | "vir sy ontdekking en verduideliking van die betekenis van transaksiekoste en eiendomsreg vir die institusionele struktuur en funksionering van die ekonomie" | London School of Economics | Universiteit van Chicago, London School of Economics | |
1992 | ![]() | ![]() | "vir die uitbreiding van die domein van mikro-ekonomiese analise tot 'n wye verskeidenheid van menslike gedrag en interaksie, insluitende niemarkgedrag" | Universiteit van Chicago | Universiteit van Chicago | |
1993 | ![]() | "om navorsing in die ekonomiese geskiedenis te hernu deur ekonomiese teorie en kwantitatiewe metodes toe te pas om ekonomiese en institusionele veranderinge te verduidelik" | Johns Hopkins-universiteit | Universiteit van Chicago | ||
![]() | Universiteit van Kalifornië, Berkeley | Washington-universiteit in St Louis | ||||
1994 | "vir hul baanbrekende analise van ewewig in die teorie van niesamewerkende speletjies" | Stanford-universiteit | Universiteit van Kalifornië, Berkeley | |||
![]() | Princeton-universiteit | Princeton-universiteit | ||||
![]() | ![]() | Goethe-universiteit Frankfurt | Universiteit van Bonn | |||
1995 | ![]() | ![]() | "vir die ontwikkeling en toepassing van die hipotese van rasionele verwagtings, en sodoende transformasie van makro-ekonomiese ontleding en verdieping van ons begrip van ekonomiese beleid" | Universiteit van Chicago | Universiteit van Chicago | |
1996 | ![]() | ![]() | "vir hul fundamentele bydraes tot die ekonomiese teorie van aansporings onder asimmetriese inligting" | Universiteit van Cambridge | Universiteit van Oxford, Universiteit van Cambridge | |
![]() ![]() | Columbia-universiteit | Columbia-universiteit | ||||
1997 | ![]() | ![]() | "vir 'n nuwe metode om die waarde van afgeleides te bepaal" | Massachusetts Institute of Technology | Massachusetts Institute of Technology | |
![]() | ![]() ![]() | Universiteit van Chicago | Massachusetts Institute of Technology | |||
1998 | ![]() | Amartya Sen | ![]() | "vir sy bydraes tot die welvaartsekonomie" | Universiteit van Cambridge | Harvard-universiteit, Universiteit van Cambridge |
1999 | ![]() | ![]() | "vir sy analise van monetêre en fiskale beleid onder verskillende wisselkoersregimes en sy analise van optimale geldeenhedsgebiede" | Massachusetts Institute of Technology | Columbia-universiteit |
2000's
Jaar | Naam | Land | Beweegrede | Alma mater | Instelling (belangrikste verblyfreg / ten tye van ontvangs) | |
---|---|---|---|---|---|---|
2000 | ![]() | ![]() | "vir sy ontwikkeling van teorie en metodes vir die ontleding van selektiewe monsters" | Princeton-universiteit | Universiteit van Chicago | |
"vir sy ontwikkeling van teorie en metodes vir die analise van diskrete keuse" | Universiteit van Minnesota | Universiteit van Kalifornië, Berkeley, Massachusetts Institute of Technology | ||||
2001 | ![]() | "vir hul ontledings van markte met asimmetriese inligting" | Massachusetts Institute of Technology | Georgetown-universiteit, Universiteit van Kalifornië, Berkeley | ||
![]() | Harvard-universiteit | Harvard-universiteit | ||||
![]() | Massachusetts Institute of Technology | Princeton-universiteit, Columbia-universiteit | ||||
2002 | ![]() | Daniel Kahneman | ![]() ![]() | "omdat hulle insigte van sielkundige navorsing in ekonomiese wetenskap, veral met betrekking tot menslike oordeel en besluitneming onder onsekerheid, geïntegreer het" | Universiteit van Kalifornië, Berkeley | Princeton-universiteit, University of British Columbia |
![]() | ![]() | "om laboratorium eksperimente as 'n instrument in empiriese ekonomiese analise te vestig, veral in die studie van alternatiewe markmeganismes" | Harvard-universiteit | Universiteit van Arizona | ||
2003 | ![]() | "vir metodes om ekonomiese tydreekse te ontleed met tydwisselende wisselvalligheid (ARCH)" | Cornell-universiteit | Universiteit van Kalifornië, San Diego | ||
![]() | ![]() | "vir metodes om ekonomiese tydreekse met algemene tendense te analiseer (mede-integrasie)" | Universiteit van Nottingham | Universiteit van Kalifornië, San Diego | ||
2004 | ![]() | ![]() | "vir hul bydraes tot dinamiese makro-ekonomie: die tydsamestelling van die ekonomiese beleid en die dryfkragte agter sakesiklusse" | Carnegie Mellon-universiteit | Carnegie Mellon-universiteit | |
![]() | ![]() | Carnegie Mellon-universiteit | Carnegie Mellon-universiteit | |||
2005 | ![]() | ![]() ![]() | "omdat hulle ons begrip van konflik en samewerking versterk en deur spelteorie-analise verbeter het" | Massachusetts Institute of Technology | Hebreeuse Universiteit van Jerusalem | |
![]() | ![]() | Harvard-universiteit | Yale-universiteit, Harvard-universiteit | |||
2006 | ![]() | "vir sy analise van intertemporale afwykings in makro-ekonomiese beleid" | Yale-universiteit | Columbia-universiteit | ||
2007 | ![]() | ![]() ![]() | "omdat hulle die grondslag van meganisme-ontwerpteorie gelê het" | London School of Economics | Universiteit van Minnesota, Iowa Staatsuniversiteit | |
![]() | ![]() | Harvard-universiteit | Harvard-universiteit | |||
![]() | Harvard-universiteit | Northwestern Universiteit | ||||
2008 | ![]() | "vir sy ontleding van handelspatrone en die ligging van ekonomiese bedrywighede" | Massachusetts Institute of Technology | Massachusetts Institute of Technology | ||
2009 | ![]() | "vir haar analise van ekonomiese bestuur, veral die gemeenskapsbesit" | Universiteit van Kalifornië, Los Angeles | Indiana-universiteit | ||
![]() | "vir sy analise van ekonomiese bestuur, veral die grense van die maatskappy" | Carnegie Mellon-universiteit | Universiteit van Pennsilvanië, Universiteit van Kalifornië, Berkeley |
2010's
Jaar | Naam | Land | Beweegrede | Alma mater | Instelling (belangrikste verblyfreg / ten tye van ontvangs) | |
---|---|---|---|---|---|---|
2010 | ![]() | ![]() | "vir hul ontleding van markte met soekwrywings" | Massachusetts Institute of Technology | Massachusetts Institute of Technology | |
![]() | Carnegie Mellon-universiteit | Northwestern-universiteit | ||||
![]() | ![]() | London School of Economics | London School of Economics | |||
2011 | ![]() | ![]() | "vir hul empiriese navorsing oor oorsaak en gevolg in die makro-ekonomie" | Harvard-universiteit | Hoover Institution, Universiteit van Minnesota | |
![]() | Harvard-universiteit | Universiteit van Minnesota | ||||
2012 | ![]() | "vir die teorie van stabiele toekennings en die beoefening van markontwerp" | Stanford-universiteit | Stanford-universiteit, Harvard-universiteit | ||
![]() | Princeton-universiteit | Universiteit van Kalifornië, Los Angeles | ||||
2013 | ![]() | "vir hul empiriese analise van batepryse" | Universiteit van Chicago | Universiteit van Chicago | ||
![]() | Universiteit van Minnesota | Universiteit van Chicago | ||||
![]() | Massachusetts Institute of Technology | Yale-universiteit | ||||
2014 | ![]() | ![]() | "vir sy analise van markkrag en regulering" | Massachusetts Institute of Technology | Massachusetts Institute of Technology, Toulouse School of Economics, École des hautes études en sciences sociales | |
2015 | ![]() | ![]() ![]() | "vir sy analise van verbruik, armoede en welsyn" | Universiteit van Cambridge | Universiteit van Bristol, Princeton-universiteit | |
2016 | ![]() | "vir hul bydraes tot kontrakteorie" | Princeton-universiteit | Massachusetts Institute of Technology, Harvard-universiteit | ||
![]() | ![]() | Stanford-universiteit | Massachusetts Institute of Technology, Yale-universiteit | |||
2017 | ![]() | ![]() | "vir sy bydraes tot gedragsekonomie" | Universiteit van Rochester | Cornell-universiteit, Universiteit van Chicago | |
2018 | ![]() | "vir die integrasie van klimaatsverandering in langtermyn makro-ekonomiese ontleding" | Yale-universiteit, Massachusetts Institute of Technology | Yale-universiteit | ||
![]() | "vir die integrasie van tegnologiese innovasies in langtermyn makro-ekonomiese ontleding" | Universiteit van Chicago | New York-universiteit | |||
2019 | ![]() | ![]() ![]() | "vir hul eksperimentele benadering om wêreldwye armoede te verlig" | Harvard-universiteit | Massachusetts Institute of Technology | |
![]() | ![]() ![]() | Massachusetts Institute of Technology | Massachusetts Institute of Technology | |||
![]() | Michael Kremer | ![]() | Harvard-universiteit | Harvard-universiteit |
2020's
Jaar | Naam | Land | Beweegrede | Alma mater | Instelling (belangrikste verblyfreg / ten tye van ontvangs) | |
---|---|---|---|---|---|---|
2020 | ![]() | ![]() | "vir verbeteringe aan die veilingsteorie en die uitvinding van nuwe veilingformate" | Stanford-universiteit | Stanford-universiteit | |
Harvard-universiteit | Stanford-universiteit | |||||
2021 | ![]() | ![]() ![]() | "vir sy empiriese bydraes tot arbeidsekonomie" | Queen's University at Kingston Princeton-universiteit | Universiteit van Kalifornië, Berkeley | |
![]() | ![]() ![]() | "vir hul metodologiese bydraes tot die ontleding van oorsaaklike verwantskappe" | Princeton-universiteit | Massachusetts Institute of Technology | ||
![]() | ![]() ![]() | Erasmus Universiteit Rotterdam Brown-universiteit | Stanford-universiteit | |||
2022 | ![]() | Ben Bernanke | ![]() | "vir navorsing oor banke en finansiële krisisse" | Massachusetts Institute of Technology | Princeton-universiteit |
![]() | Yale-universiteit | University of Chicago Booth School of Business | ||||
![]() | Yale-universiteit | Olin Business School, Yale-universiteit | ||||
2023 | ![]() | Claudia Goldin | ![]() | "vir die bevordering van vroue se begrip se arbeidsmarkuitkomste" | Universiteit van Chicago | Harvard-universiteit |
Sien ook
Verwysings
- (en) "Nomination and selection of Laureates in Economic Sciences". Nobelprize.org. Nobel Media 2023. 9 Oktober 2023. vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "All Prizes in Economic Sciences". Nobelprize.org. vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "Nobel Prize Awarded Women". Nobelprize.org. Nobel Media 2023. 9 Oktober 2023. vanaf die oorspronklike op 6 November 2018. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2023". Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "The Nobel Prize Amounts" (PDF). Nobelprize.org. (PDF) vanaf die oorspronklike op 2 Oktober 2018. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1969". vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1970". vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1971". vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1972". vanaf die oorspronklike op 20 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1973". vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1974". vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1975". vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1976". vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1977". vanaf die oorspronklike op 20 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1978". vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1979". vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1980". vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1981". vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1982". vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1983". vanaf die oorspronklike op 20 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1984". vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1985". vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1986". vanaf die oorspronklike op 20 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1987". vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1988". vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1989". vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1990". vanaf die oorspronklike op 20 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1991". vanaf die oorspronklike op 20 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1992". vanaf die oorspronklike op 31 Maart 2019. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1993". vanaf die oorspronklike op 3 April 2019. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1994". vanaf die oorspronklike op 16 April 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1995". vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1996". vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1997". vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1998". vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 1999". vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2000". vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2001". vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2002". vanaf die oorspronklike op 20 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2003". vanaf die oorspronklike op 20 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2004". vanaf die oorspronklike op 20 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2005". vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2006". vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2007". vanaf die oorspronklike op 20 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2008". vanaf die oorspronklike op 20 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2009". vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2010". vanaf die oorspronklike op 20 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2011". vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2012". vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2013". vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2014". vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2015". vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2016". vanaf die oorspronklike op 7 April 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2017". vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2018". vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2019". vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2020". Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2021". Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "The Sveriges Riksbank Prize in Economic Sciences in Memory of Alfred Nobel 2022". Besoek op 9 Oktober 2023.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons bevat media in verband met Sweedse Ryksbankprys in Ekonomiese Wetenskappe ter nagedagtenis aan Alfred Nobel. |
- (en) "All Prizes in Economic Sciences". Nobelprize.org. Nobel Media AB. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "Economics prize". Riksbank.se. Sveriges Riksbank. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "Prize in Economic Sciences". Kva.se. Kungliga Vetenskapsakademien. Besoek op 9 Oktober 2023.
- (en) "Winners of the Nobel Prize for Economics". Encyclopædia Britannica. Besoek op 9 Oktober 2023.
Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia