Santiago Ramón y Cajal ( (), 1 Mei 1852 – Madrid, 18 Oktober 1934) was 'n Spaanse histoloog.
Santiago Ramón y Cajal | |
![]() | |
Santiago Ramón y Cajal in sy laboratorium, tussen 1884 en 1887 | |
Gebore | , , Spanje | 1 Mei 1852
---|---|
Oorlede | 18 Oktober 1934 (op 82) Madrid, Spanje |
Nasionaliteit | ![]() |
Vakgebied | Neurowetenskap |
Invloed op | |
Toekennings | Nobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde (1906) |
Ramón y Cajal word die vader van moderne natuurwetenskap genoem. Hy word in gebore en studeer geneeskunde in Zaragoza waar hy in 1873 afstudeer. In 1883 word hy 'n doktor in geneeskunde te Madrid.
Hy is bekend vir sy navorsing oor die fyn struktuur van die senustelsel. Hy gebruik , 'n tegniek om neurone mee te kleur wat deur sy tydgenoot ontwikkel is.
Vir sy ontdekking ontvang hy in 1906 saam met Golgi die Nobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde.
Verwysings
- "The Nobel Prize in Physiology or Medicine 1906" (in Engels). Nobelprize.org. vanaf die oorspronklike op 8 Julie 2018. Besoek op 4 Februarie 2018.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Santiago Ramón y Cajal.