1798 17de eeu 18de eeu 19de eeu 1793 1794 1795 1796 1797 1798 1799 1800 1801 1802 1803 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1798Kalenders Napoleon Bonaparte begin met die Egiptiese ekspedisieGregoriaanse kalender 1798 MDCCXCVIIIAb urbe condita 2551Armeense kalender 1247 ԹՎ ՌՄԽԷChinese kalender 4494 4495 甲巳 乙午Ethiopiese kalender 1790 1791Hebreeuse kalender 5558 5559Hindoekalenders Vikram Samvat 1853 1854 Shaka Samvat 1720 1721Irannese kalender 1176 1177Islamitiese kalender 1213 1213 Die jaar 1798 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Maandag begin het Dit was die 98ste jaar van die 18de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeuredemonstreer die omsetting van na warmte Die Engelse kaptein John Fearn ontdek die eiland Nauru 10 Februarie Die Franse generaal Berthier neem Pous Pius VI gevange 1 Augustus Tydens die Napoleontiese Oorloe begin die Slag van die Nyl tussen Franse en Britse vlote 10 November Pous Pius VI publiseer Constantiam vestram oor kerkeenheid 13 November Pous Pius VI publiseer Cum nos superiori oor die verkiesing van n pous Geboortes8 Februarie Groothertog Michail Pawlowitsj van Rusland jongste kind van die ses dogters en vier seuns van keiser Paul van Rusland 1849 17 Februarie Auguste Comte Franse wiskundige en filosoof 1857 1 Maart Gerrit Maritz vername Voortrekkerpionier en leier 1838 26 April Eugene Delacroix waterverfskilder 1863 12 Oktober Dom Pedro keiser van Brasilie en koning van Portugal 1834 27 November Andries Pretorius n Voortrekkerleier 1853 24 Desember Adam Mickiewicz Pools Litause digter 1855 Sterftes4 Junie Casanova Italiaanse avonturier en skrywer 1725 4 Desember Luigi Galvani Italiaanse natuurkundige 1737 21 Desember Laurynas Gucevicius Litause argitek 1753, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar