1610 16de eeu 17de eeu 18de eeu 1605 1606 1607 1608 1609 1610 1611 1612 1613 1614 1615 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1610KalendersGregoriaanse kalender 1610 MDCXAb urbe condita 2363Armeense kalender 1059 ԹՎ ՌԾԹChinese kalender 4306 4307 丙酉 丁戌Ethiopiese kalender 1602 1603Hebreeuse kalender 5370 5371Hindoekalenders Vikram Samvat 1665 1666 Shaka Samvat 1532 1533Irannese kalender 988 989Islamitiese kalender 1019 1019 Die jaar 1610 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Vrydag begin het Dit was die 10de jaar van die 17de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure7 Januarie Galileo Galilei ontdek die vier grootste mane van die planeet Jupiter Kallisto Europa Ganumedes en Io 8 Januarie Maffeo Barberini later Pous Urbanus VIII word prefek van die Opperste Tribunaal van die Apostoliese Signatura 1 November Pous Paulus V verklaar Charles Borromeo heilig Geboortes13 Januarie van Oostenryk 22 April Pietro Vito Ottoboni Later Pous Alexander VIII die 240ste pous van die Rooms Katolieke Kerk 1691 15 Desember Vlaamse kunstenaar Onbekend Dirck van Santvoort Nederlandse Goue Eeuse skilder 1680 Sterftes18 Julie Caravaggio Italiaanse kunstenaar 1571 2 November Richard Bancroft Aartsbiskop van Canterbury 1544 3 Desember Japannese soldaat 11 Desember Vals Dmitri II van Rusland tsaar van Rusland Onbekend, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar