Georges Pompidou (5 Julie 1911 - 2 April 1974) was President van Frankryk vanaf 1969 tot sy sterfte in 1974.
Georges Pompidou | |
![]() | |
19de President van die Franse Republiek en Mede-Prins van Andorra 2dePresident van die Vyfde Republiek | |
Ampstermyn 20 Junie 1969 – 2 April 1974 | |
Eerste minister | Pierre Messmer |
---|---|
Voorafgegaan deur | Charles de Gaullegevolg deur Alain Poher (interim) |
Opgevolg deur | Alain Poher (interim) gevolg deur Valéry Giscard d'Estaing |
151ste Eerste Minister van Frankryk | |
Ampstermyn 14 April 1962 – 10 Julie 1968 | |
Voorafgegaan deur | |
Opgevolg deur | |
Franse Mede-Prins van Andorra | |
Ampstermyn 20 Junie 1969 – 2 April 1974 | |
President | Charles de Gaulle |
Voorafgegaan deur | Charles de Gaulle |
Opgevolg deur | Valéry Giscard d'Estaing |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 5 Julie 1911 |
Sterf | 2 April 1974 , Parys |
Politieke party | Union des Démocrates pour la République |
Eggenoot/-note | Claude Pompidou |
Alma mater | École Normale Supérieure |
Professie | Onderwyser |
Religie | Rooms-Katoliek |
Hy is gebore in , Cantal, Frankryk.
Hy was 'n ondersteuner van Charles de Gaulle, en het onder hom gedien as Eerste Minister vanaf 16 April, 1962 tot 13 Julie, 1968. Na de Gaulle se bedanking in 1969, is Pompidou verkies as sy opvolger as President van Frankryk. Hy sterf onverwags in 1974.