Departement is die naam van die oorspronklik 83 administratiewe distrikte waarin Frankryk tydens die Franse Rewolusie ingedeel is Die laaste twee syfers van Franse motorregistrasienommers dui die departement aan Elke departement was naastenby ewe groot en is verder verdeel in arrondissemente kantons en communes Aan die hoof van die administrasie was n prefek Gewoonlik kon elkeen van die bewoners die prefektuur binne n dagreis bereik Met die skepping van die departements het Abbe Emanuel Joseph Sieyes wat ook die nuwe grondwet uitwerk en die Assemblee Nationale wat Sieyes se planne in 1789 goedkeur beoog om die historiese teenstellings tussen die ou provinsies van die monargistiese ancien regime uit die weg te ruim Hierdie maatreel was gegrond op die rasionale denke van die verligting en die idee van n Franse Vandag is daar 100 departements wat oorwegend na riviere vernoem is die ou provinsies bly voortleef as streekname Die meeste departements het n oppervlakte van tussen 4 000 en 8 000 vierkante kilometer en n bevolking van tussen n kwartmiljoen en een miljoen Gironde is die grootste departement met 10 000 vierkante kilometer die stad Parys die kleinste met net 105 vierkante kilometer sy voorstede maak deel uit van ander departements Die departement Nord het die grootste inwonertal met meer as 2 5 miljoen mense terwyl slegs 74 000 mense in die yl bevolkte Lozere woon Die 18 Franse Regions en 101 Departements Auvergne Rhone Alpes Auvergne 03 Allier 15 Cantal 43 Haute Loire 63 Puy de Dome Rhone Alpes 01 Ain 07 Ardeche 26 Drome 38 Isere 42 Loire 69 Rhone 73 Savoie 74 Haute Savoie Boergondie Franche Comte Boergondie Frans Bourgogne 21 Cote d Or 58 Nievre 71 Saone et Loire 89 Yonne Franche Comte 25 Doubs 39 Jura 70 Haute Saone 90 Territoire de Belfort Bretagne 22 Cotes d Armor 29 Finistere 35 Ille et Vilaine 56 Morbihan Centre Val de Loire 18 Cher 28 Eure et Loir 36 Indre 37 Indre et Loire 41 Loir et Cher 45 Loiret Grand Est Elsas Frans Alsace 67 Bas Rhin 68 Haut Rhin Champagne Ardenne 08 Ardennes 10 Aube 51 Marne 52 Haute Marne Lotaringe Frans Lorraine 54 Meurthe et Moselle 55 Meuse 57 Moselle 88 Vosges Hauts de France Nord Pas de Calais 59 Nord 62 Pas de Calais Pikardie Frans Picardie 02 Aisne 60 Oise 80 Somme Korsika Frans Corse 2A 20A Corse du Sud 2B 20B Haute Corse Normandie Basse Normandie 14 Calvados 50 Manche 61 Orne Haute Normandie 27 Eure 76 Seine Maritime Ile de France 75 Parys 77 Seine et Marne 78 Yvelines 91 Essonne 92 Hauts de Seine 93 Seine Saint Denis 94 Val de Marne 95 Val d Oise Nieu Akwitanie Frans Nouvelle Aquitaine Akwitanie Frans Aquitaine 24 Dordogne 33 Gironde 40 Landes 47 Lot et Garonne 64 Pyrenees Atlantiques Limousin 19 Correze 23 Creuse 87 Haute Vienne Poitou Charentes 16 Charente 17 Charente Maritime 79 Deux Sevres 86 Vienne Oksitanie Frans Occitanie Languedoc Roussillon 11 Aude 30 Gard 34 Herault 48 Lozere 66 Pyrenees Orientales Midi Pyrenees 09 Ariege 12 Aveyron 31 Haute Garonne 32 Gers 46 Lot 65 Hautes Pyrenees 81 Tarn 82 Tarn et Garonne Pays de la Loire 44 Loire Atlantique 49 Maine et Loire 53 Mayenne 72 Sarthe 85 Vendee Provence Alpes Cote d Azur 04 Alpes de Haute Provence 05 Hautes Alpes 06 Alpes Maritimes 13 Bouches du Rhone 83 Var 84 Vaucluse Guadeloupe 971 Guadeloupe Martinique 972 Martinique Frans Guyana Frans Guyane 973 Frans Guyana Frans Guyane Reunion Frans La Reunion 974 Reunion Frans La Reunion Mayotte 976 Mayotte, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar