Die Huis van Hannover is ’n Duitse koninklike dinastie wat oor die Hertogdom van (Duits: Braunschweig-Lüneburg), die Koninkryk van Hannover en die Koninkryk van Groot-Brittanje en die Koninkryk van Ierland regeer het.
Huis van Hannover | |
---|---|
Wapen van die Huis van Hannover | |
Stam af van | Huis van Welfe |
Lande | Indië, Hannover, Verenigde Koninkryk en |
Hoof | |
Stigter | |
Gestig | 1635 |
Titels | Keiser van Indië, Koning van Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Ierland, Koning van Groot-Brittanje, Koning van Ierland, Koning van Hannover, Hertog van Brunswyk-Lüneburg, Hertog van Brunswyk |
Opgevolg deur | Huis van Sakse-Koburg en Gotha |
Dit het die Huis van Stuart in 1714 opgevolg as heersers van Groot-Brittanje en Ierland tot met die dood van koningin Victoria in 1901. Daar word soms na hulle verwys as die Huis van Brunswyk en Lüneburg, Hannover-lyn. Die Huis van Hannover is ’n jonger tak van die Huis van Welfe, wat weer die senior tak van die is. Al drie is vertakkings van die antieke Saksiese .
Verdere leesstof
- Fraser, Flora. Princesses: The Six Daughters of George III. Knopf, 2005.
- Plumb, J. H. The First Four Georges. Hersiene ed. Hamlyn, 1974.
- Redman, Alvin. The House of Hanover. Coward-McCann, 1960.
- Van der Kiste, John. George III’s Children. Sutton Publishing, 1992.
Verwysings
- Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:House of Hanover
Sien ook
Eksterne skakels
Wikimedia Commons bevat media in verband met House of Hanover. |
- Koninklike familie van Groot-Brittanje 26 Maart 2009 op Wayback Machine
- Chronologie van die Huis van Hannover 16 Mei 2008 op Wayback Machine
- Stamboom 5 Maart 2008 op Wayback Machine
- Die Welfe (Duits) Amptelike webtuiste van die Huis van Welfe