Liefde vir Lelik is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1971 uitgereik is. was die regisseur.
Liefde vir Lelik | |
---|---|
Regisseur | |
Met | , Pieter en Cobus Rossouw e.a. |
Uitgereik | 1971 |
Speeltyd | 91 min. |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
IMDb-profiel |
Genre
Die rolprent is 'n gesinsdrama.
Akteurs
Van die akteurs is , Pieter Bezuidenhout en Cobus Rossouw.
Storielyn
Die plaasseun Buks gaan woon by sy peetma en peetpa nadat hy sy ouers verloor het. Hy is nie gelukkig daar nie en loop weg na die plaas, waar die werkers Willem en Siena agtergebly het. Toe sy peetpa hom weer gaan haal, is daar ’n stryery met Willem, wat die seun op die plaas wil hou. Daar is egter ’n misverstand en Buks vlug weer.