Frankryk was sedert 1956 tot 2015 in 27 geweste Frans regions verdeel waarvan 22 geweste in die Europese deel van Frankryk regions metropolitaines metropolitaanse geweste en 5 oorsese geweste regions d outre mer was Die geweste is die hoogste vlak van gebiedsverdeling in die Franse Republiek en word verder in departemente Frans departements onderverdeel Franse geweste vorm ook min of meer natuurlike geografies gebiede en het oor die algemeen n eie kulturele en sosiale identiteit Baie van die moderne geweste kom ooreen en dra die naam van die historiese Geweste en departemente van metropolitaanse Frankryk tot 2015 Hervorming en samesmelting van gewesteDie aantal geweste is amptelik op 1 Januarie 2016 tot 18 verminder nadat n aantal geweste in die Europese deel saamgesmelt het Geweste van Frankryk sedert 2016 Geweste wat saamgesmelt hetVorige geweste Nuwe gewesteBoergondie Boergondie Franche ComteFranche ComteAkwitanie Nieu AkwitanieLimousinPoitou CharentesBasse Normandie NormandieHaute NormandieElsas Grand EstChampagne ArdenneLotaringeLanguedoc Roussillon OksitanieMidi PyreneesNord Pas de Calais Hauts de FrancePikardieAuvergne Auvergne Rhone AlpesRhone AlpesGeweste wat onveranderd gebly hetBretagneCentre Val de LoireKorsikaIle de FrancePays de la LoireProvence Alpes Cote d AzurVerwysingsKorsika is eintlik n collectivite metropolitaine metropolitaanse eenheid Die oorsese geweste het die status van departement en le buite Europa Mayotte het in 2011 n oorsese gewes geword wat die aantal oorsese geweste na 5 en die totale aantal geweste na 27 laat styg het La carte a 13 regions definitivement adoptee Le Monde 17 Desember 2014 Die administratiewe geweste van Frankryk Regions de France Metropolitaanse geweste Regions metropolitaines Akwitanie Auvergne Boergondie Bretagne Centre Val de Loire Champagne Ardenne Elsas Franche Comte Ile de France Korsika Languedoc Roussillon Limousin Lotaringe Midi Pyrenees Nord Pas de Calais Basse Normandie Haute Normandie Pays de la Loire Pikardie Poitou Charentes Provence Alpes Cote d Azur Rhone AlpesMetropolitaanse geweste 2016 Regions metropolitaines Auvergne Rhone Alpes Boergondie Franche Comte Bretagne Centre Val de Loire Grand Est Hauts de France Ile de France Korsika Nieu Akwitanie Normandie Oksitanie Pays de la Loire Provence Alpes Cote d AzurOorsese geweste Regions d outre mer Frans Guyana Guadeloupe Martinique Mayotte Reunion Hierdie artikel omtrent die geografie van Frankryk is n saadjie Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar