Steunstuk
www.wikiquery.af-za.nina.az
Die 16de FIFA Sokker Wereldbekertoernooi Frans Coupe du Monde France 98 Engels FIFA World Cup is vanaf 10 Junie tot 12 Julie 1998 in Frankryk aangebied Dit was die tweede Sokker Wereldbekertoernooi wat in Frankryk aangebied is na die 1938 toernooi en die negende in Europa Frankryk het daarmee die derde land geword wat die toernooi vir n tweede keer gehuisves het net na Meksiko in 1986 en Italie in 1990 FIFA Sokker WereldbekerCoupe du Monde France 98Toernooi inligtingGasheerland FrankrykDatums 10 Junie 12 JulieSpanne 32 van 5 konfederasies Stadions 10 in 10 stede Finale uitslagKampioene Frankryk 1 titel Tweede plek BrasilieDerde plek KroasieVierde plek NederlandToernooi statistiekeWedstryde gespeel 64Doele 171 2 67 per wedstryd Bywoning 2 785 100 43 517 per wedstryd Meeste punte 6 doele Beste speler Ronaldo 19942002 Die Sokker Wereldbekertrofee waarom meegeding is 32 nasionale sokkerspanne het aan die FIFA Sokker Wereldbekertoernooi in 1998 deelgeneem Die spanne is in agt groepe verdeel waarvan die twee beste spanne van elke groep na die agtste eindrondte deurgedring het Frankryk het die trofee gewen nadat hulle die verdedigende kampioen Brasilie met 3 0 in die eindstryd geklop en sodoende hul eerste wereldbekertitel ingepalm het Frankryk het die sewende nasie geword om n Wereldbekertoernooi te wen en hulle was ook die sesde gasheer na Uruguay in 1930 Italie in 1934 Engeland in 1966 Wes Duitsland in 1974 en Argentinie in 1978 wat die toernooi gewen het Met sy verowering van die wereldbekertitel het Frankryk regstreeks vir die FIFA Sokker Konfederasiebeker in 2001 in Suid Korea en Japan gekwalifiseer Kroasie het in die derde en Nederland in die vierde plek geeindig Dit was die eerste toernooi waartydens die goue doel reel vir die beslissing van n wedstryd ingespan is maar die reel is reeds na die volgende 2002 toernooi weer geskrap Die Suid Afrikaanse nasionale sokkerspan het vir die eerste keer aan die toernooi deelgeneem maar hulle is reeds in die groepfase uitgeskakel Die nasionale sokkerspanne van Jamaika Japan en Kroasie het ook vir die eerste keer aan n Sokker Wereldbekertoernooi deelgeneem Dit was die eerste toernooi met die nuwe aantal van 32 nasionale sokkerspanne wat verhoog is van die vorige 24 deelnemers tussen die Sokker Wereldbekertoernooie van 1982 tot 1994 ToewysingFrankryk is op 1 Julie 1992 in Zurich deur FIFA gekies as gasheer vir die FIFA Sokker Wereldbekertoernooi in 1998 Ander kandidaatlande was Marokko en Switserland maar Switserland het voor die stemming hulself onttrek Die stemming het as volg verloop Stemming vir gasheer van die FIFA Sokker Wereldbekertoernooi in 1998Land Rondte 1 Frankryk 12 Marokko 7KwalifiseringDie gasheer Frankryk en die verdedigende kampioen Brasilie het regstreeks vir die FIFA Sokker Wereldbekertoernooi in 1998 gekwalifiseer Van die 30 oorblywende plekke is 14 vir nasionale sokkerspanne van UEFA Europa gereserveer vyf vir CAF Afrika vier vir CONMEBOL Suid Amerika drie vir AFC Asie en drie vir CONCACAF Karibiese gebied Noord en Sentraal Amerika Een plek is tydens n uitspeelwedstryd tussen AFC en OFC Oseanie beslis Kwalifiserende spanne Die volgende 32 spanne het vir die finale toernooi gekwalifiseer Uitslag van die kwalifisering Geen deelname Land het homself onttrek of is nie deur FIFA aanvaar nie Land het nie gekwalifiseer nie Land het gekwalifiseerSpan Verskynings by eindstryde Agtereenvolgende deelnames Laaste verskyning Vorige beste prestasie Argentinie 12de 7 1994 Kampioen 1978 1986 Belgie 10de 5 1994 Vierde plek 1986 Brasilie 16de 16 1994 Kampioen 1958 1962 1970 1994 Bulgarye 7de 2 1994 Vierde plek 1994 Chili 7de 1 1982 Derde plek 1962 Colombia 4de 3 1994 Agtste eindrondte 1990 Denemarke 2de 1 1986 Agtste eindrondte 1986 Duitsland 14de 12 1994 Kampioen 1954 1974 1990 Engeland 10de 1 1990 Kampioen 1966 Frankryk 10de 1 1986 Derde plek 1958 1986 Iran 2de 1 1978 Groepfase 1978 Italie 14de 10 1994 Kampioen 1934 1938 1982 Jamaika 1ste 1 Debuut Japan 1ste 1 Debuut Joego Slawie 9de 1 1990 Vierde plek 1930 1962 Kameroen 4de 3 1994 Kwarteindrondte 1990 Kroasie 1ste 1 Debuut Marokko 4de 2 1994 Agtste eindrondte 1986 Meksiko 11de 2 1994 Kwarteindrondte 1970 1986 Nederland 7de 3 1994 Naaswenner 1974 1978 Nigerie 2de 2 1994 Agtste eindrondte 1994 Noorwee 3de 2 1994 Agtste eindrondte 1938 Oostenryk 7de 1 1990 Derde plek 1954 Paraguay 5de 1 1986 Agtste eindrondte 1986 Roemenie 7de 3 1994 Kwarteindrondte 1994 Saoedi Arabie 2de 2 1994 Agtste eindrondte 1994 Skotland 8ste 1 1990 Groepfase 1954 1958 1974 1978 1982 1986 1990 Spanje 10de 6 1994 Vierde plek 1950 Suid Afrika 1ste 1 Debuut Suid Korea 5de 4 1994 Groepfase 1954 1986 1990 1994 Tunisie 2de 1 1978 Groepfase 1978 Verenigde State 6de 3 1994 Derde plek 1930 StadionsWedstryde is in die volgende stede gespeel Saint Denis Marseille Parys LyonStade de France Stade Velodrome Parc des Princes Stade de Gerland48 55 28 N 2 21 36 7 O 48 92444 N 2 360194 O 48 92444 2 360194 Stade de France 43 16 11 4 N 5 23 45 3 O 43 269833 N 5 395917 O 43 269833 5 395917 Stade Velodrome 48 50 29 3 N 2 15 10 8 O 48 841472 N 2 253000 O 48 841472 2 253000 Parc des Princes 45 43 25 5 N 4 49 57 O 45 723750 N 4 83250 O 45 723750 4 83250 Stade de Gerland Kapasiteit 80 000 Kapasiteit 60 000 Kapasiteit 48 875 Kapasiteit 44 000Lens Saint DenisMarseilleParysLensLyonNantesToulouseSaint EtienneBordeauxMontpellierFIFA Sokker Wereldbekertoernooi in 1998 Frankryk Stade Felix Bollaert50 25 58 3 N 2 48 53 5 O 50 432861 N 2 814861 O 50 432861 2 814861 Stade Felix Bollaert Kapasiteit 41 300NantesStade de la Beaujoire47 15 21 6 N 1 31 28 9 W 47 256000 N 1 524694 W 47 256000 1 524694 Stade de la Beaujoire Kapasiteit 39 500Toulouse Saint Etienne Bordeaux MontpellierStade de Toulouse Stade Geoffroy Guichard Parc Lescure Stade de la Mosson43 35 0 N 1 26 3 O 43 58333 N 1 43417 O 43 58333 1 43417 Stadium de Toulouse 45 27 38 7 N 4 23 24 6 O 45 460750 N 4 390167 O 45 460750 4 390167 Stade Geoffroy Guichard 44 49 45 N 0 35 54 W 44 82917 N 0 59833 W 44 82917 0 59833 Parc Lescure 43 37 19 9 N 3 48 43 3 O 43 622194 N 3 812028 O 43 622194 3 812028 Stade de la Mosson Kapasiteit 37 000 Kapasiteit 36 000 Kapasiteit 35 200 Kapasiteit 34 000FormaatDie FIFA Sokker Wereldbekertoernooi in 1998 is oor 32 dae tussen 32 verskillende nasies oor 64 wedstryde uitgespeel Dit het op 10 Junie 1998 op die Stade de France in Saint Denis met n wedstryd tussen die verdedigende kampioen Brasilie en Skotland afgeskop Die toernooi het geeindig by dieselfde stadion op 12 Julie met die eindstryd tussen Brasilie en Frankryk waartydens die gasheer die Sokker Wereldbekertrofee ingepalm het Kalender Die volgende tabel dui die FIFA Sokker Wereldbekertoernooi in 1998 se daaglikse program aan n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die groepfase n groen blokkie op wedstryde tydens die uitklopfase n blou blokkie op die bronseindstryd en n geel blokkie op die eindstryd Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooi Groepfase Junie Wo 10 Do 11 Vr 12 Sa 13 So 14 Ma 15 Di 16 Wo 17 Do 18 Vr 19 Sa 20 So 21 Ma 22 Di 23 Wo 24 Do 25 Vr 26Seremonies OSGroep A 2 2 2Groep B 2 2 2Groep C 2 2 2Groep D 1 1 2 2Groep E 2 2 2Groep F 1 1 2 2Groep G 2 2 2Groep H 2 1 1 2Uitklopfase Junie Julie Sa 27 So 28 Ma 29 Di 30 Wo 1 Do 2 Vr 3 Sa 4 So 5 Ma 6 Di 7 Wo 8 Do 9 Vr 10 Sa 11 So 12Seremonies SSUitklopfase 2 2 2 2 2 2 1 1 1 1 Legende Seremonies Groepwedstryde Uitklopfase Derde plek EindstrydGroepfase Die FIFA Sokker Wereldbekertoernooi in 1998 is deur 32 nasionale sokkerspanne uitgespeel Vir die groepfase is die 32 deelnemende spanne in agt groepe van vier spanne elk verdeel elke span het een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep gespeel dus het elke span drie wedstryde in die groepfase gespeel Drie punte is vir n oorwinning toegeken een vir n gelykop en geen punte vir n nederlaag spanne wat met dieselfde aantal punte geeindig het is volgens aangetekende doele gerangskik Klassifisering binne elke groep was gegrond op die volgende puntestelsel Drie wedstrydpunte vir n oorwinning Een vir n gelykop geen vir n nederlaag Aan die einde van die groepfase is die spanne gerangskik van die eerste na die vierde posisie gegrond op versamelde wedstrydpunte met die twee top spanne wat na die uitklopfase deurgedring het As twee spanne gelyk op punte was is die rangorde deur hul aantal aangetekende doele bepaal Uitklopfase Van die begin van die fase af het die toernooi n uitklopformaat aangeneem wat uit 16 wedstryde bestaan het agt agtste eindstryde vier kwarteindstryde twee halfeindstryde n derdeplekwedstryd en die eindstryd Die wenner en naaswenner van elk van die groepe het na die uitklopfase deurgedring Groepwenners het teen naaswenners in ander groepe in die agtste eindstryde gespeel byvoorbeeld die wenner van Groep A het teen die naaswenner van Groep B en die wenner van Groep B het teen die naaswenner van Groep A gespeel Spanne van dieselfde groep sou dus eers weer in of die klein finale of die eindstryd kon ontmoet het Elke wedstryd in die uitklopstadium moes met n oorwinning vir een van die spanne eindig As daar na negentig minute van gewone spel n gelykopuitslag was is daar verder gespeel om die wenner te bepaal Aanvanklik is daar twee periodes van ekstra tyd gespeel 15 minute in elke rigting waartydens die wedstryd deur die aantekening n goue doel dadelik beslis kon word As daar steeds nie n wenner was na 120 minute nie is die wenner deur n strafskopkompetisie bepaal WedstrydeKwalifiseer vir die uitklopfase Uit die toernooi geskakel Die wedstryde is in twee fases opgedeel naamlik die groep en die uitklopfase Die loting is op 4 Desember 1997 in die Stade Velodrome in Marseille gehou Groepfase 32 spanne het aan die groepfase deelgeneem Die boonste twee spanne in elke groep het na die uitklopfase deurgedring Groep A Land Wed Wen Gel Ver DV DT Pte Brasilie 3 2 0 1 6 3 3 6 Noorwee 3 1 2 0 5 4 1 5 Marokko 3 1 1 1 5 5 0 4 Skotland 3 0 1 2 2 6 4 110 Junie 1998 17 30 Brasilie 2 1 Skotland Stade de France Saint Denis Toeskouers 80 000 Skeidsregter Jose Garcia Aranda Spanje 4 73 e d Verslag 38 straf 10 Junie 1998 21 00 Marokko 2 2 Noorwee Stade de la Mosson Montpellier Toeskouers 29 800 Skeidsregter Pirom Un Prasert Thailand 38 59 Verslag 46 e d 60 16 Junie 1998 17 30 Skotland 1 1 Noorwee Parc Lescure Bordeaux Toeskouers 31 800 Skeidsregter Laszlo Vagner Hongarye 66 Verslag 46 16 Junie 1998 21 00 Brasilie 3 0 Marokko Stade de la Beaujoire Nantes Toeskouers 35 500 Skeidsregter Nikolai Lefnikof Rusland Ronaldo 9 45 2 50 Verslag23 Junie 1998 21 00 Brasilie 1 2 Noorwee Stade Velodrome Marseille Toeskouers 55 000 Skeidsregter Esfandiar Baharmast VSA 78 Verslag 83 88 straf 23 Junie 1998 21 00 Skotland 0 3 Marokko Stade Geoffroy Guichard Saint Etienne Toeskouers 30 600 Skeidsregter Ali Bujsaim Verenigde Arabiese Emirate Verslag 22 85 46 Groep B Land Wed Wen Gel Ver DV DT Pte Italie 3 2 1 0 7 3 4 7 Chili 3 0 3 0 4 4 0 3 Oostenryk 3 0 2 1 3 4 1 2 Kameroen 3 0 2 1 2 5 3 211 Junie 1998 17 30 Italie 2 2 Chili Parc Lescure Bordeaux Toeskouers 31 800 Skeidsregter Lucien Bouchardeau Niger 10 R Baggio 85 straf Verslag 45 49 11 Junie 1998 21 00 Kameroen 1 1 Oostenryk Stade de Toulouse Toulouse Toeskouers 33 460 Skeidsregter Epifanio Gonzalez Paraguay 78 Verslag 90 17 Junie 1998 17 30 Chili 1 1 Oostenryk Stade Geoffroy Guichard Saint Etienne Toeskouers 30 600 Skeidsregter Gamal Al Ghandour Egipte 70 Verslag 90 17 Junie 1998 21 00 Italie 3 0 Kameroen Stade de la Mosson Montpellier Toeskouers 29 800 Skeidsregter Edward Lennie Australie 7 75 89 Verslag23 Junie 1998 16 00 Italie 2 1 Oostenryk Stade de France Saint Denis Toeskouers 80 000 Skeidsregter Paul Durkin Engeland 49 R Baggio 89 Verslag 90 straf 23 Junie 1998 16 00 Chili 1 1 Kameroen Stade de la Beaujoire Nantes Toeskouers 35 500 Skeidsregter Laszlo Vagner Hongarye 20 Verslag 55 Groep C Land Wed Wen Gel Ver DV DT Pte Frankryk 3 3 0 0 9 1 8 9 Denemarke 3 1 1 1 3 3 0 4 Suid Afrika 3 0 2 1 3 6 3 2 Saoedi Arabie 3 0 1 2 2 7 5 112 Junie 1998 17 30 Saoedi Arabie 0 1 Denemarke Stade Felix Bollaert Lens Toeskouers 38 140 Skeidsregter Javier Castrilli Argentinie Verslag 69 12 Junie 1998 21 00 Frankryk 3 0 Suid Afrika Stade Velodrome Marseille Toeskouers 55 000 Skeidsregter Marcio Rezende de Freitas Brasilie 36 77 e d Henry 90 2 Verslag18 Junie 1998 17 30 Suid Afrika 1 1 Denemarke Stade de Toulouse Toulouse Toeskouers 33 300 Skeidsregter John Toro Rendon Colombia McCarthy 51 Verslag 12 18 Junie 1998 21 00 Frankryk 4 0 Saoedi Arabie Stade de France Saint Denis Toeskouers 80 000 Skeidsregter Arturo Brizio Carter Meksiko Henry 37 78 68 85 Verslag24 Junie 1998 16 00 Frankryk 2 1 Denemarke Stade de Gerland Lyon Toeskouers 39 100 Skeidsregter Pierluigi Collina Italie 12 straf 56 Verslag 42 straf 24 Junie 1998 16 00 Suid Afrika 2 2 Saoedi Arabie Parc Lescure Bordeaux Toeskouers 31 800 Skeidsregter Mario Sanchez Chili Bartlett 18 90 3 straf Verslag 45 2 straf 74 straf Groep D Land Wed Wen Gel Ver DV DT Pte Nigerie 3 2 0 1 5 5 0 6 Paraguay 3 1 2 0 3 1 2 5 Spanje 3 1 1 1 8 4 4 4 Bulgarye 3 0 1 2 1 7 6 112 Junie 1998 14 30 Paraguay 0 0 Bulgarye Stade de la Mosson Montpellier Toeskouers 27 650 Skeidsregter Abdul Rahman Al Zeid Saoedi Arabie Verslag13 Junie 1998 14 30 Spanje 2 3 Nigerie Stade de la Beaujoire Nantes Toeskouers 33 257 Skeidsregter Esfandiar Baharmast VSA 20 46 Verslag 24 72 77 19 Junie 1998 17 30 Nigerie 1 0 Bulgarye Parc des Princes Parys Toeskouers 45 500 Skeidsregter Mario Sanchez Yanten Chili 26 Verslag19 Junie 1998 21 00 Spanje 0 0 Paraguay Stade Geoffroy Guichard Saint Etienne Toeskouers 30 600 Skeidsregter Ian McLeod Suid Afrika Verslag24 Junie 1998 21 00 Nigerie 1 3 Paraguay Stade de Toulouse Toulouse Toeskouers 33 500 Skeidsregter Pirom Un Prasert Thailand 10 Verslag 1 58 86 24 Junie 1998 21 00 Spanje 6 1 Bulgarye Stade Felix Bollaert Lens Toeskouers 38 100 Skeidsregter Mario van der Ende Nederland 5 straf 18 53 80 88 90 Verslag 56 Groep E Land Wed Wen Gel Ver DV DT Pte Nederland 3 1 2 0 7 2 5 5 Meksiko 3 1 2 0 7 5 2 5 Belgie 3 0 3 0 3 3 0 3 Suid Korea 3 0 1 2 2 9 7 113 Junie 1998 17 30 Suid Korea 1 3 Meksiko Stade de Gerland Lyon Toeskouers 39 100 Skeidsregter Gunter Benko Oostenryk 28 Verslag 51 74 84 13 Junie 1998 21 00 Nederland 0 0 Belgie Stade de France Saint Denis Toeskouers 75 000 Skeidsregter Pierluigi Collina Italie Verslag20 Junie 1998 17 30 Belgie 2 2 Meksiko Parc Lescure Bordeaux Toeskouers 31 800 Skeidsregter Hugh Dallas Skotland 43 47 Verslag 55 straf 62 20 Junie 1998 21 00 Nederland 5 0 Suid Korea Stade Velodrome Marseille Toeskouers 55 000 Skeidsregter Ryszard Wojcik Pole 38 42 Bergkamp 71 80 83 Verslag25 Junie 1998 16 00 Nederland 2 2 Meksiko Stade Geoffroy Guichard Saint Etienne Toeskouers 30 600 Skeidsregter Abdul Rahman Al Zeid Saoedi Arabie 4 18 Verslag 75 90 4 25 Junie 1998 16 00 Belgie 1 1 Suid Korea Parc des Princes Parys Toeskouers 45 500 Skeidsregter Marcio Rezende de Freitas Brasilie 7 Verslag 71 Groep F Land Wed Wen Gel Ver DV DT Pte Duitsland 3 2 1 0 6 2 4 7 Joego Slawie 3 2 1 0 4 2 2 7 Iran 3 1 0 2 2 4 2 3 Verenigde State 3 0 0 3 1 5 4 014 Junie 1998 17 30 Joego Slawie 1 0 Iran Stade Geoffroy Guichard Saint Etienne Toeskouers 30 392 Skeidsregter Alberto Tejada Peru 72 Verslag15 Junie 1998 21 00 Duitsland 2 0 Verenigde State Parc des Princes Parys Toeskouers 43 815 Skeidsregter Said Belqola Marokko 8 64 Verslag21 Junie 1998 14 30 Duitsland 2 2 Joego Slawie Stade Felix Bollaert Lens Toeskouers 38 100 Skeidsregter Kim Milton Nielsen Denemarke 73 e d 80 Verslag 13 54 21 Junie 1998 21 00 Verenigde State 1 2 Iran Stade de Gerland Lyon Toeskouers 39 100 Skeidsregter Urs Meier Switserland 87 Verslag 40 84 25 Junie 1998 21 00 Verenigde State 0 1 Joego Slawie Stade de la Beaujoire Nantes Toeskouers 35 500 Skeidsregter Gamal Al Ghandour Egipte Verslag 4 25 Junie 1998 21 00 Duitsland 2 0 Iran Stade de la Mosson Montpellier Toeskouers 29 800 Skeidsregter Epifanio Gonzalez Paraguay 50 57 VerslagGroep G Land Wed Wen Gel Ver DV DT Pte Roemenie 3 2 1 0 4 2 2 7 Engeland 3 2 0 1 5 2 3 6 Colombia 3 1 0 2 1 3 2 3 Tunisie 3 0 1 2 1 4 3 115 Junie 1998 14 30 Engeland 2 0 Tunisie Stade Velodrome Marseille Toeskouers 54 587 Skeidsregter Masayoshi Okada Japan 43 89 Verslag15 Junie 1998 17 30 Roemenie 1 0 Colombia Stade de Gerland Lyon Toeskouers 37 572 Skeidsregter Lim Kee Chong Mauritius 45 Verslag22 Junie 1998 17 30 Colombia 1 0 Tunisie Stade de la Mosson Montpellier Toeskouers 29 800 Skeidsregter Bernd Heynemann Duitsland 83 Verslag22 Junie 1998 21 00 Roemenie 2 1 Engeland Stade de Toulouse Toulouse Toeskouers 33 500 Skeidsregter Marc Batta Frankryk 47 90 Verslag 79 26 Junie 1998 21 00 Colombia 0 2 Engeland Stade Felix Bollaert Lens Toeskouers 38 100 Skeidsregter Arturo Brizio Carter Meksiko Verslag 20 29 Beckham26 Junie 1998 21 00 Roemenie 1 1 Tunisie Stade de France Saint Denis Toeskouers 77 000 Skeidsregter Edward Lennie Australie 72 Verslag 10 straf Groep H Land Wed Wen Gel Ver DV DT Pte Argentinie 3 3 0 0 7 0 7 9 Kroasie 3 2 0 1 4 2 2 6 Jamaika 3 1 0 2 3 9 6 3 Japan 3 0 0 3 1 4 3 014 Junie 1998 14 30 Argentinie 1 0 Japan Stade de Toulouse Toulouse Toeskouers 33 400 Skeidsregter Mario van der Ende Nederland 28 Verslag14 Junie 1998 21 00 Jamaika 1 3 Kroasie Stade Felix Bollaert Lens Toeskouers 38 058 Skeidsregter Vitor Melo Pereira Portugal 45 Verslag 27 53 69 20 Junie 1998 14 30 Japan 0 1 Kroasie Stade de la Beaujoire Nantes Toeskouers 35 500 Skeidsregter Ramesh Ramdhan Trinidad en Tobago Verslag 77 21 Junie 1998 17 30 Argentinie 5 0 Jamaika Parc des Princes Parys Toeskouers 45 000 Skeidsregter Rune Pedersen Noorwee 31 55 72 80 82 straf Verslag26 Junie 1998 16 00 Argentinie 1 0 Kroasie Parc Lescure Bordeaux Toeskouers 31 800 Skeidsregter Said Belqola Marokko 36 Verslag26 Junie 1998 16 00 Japan 1 2 Jamaika Stade de Gerland Lyon Toeskouers 39 100 Skeidsregter Gunter Benko Oostenryk Nakayama 74 Verslag 39 54 Uitklopfase Agtste eindrondte Kwarteindrondte Halfeindrondte Eindstryd 27 Junie Parys Brasilie 43 Julie Nantes Chili 1 Brasilie 328 Junie Saint Denis Denemarke 2 Nigerie 17 Julie Marseille Denemarke 4 Brasilie 1 4 29 Junie Toulouse Nederland 1 2 Nederland 24 Julie Marseille Joego Slawie 1 Nederland 230 Junie Saint Etienne Argentinie 1 Argentinie 2 4 12 Julie Saint Denis Engeland 2 3 Brasilie 027 Junie Marseille Frankryk 3 Italie 13 Julie Saint Denis Noorwee 0 Italie 0 3 28 Junie Lens Frankryk 0 4 Frankryk 18 Julie Saint Denis Paraguay 0 Frankryk 229 Junie Montpellier Kroasie 1 derde plek Duitsland 24 Julie Lyon 11 Julie Parys Meksiko 1 Duitsland 0 Nederland 130 Junie Bordeaux Kroasie 3 Kroasie 2 Roemenie 0 Kroasie 1 Agtste eindrondte 27 Junie 1998 16 30 Italie 1 0 Noorwee Stade Velodrome Marseille Toeskouers 55 000 Skeidsregter Bernd Heynemann Duitsland 18 Verslag27 Junie 1998 21 00 Brasilie 4 1 Chili Parc des Princes Parys Toeskouers 45 500 Skeidsregter Marc Batta Frankryk 11 27 Ronaldo 45 1 straf 70 Verslag 68 28 Junie 1998 16 30 Frankryk 1 0 e t Paraguay Stade Felix Bollaert Lens Toeskouers 38 100 Skeidsregter Ali Bujsaim Verenigde Arabiese Emirate 113 Verslag28 Junie 1998 21 00 Nigerie 1 4 Denemarke Stade de France Saint Denis Toeskouers 77 000 Skeidsregter Urs Meier Switserland 78 Verslag 3 12 60 76 29 Junie 1998 16 30 Duitsland 2 1 Meksiko Stade de la Mosson Montpellier Toeskouers 29 800 Skeidsregter Vitor Melo Pereira Portugal 75 img, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar
Top