1839 18de eeu 19de eeu 20ste eeu 1834 1835 1836 1837 1838 1839 1840 1841 1842 1843 1844 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1839Kalenders Die eerste trein in NederlandGregoriaanse kalender 1839 MDCCCXXXIXAb urbe condita 2592Armeense kalender 1288 ԹՎ ՌՄՁԸChinese kalender 4535 4536 乙戌 丙亥Ethiopiese kalender 1831 1832Hebreeuse kalender 5599 5600Hindoekalenders Vikram Samvat 1894 1895 Shaka Samvat 1761 1762Irannese kalender 1217 1218Islamitiese kalender 1255 1255 Die jaar 1839 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Dinsdag begin het Dit was die 39ste jaar van die 19de eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad GebeureDie dorp Pietermaritzburg word geproklameer 18 Februarie Pous Gregorius XVI stel Charles Januarius Acton ouditeur generaal van die Apostoliese Kamer aan as kardinaal 9 Maart Die Koekoorlog kom tot n einde 18 Maart Die Eerste Opiumoorlog breek uit 26 Mei Pous Gregorius XVI verklaar Veronica Giuliani heilig 2 Julie Opstand op die slawe skip La Amistad 8 Julie Pous Gregorius XVI stel Ferdinando Maria Pignatelli Theat aartsbiskop van Palermo aan as kardinaal 20 September Amptelike opening van die eerste spoorlyn in Nederland tussen Haarlem en Amsterdam 23 Desember Pous Gregorius XVI stel vier nuwe kardinale aan waaronder Giovanni Maria Mastai Ferretti later Pous Pius IX aartsbiskop biskop van Imola Geboortes19 Januarie Paul Cezanne Franse kunstenaar en postimpressionistiese skilder 1906 11 Februarie Josiah Willard Gibbs Amerikaanse wetenskaplike 1903 28 Februarie Sytze Wierda Nederlandse argitek in die Zuid Afrikaanse Republiek ZAR 1911 25 Mei Jules Porges Frans Suid Afrikaanse entrepreneur en Randheer 1921 19 September George Cadbury n Kwaker wat die Cadbury s kakao en sjokolademaatskappy in Brittanje gestig het 1922 Sterftes25 Maart Miles Bowker leier van n klein geselskap 1820 Setlaars 1759 8 April Graaf van Caledon die tweede bugerlike goewerneur van die tweede Britse bewind aan die Kaap 1777 1 Julie Mahmoed II n sultan van die Ottomaanse Ryk 1785 26 Julie Sir John Cradock die derde Britse goewerneur van die Kaap die Goeie Hoop 1759 3 Desember Frederik VI van Denemarke Koning van Denemarke en Noorwee 1768 Geologie GepubliseerTeologie 3 Desember In Supremo Apostolatus teen slawehandel deur Pous Gregorius XVI, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar