Steunstuk
www.wikiquery.af-za.nina.az
Die Sesnasies toernooi a is n jaarlikse rugbytoernooi tussen ses Europese spanne Engeland Frankryk Ierland Italie Skotland en Wallis Die kompetisie word geborg deur die Ierse brouery Guinness Die huidige kampioen is Ierland wat die 2024 toernooi gewen het Sesnasies toernooiSesnasies 2024Die trofee waarom meegeding wordSportsoort RugbyGestig 1883 as Tuisnasies 1910 as Vyfnasies 2000 as Sesnasies Eienaar RFU FFR IRFU FIR SRU WRUInwydingseisoen 1883 Tuisnasies 1910 Vyfnasies 2000 Sesnasies Deelnemende lande Engeland Frankryk Ierland Italie Skotland WallisAantal spanne 6Mees onlangse kampioen Ierland 2024 Verwante kompetisies Grand Slam Driekroon Calcuttabeker Millenniumtrofee Eeufees quaich Giuseppe Garibaldi trofee Auld Alliansie trofee Doddie Weir beker CuttittabekerBorg e Guinness Die Sesnasies is die opvolger van die Vyfnasies toernooi 1910 31 en 1947 99 wat op sy beurt die opvolger van die Tuisnasies toernooi 1883 1909 en 1932 39 is Die Tuisnasies toernooi gespeel tussen spanne van Engeland Ierland Skotland en Wallis was die eerste internasionale rugbytoernooi Daar word soms nieamptelik in die media na die wenner van die Sesnasies toernooi as die Europese of Noordelike Halfrond kampioen verwys Engeland en Wallis hou die rekord vir die meeste volslae toernooititels van die Tuisnasies Vyfnasies en Sesnasies toernooie met 39 titels maar Engeland het met 29 die meeste ongedeelde titels gewen Sedert die Sesnasies in 2000 n aanvang geneem het het slegs Italie en Skotland die toernooi nog nie gewen nie Skotland het wel die laaste toernooi van die Vyfnasies in 1999 gewen FormaatLande wat aan die Sesnasies toernooi deelneem Die toernooi word jaarliks gespeel en het n eenvoudige formaat Elke span speel een keer teen elk van die ander vyf spanne met die tuisveldvoordeel wat jaarliks omruil tussen die spanne Spanne kry vier punte vir n oorwinning twee vir n gelykopuitslag en geen vir n verlies Tot in 2017 is bonuspunte in hierdie toernooi nie toegeken nie Sedert die 2017 toernooi word bonuspunte soos by die Rugbywereldbeker toegeken n span druk vier of meer driee ongeag van die wedstryduitslag n span verloor met sewe n verdoelde drie of minder Indien n span al sy wedstryde wen word gese dat n Grand Slam behaal is Enige van die Tuisnasies wat die drie ander Tuisnasies wen behaal die Driekroon Hoewel hierdie prestasie lank reeds deel is van die toernooi is in 2006 vir die eerste keer n fisieke Driekroontrofee toegeken Geen trofee word toegeken vir die span wat aan die einde van die toernooi laaste geeindig het nie maar daar word gese dat hulle die Houtlepel gewen het Sedert die eerste Sesnasies toernooi in 2000 het slegs Engeland en Ierland nog nie die Houtlepel gewen nie Italie het die meeste Houtlepels in die Sesnasies met 18 maar die ander spanne het weens deelname aan die voorafgaande toernooie meer Houtlepels Verskeie individuele kompetisies vind plaas gedurende die loop van die toernooi Die oudste hiervan is die wat sedert 1879 jaarliks tussen Engeland en Skotland uitgespeel word Dit word die Calcuttabeker genoem omdat dit gemaak is van gesmelte Indiese roepees Sedert 1988 word die aan die wenner tussen Engeland en Ierland toegeken en sedert 1989 word die Eeufees quaich aan die wenner tussen Ierland en Skotland toegeken Sedert 2007 ding Frankryk en Italie mee om die die kompetisie is geskep om die 200ste herdenking van die geboorte van Giuseppe Garibaldi die Italiaanse held wat Italie help herenig het te vier Garibaldi is in 1807 in Nizza nou Nice Frankryk gebore Sedert 2018 word die tussen Frankryk en Skotland ter nagedagtenis aan die tydens die Eerste Wereldoorlog gesneuwelde rugbyspelers uitgespeel In 2019 is die Doddie Weir beker genoem na die voormalige Skotse rugbyspeler Doddie Weir wat met Motorneuronsiekte gediagnoseer is tussen Skotland en Wallis vir die eerste keer uitgespeel Sedert 2022 word die Cuttittabeker genoem na die voormalige Italiaanse kaptein en Skotse skrumafrigter Massimo Cuttitta wat in 2021 op 54 aan Covid 19 dood is tussen Italie en Skotland uitgespeel Voor 1994 het spanne met dieselfde hoeveelheid ligapunte gesamentlik met die louere weggestap Sedertdien is bepaal dat die span met n beter punteverskil die wenner sal wees Die toernooireels stel dit ook dat indien spanne op ligapunte en punteverskil gelyk is die span wat die meeste driee gedruk het moet wen Indien dieselfde hoeveelheid driee ook gedruk is word al die betrokke spanne as wenner aangewys Tot op hede was ligapunte en punteverskil egter voldoende om die wenner te bepaal Tuisvoordeel tydens die Sesnasies Drie tuiswedstryde Twee tuiswedstrydeEwe jare Frankryk t Engeland t Ierland t Italie Ierland t Italie t Skotland t Wallis Wallis t Frankryk t Italie t Skotland Engeland t Ierland t Wallis Italie t Engeland t Skotland Skotland t Engeland t FrankrykOnewe jare Engeland t Frankryk t Italie t Skotland Italie t Frankryk t Ierland t Wallis Skotland t Ierland t Italie t Wallis Frankryk t Skotland t Wallis Ierland t Engeland t Frankryk Wallis t Engeland t IerlandTrofeeToernooitrofee Sesnasies toernooi en Driekroon trofee Die wenners van die Sesnasies ontvang die Toernooitrofee Om n trofee te gee was oorspronklik die idee van die Graaf van Westmorland en is in 1993 vir die eerste keer oorhandig aan die toernooiwenner Frankryk Die trofee is van sterlingsilwer ontwerp deur James Brent Ward en is gemaak deur n span van agt silwersmede van die firma William Comyns in Londen Daar is 15 kantpanele wat die vyftien spelers van n rugbyspan voorstel en drie handvatsels wat die drie beamptes skeidsregter en twee assistentskeidsregters voorstel Die beker het n kapasiteit van 3 75 liter genoeg vir vyf bottels In die mahoniehoutbasisis n versteekte laai wat ses alternatiewe kruisblomme bevat elk n silwer replika van die spanembleme wat op die afneembare deksel vasgeskroef kan word Driekroontrofee Die Driekroon kan slegs deur Engeland Ierland Skotland of Wallis gewen word wanneer een van die vier spanne elk van die ander drie wen gedurende die Sesnasies toernooi Die eer van die Driekroon is vir jare reeds deel van die toernooi en dateer terug na die oorspronklike Tuisnasies toernooi Die fisiese Driekroon trofee word egter eers slegs sedert 2006 toegeken Ierland het in 2023 die Driekroon gewen nadat hulle Engeland Ierland en Wallis verslaan het Vir die toernooi in 2006 het Harry Hooper hoof van Eksterne Kommunikasie aan die Royal Bank of Scotland die destydse primere borg van die toernooi opdrag gegee aan Hamilton amp Inches wat in Londen en Edinburg gebaseer is om n trofee vir die Driekroon te ontwerp en te skep Sedertdien is dit ses keer deur Ierland vier keer deur Wallis en drie keer deur Engeland gewen Ander trofee Die Calcuttabeker word sedert 1879 jaarliks tussen Engeland en Skotland uitgespeel Daar word om verskeie ander trofee deur die loop van die toernooi meegeding meestal as jarelange wedstryde tussen twee spanne Engeland teen Skotland jaarliks sedert 1879 Skotland teen Ierland jaarliks sedert 1989 n quaich is n Keltiese drinkbekertjie Frankryk teen Italie jaarliks sedert 2007 in nagedagtenis aan Giuseppe Garibaldi leier in die Unifikasie van Italie gebore in Nice n stad wat in sy leeftyd drie keer tussen Franse en Italiaanse besit gewissel het Engeland teen Ierland jaarliks sedert 1988 voorgestel om Dublin se duisendjaarwording te vier in 1988 Frankryk teen Skotland jaarliks sedert 2018 ter nagedagtenis van die tydens die Eerste Wereldoorlog gesneuwelde rugbyspelers Skotland teen Wallis jaarliks sedert 2019 genoem na die voormalige Skotse rugbyspeler Doddie Weir wat met Motorneuronsiekte gediagnoseer is Italie teen Skotland jaarliks sedert 2022 genoem na die voormalige Italiaanse kaptein en Skotse skrumafrigter Massimo Cuttitta wat in 2021 op 54 aan Covid 19 dood is Huidige stadionsSoos by die onlangse 2023 kompetisie sal Sesnasies wedstryde in die volgende stadions gehou word Span Stadion KapasiteitEngeland Twickenham 82 000Frankryk Stade de France 81 338Wallis Millennium 73 931Italie 72 698Skotland Murrayfield 67 144Ierland 51 700Twickenham in Londen Murrayfield in Edinburg Millennium in Cardiff in Dublin Stade de France in Parys Stadio Olimpico in RomeLofsangeEngeland God Save the King Frankryk Marseillaise Ierland en Italie gewoonlik L inno di Mameli genoem Skotland Wallis UitslaeAlgeheel Frankryk teen Wallis in 2004Die Ierse nasionale rugbyspan nadat hulle die Sesnasies toernooi in 2009 gewen het Engeland Frankryk Ierland Italie Skotland WallisToernooie 128 95 130 25 130 130Regstreekse oorwinnings Gedeelde oorwinnings Tuisnasies 5 4 N v t 4 4 N v t 10 3 7 4 Vyfnasies 17 6 12 8 6 5 N v t 5 6 15 8 Sesnasies 7 6 6 0 0 6Algeheel 29 10 18 8 16 9 0 0 15 9 28 12 Grand SlamsTuisnasies 0 N v t 0 N v t 0 2Vyfnasies 11 6 1 N v t 3 6Sesnasies 2 4 3 0 0 5Algeheel 13 10 4 0 3 12DriekroneTuisnasies 5 N v t 2 N v t 7 6Vyfnasies 16 N v t 4 N v t 3 11Sesnasies 5 N v t 7 N v t 0 5Algeheel 26 N v t 13 N v t 10 22HoutlepelTuisnasies 11 N v t 15 N v t 8 9Vyfnasies 14 17 21 N v t 21 12Sesnasies 0 1 0 18 4 2Algeheel 25 18 36 18 33 22Tuisnasies 1883 1909 Rugbywedstryd tussen Engeland en Skotland ca 1893Tuisnasies 1883 1909Jaar Wenner s Grand Slam Driekroon Calcuttabeker1883 Engeland Nie uitgespeel nie Engeland Engeland1884 Engeland Engeland Engeland1885 Nie uitgespeel nie Nie uitgespeel nie1886 Engeland en Skotland 1887 Skotland 1888 Ierland Skotland en Wallis Engeland het nie deelgeneem nie1889 Skotland Engeland het nie deelgeneem nie1890 Engeland en Skotland Engeland1891 Skotland Skotland Skotland1892 Engeland Engeland Engeland1893 Wallis Wallis Skotland1894 Ierland Ierland Skotland1895 Skotland Skotland Skotland1896 Ierland Skotland1897 Nie uitgespeel nie Nie uitgespeel nie Engeland1898 Nie uitgespeel nie Nie uitgespeel nie1899 Ierland Ierland Skotland1900 Wallis Wallis 1901 Skotland Skotland Skotland1902 Wallis Wallis Engeland1903 Skotland Skotland Skotland1904 Skotland Skotland1905 Wallis Wallis Skotland1906 Ierland en Wallis Engeland1907 Skotland Skotland Skotland1908 Wallis Wallis Wallis Skotland1909 Wallis Wallis Wallis SkotlandVyfnasies 1910 1931 Vyfnasies 1910 1931Jaar Wenner Grand Slam Driekroon Calcuttabeker1910 Engeland Engeland1911 Wallis Wallis Wallis Engeland1912 Ierland en Engeland Skotland1913 Engeland Engeland Engeland Engeland1914 Engeland Engeland Engeland Engeland1915 19 Afgestel a g v W O I1920 Skotland Wallis en Engeland Engeland1921 Engeland Engeland Engeland Engeland1922 Wallis Engeland1923 Engeland Engeland Engeland Engeland1924 Engeland Engeland Engeland Engeland1925 Skotland Skotland Skotland Skotland1926 Ierland en Skotland Skotland1927 Ierland en Skotland Skotland1928 Engeland Engeland Engeland Engeland1929 Skotland Skotland1930 Engeland 1931 Wallis SkotlandTuisnasies 1932 1939 Tuisnasies 1932 1939Jaar Wenner 2 Grand Slam Driekroon Calcuttabeker1932 Engeland Ierland en Wallis Engeland1933 Skotland Skotland Skotland1934 Engeland Engeland Engeland1935 Ierland Skotland1936 Wallis Engeland1937 Engeland Engeland Engeland1938 Skotland Skotland Skotland1939 Engeland Ierland Wallis EngelandVyfnasies 1940 1999 Vyfnasies 1940 1999Jaar Wenner s Grand Slam Driekroon Calcuttabeker Millennium trofee Eeufees ketelrjie1940 46 Afgestel a g v W O II1947 Engeland en Wallis Engeland Nie uitgespeel nie1948 Ierland Ierland Ierland Skotland1949 Ierland Ierland Engeland1950 Wallis Wallis Wallis Skotland1951 Ierland Engeland1952 Wallis Wallis Wallis Engeland1953 Engeland Engeland1954 Engeland Frankryk en Wallis Engeland Engeland1955 Frankryk en Wallis Engeland1956 Wallis Engeland1957 Engeland Engeland Engeland Engeland1958 Engeland 1959 Frankryk 1960 Engeland en Frankryk Engeland Engeland1961 Frankryk Engeland1962 Frankryk 1963 Engeland Engeland1964 Skotland en Wallis Skotland1965 Wallis Wallis 1966 Wallis Skotland1967 Frankryk Engeland1968 Frankryk Frankryk Engeland1969 Wallis Wallis Engeland1970 Frankryk en Wallis Skotland1971 Wallis Wallis Wallis Skotland1972 Nie uitgespeel nie Skotland1973 Engeland Frankryk Ierland Skotland Wallis Engeland1974 Ierland Skotland1975 Wallis Engeland1976 Wallis Wallis Wallis Skotland1977 Frankryk Frankryk Wallis Engeland1978 Wallis Wallis Wallis Engeland1979 Wallis Wallis 1980 Engeland Engeland Engeland Engeland1981 Frankryk Frankryk Engeland1982 Ierland Ierland 1983 Frankryk en Ierland Skotland1984 Skotland Skotland Skotland Skotland1985 Ierland Ierland Engeland1986 Frankryk en Skotland Skotland1987 Frankryk Frankryk Engeland1988 Frankryk en Wallis Wallis Engeland1989 Frankryk Engeland Skotland1990 Skotland Skotland Skotland Skotland Engeland Skotland1991 Engeland Engeland Engeland Engeland Engeland Skotland1992 Engeland Engeland Engeland Engeland Engeland Skotland1993 Frankryk Engeland Ierland Skotland1994 Wallis Engeland Ierland 1995 Engeland Engeland Engeland Engeland Engeland Skotland1996 Engeland Engeland Engeland Engeland Skotland1997 Frankryk Frankryk Engeland Engeland Engeland Skotland1998 Frankryk Frankryk Engeland Engeland Engeland Skotland1999 Skotland Engeland Engeland SkotlandSesnasies 2000 vandag Sesnasies 2000 hedeJaar Wenner Grand Slam Driekroon Calcuttabeker Millennium trofee Eeufees quaich Giuseppe Garibaldi trofee Auld Alliansie trofee Doddie Weir beker Cuttitta beker Houtlepel2000 Engeland Skotland Engeland Ierland Nie uitgespeel nie Nie uitgespeel nie Nie uitgespeel nie Nie uitgespeel nie Italie2001 Engeland Engeland Ierland Skotland2002 Frankryk Frankryk Engeland Engeland Engeland Ierland2003 Engeland Engeland Engeland Engeland Engeland Ierland Wallis2004 Frankryk Frankryk Ierland Engeland Ierland Ierland Skotland2005 Wallis Wallis Wallis Engeland Ierland Ierland Italie2006 Frankryk Ierland Skotland Ierland Ierland2007 Frankryk Ierland Engeland Ierland Ierland Frankryk Skotland2008 Wallis Wallis Wallis Skotland Engeland Ierland Frankryk Italie2009 Ierland Ierland Ierland Engeland Ierland Ierland Frankryk2010 Frankryk img, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar
Top