Steunstuk
www.wikiquery.af-za.nina.az
Die Nobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde Sweeds Nobelpriset i fysiologi eller medicin is n jaarlikse prys wat deur die Sweedse Nobelpleging by die Karolinska Instituut in Solna naby Stockholm toegeken word aan mense wat wereldwyd die uitmuntendste bydraes op die gebied van fisiologie of geneeskunde gelewer het Dit is een van vyf pryse waarvoor Alfred Nobel in sy testament voorsiening gemaak en sedert 1901 toegeken word die ander is die Nobelpryse vir chemie fisika letterkunde en vrede Nobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde Die Sweedse chemikus Alfred Nobel wat in sy testament voorsiening vir die Nobelprys gemaak het Toegeken vir Uitstaande bydraes vir die mensdom in Fisiologie of GeneeskundeBorg Nobelpleging by die Karolinska InstituutLand SwedeDatum 10 DesemberEerste toekenning 10 Desember 1901 1901 12 10 122 jaar oud Webtuiste nobelprize orgHoofingang van die Karolinska Instituut in Solna naby Stockholm Die akademie kondig die naam van die Nobelpryswenners jaarliks vroeg in Oktober aan met die Nobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde tradisioneel eerste en op n Maandag Die prys word jaarliks in Stockholm Swede toegeken op 10 Desember die herdenking van Nobel se dood Tot en met 2023 is die prys aan altesaam 227 individue toegeken Nog 13 vroue het dit gekry Een Nobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde wenners naamlik die Duitser 1939 was deur sy regering die destydse Nazi Duitsland nie toegelaat om die prys te aanvaar nie Hy sou later na die afloop van die Tweede Wereldoorlog n medalje en diploma ontvang maar nie die prysgeld nie Die 2023 Nobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde is toegeken aan Katalin Kariko en Drew Weissman vir hul ontdekkings rakende nukleosiedbasismodifikasies wat die ontwikkeling van effektiewe bRNS entstowwe teen Covid 19 moontlik gemaak het Die pryse wat n bedrag geld SEK9 miljoen omtrent VSA 1 miljoen per pryskategorie wat dan gelykop onder die Bekroondes verdeel word n goue medalje en n diploma insluit word op 10 Desember die herdenking van Nobel se sterfdag in 1896 tydens n seremonie deur die Sweedse koning tans Carl XVI Gustaf van Swede in die Stockholmse Konsertsaal uitgedeel Hieronder volg n lys van die ontvangers van die Nobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde vanaf 1901 tot op hede In 1915 1918 1921 1925 en 1940 1942 is die prys nie toegeken nie 1900 s 1910 s 1920 s 1930 s 1940 s 1950 s 1960 s 1970 s 1980 s 1990 s 2000 s 2010 s 2020 s1900 sNobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde 1900 s Jaar Naam Land Beweegrede1901 Duitse Keiserryk vir sy werk op serumterapie veral die toepassing daarvan op witseerkeel waardeur hy n nuwe pad in die domein van die mediese wetenskap geopen het en sodoende in die hande van die dokter n oorwinnende wapen teen siekte en sterftes geplaas het 1902 Sir Verenigde Koninkryk Brits Indie vir sy werk op malaria waarmee hy aangedui het hoe dit die organisme binnedring en daardeur die basis gele het vir suksesvolle navorsing oor hierdie siekte en metodes om dit te bekamp 1903 Denemarke Faroereilande vir sy bydrae tot die behandeling van siektes veral lupus vulgaris met gekonsentreerde ligbestraling waardeur hy n nuwe weg vir die mediese wetenskap gebaan het 1904 Rusland ter erkenning van sy werk op die fisiologie van spysvertering waardeur kennis oor lewensbelangrike aspekte van die vak verander en vergroot is 1905 Robert Koch Duitse Keiserryk vir sy ondersoeke en ontdekkings met betrekking tot tuberkulose 1906 Italie ter erkenning van hul werk op die struktuur van die senuweestelsel Santiago Ramon y Cajal Spanje1907 Frankryk ter erkenning van sy werk op die rol wat protosoe in siektekunde speel 1908 Rusland ter erkenning van hul werk op immuniteit Duitse Keiserryk1909 Switserland vir sy werk oor die fisiologie patologie en chirurgie van die skildklier 1910 sNobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde 1910 s Jaar Naam Land Beweegrede1910 Duitse Keiserryk ter erkenning van die bydrae tot ons kennis van selchemie wat gemaak is weens van sy werk op proteiene insluitend die nuklemestowwe 1911 Swede vir sy werk op die dioptriek van die oog 1912 Frankryk vir sy werk op vaskulere hegting en die oorplanting van bloedvate en organe 1913 vir sy werk op anafilakse 1914 Oostenryk Hongarye vir sy werk op die fisiologie en patologie van die vestibulere apparaat 1919 Belgie vir sy ontdekkings met betrekking tot immuniteit 1920 sNobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde 1920 s Jaar Naam Land Beweegrede1920 Denemarke vir sy ontdekking van die kapillere motorreguleermeganisme 1922 Verenigde Koninkryk vir sy ontdekking wat verband hou met die produksie van hitte in die spier Republiek van Weimar vir sy ontdekking van die vaste verhouding tussen die verbruik van suurstof en die metabolisme van melksuur in die spier 1923 Sir Kanada vir die ontdekking van insulien Verenigde Koninkryk1924 Nederland vir die ontdekking van die meganisme van die elektrokardiogram 1926 Denemarke vir sy ontdekking van die Gongilonema neoplastikum 1927 Oostenryk vir sy ontdekking van die terapeutiese waarde van malaria inenting in die behandeling van demensie paralitika 1928 Frankryk vir sy werk op tifus 1929 Nederland vir sy ontdekking van die antineuritiese vitamien Sir Verenigde Koninkryk vir sy ontdekking van die groei stimulerende vitamiene 1930 sNobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde 1930 s Jaar Naam Land Beweegrede1930 Oostenryk vir sy ontdekking van menslike bloedgroepe 1931 Republiek van Weimar vir sy ontdekking van die aard en werking van die respiratoriese ensiem 1932 Sir Verenigde Koninkryk vir hul ontdekkings rakende die funksies van neurone 1933 Verenigde State vir sy ontdekkings rakende die rol wat chromosome in erflikheid speel 1934 vir hul ontdekkings rakende lewerterapie in gevalle van bloedarmoede 1935 Nazi Duitsland vir sy ontdekking van die organiseerder effek in embrioniese ontwikkeling 1936 Sir Verenigde Koninkryk vir hul ontdekkings met betrekking tot chemiese oordrag van senuwee impulse Oostenryk Nazi Duitsland1937 Hongarye vir sy ontdekkings in verband met die biologiese verbrandingsprosesse met spesiale verwysing na vitamien C en die katalise van fumaarsuur 1938 Brits Indie vir die ontdekking van die rol wat die sinus en aortiese meganismes speel in die regulering van respirasie 1939 Nazi Duitsland vir die ontdekking van die antibakteriese effekte van prontosil 1940 sNobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde 1940 s Jaar Naam Land Beweegrede1943 Denemarke vir sy ontdekking van vitamien K Verenigde State vir sy ontdekking van die chemiese aard van vitamien K 1944 vir hul ontdekkings met betrekking tot die hoogs gedifferensieerde funksies van enkele senuweefibrille 1945 Sir Alexander Fleming Verenigde Koninkryk vir die ontdekking van penisillien en die genesende effek daarvan by verskeie aansteeklike siektes Sir Ernst Boris Chain Australie1946 Verenigde State vir die ontdekking van die produksie van mutasies deur middel van X bestraling 1947 vir hul ontdekking van die verloop van die katalitiese omskakeling van glikogeen Argentinie vir sy ontdekking van die rol wat die hormoon van die anterior pituitere lob speel in die metabolisme van glukose 1948 Switserland vir sy ontdekking van die hoe doeltreffendheid van DDT as n kontakgif teen verskeie geleedpotiges 1949 vir sy ontdekking van die funksionele organisasie van die binnebrein as n koordineerder van aktiwiteite van die interne organe Portugal vir sy ontdekking van die terapeutiese waarde van leukotomie lobotomie in sekere psigoses 1950 sNobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde 1950 s Jaar Naam Land Beweegrede1950 Verenigde State vir hul ontdekkings met betrekking tot die hormone van die bynierkorteks hul struktuur en biologiese effekte Switserland Pole1951 Max Theiler Suid Afrika vir sy ontdekkings rakende geelkoors en hoe om dit te bekamp 1952 Verenigde State vir sy ontdekking van streptomisien die eerste antibiotikum wat effektief was teen tuberkulose 1953 Sir Verenigde Koninkryk vir sy ontdekking van die sitroensuursiklus Krebssiklus Verenigde State vir sy ontdekking van mede ensiem A en sy belangrikheid vir intermediere metabolisme 1954 vir hul ontdekking van die vermoe van poliomielitisvirusse om te groei in kulture van verskillende soorte weefsel 1955 Swede vir sy ontdekkings rakende die aard en werking van oksidasie ensieme 1956 Verenigde State vir hul ontdekkings rakende hartkateterisering en patologiese veranderinge in die bloedsomloopstelsel Wes Duitsland Verenigde State1957 Italie vir sy ontdekkings met betrekking tot sintetiese verbindings wat die werking van sekere liggaamsdele inhibeer en veral hul werking op die vaskulere stelsel en die skeletspiere 1958 George Wells Beadle Verenigde State vir hul ontdekking dat gene optree deur bepaalde chemiese gebeure te reguleer vir sy ontdekkings rakende genetiese herkombinasie en die organisasie van die genetiese materiaal van bakteriee 1959 vir hul ontdekking van die meganismes in die biologiese sintese van ribonukleiensuur en deoksi ribonukleiensuur Verenigde State Spanje1960 sNobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde 1960 s Jaar Naam Land Beweegrede1960 Sir Australie vir die ontdekking van verworwe immunologiese toleransie Sir Brasilie Verenigde Koninkryk1961 Verenigde State vir sy ontdekkings van die fisiese meganisme van stimulasie binne die koglea 1962 Francis Harry Compton Crick Verenigde Koninkryk vir hul ontdekkings rakende die molekulere struktuur van nukleiensure en die betekenis daarvan vir die oordrag van inligting in lewende materiaal Verenigde State Nieu Seeland Verenigde Koninkryk1963 Sir Australie vir hul ontdekkings rakende die ioniese meganismes wat betrokke is by opwekking en inhibisie in die perifere en sentrale gedeeltes van die senuweeselmembraan Sir Verenigde KoninkrykSir1964 Verenigde State vir hul ontdekkings rakende die meganisme en regulering van die cholesterol en vetsuurmetabolisme Wes Duitsland1965 Frankryk vir hul ontdekkings rakende genetiese beheer van ensiem en virussintese 1966 Verenigde State vir sy ontdekking van gewasbeinvloedende virusse vir sy ontdekkings rakende hormonale behandeling van prostaatkanker 1967 Finland Swede vir hul ontdekkings rakende die primere fisiologiese en chemiese visuele prosesse in die oog Verenigde State1968 vir hul interpretasie van die genetiese kode en die funksie daarvan in proteiensintese Indie Verenigde State Verenigde State1969 vir hul ontdekkings rakende die repliseringsmeganisme en die genetiese struktuur van virusse Italie Verenigde State1970 sNobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde 1970 s Jaar Naam Land Beweegrede1970 Verenigde State vir hul ontdekkings met betrekking tot die humorale oordraers in die senuweesterminale en die meganisme vir hulle stoor vrylating en inaktivering SwedeSir Verenigde Koninkryk1971 Verenigde State vir sy ontdekkings rakende die meganismes van die werking van hormone 1972 vir hul ontdekkings rakende die chemiese struktuur van teenliggaampies Verenigde Koninkryk1973 Wes Duitsland vir hul ontdekkings rakende organisasie en uitlating van individuele en sosiale gedragspatrone Konrad Lorenz Oostenryk Nederland1974 Belgie vir hul ontdekkings rakende die strukturele en funksionele organisasie van die sel Roemenie1975 Verenigde State vir hul ontdekkings rakende die interaksie tussen gewasvirusse en die genetiese materiaal van die sel Italie Verenigde State Verenigde State1976 vir hul ontdekkings rakende nuwe meganismes vir die oorsprong en verspreiding van aansteeklike siektes 1977 vir hul ontdekkings rakende die peptiedhormoonproduksie van die brein Kanada Pole Verenigde State Verenigde State vir die ontwikkeling van radioimmunoassays van peptiedhormone 1978 Switserland vir die ontdekking van beperkende ensieme en die toepassing daarvan op molekulere genetiese probleme Verenigde State1979 Allan M Cormack Suid Afrika vir die ontwikkeling van rekenaargesteunde tomografie Sir Verenigde Koninkryk1980 sNobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde 1980 s Jaar Naam Land Beweegrede1980 Venezuela vir hul ontdekkings rakende geneties bepaalde strukture op die seloppervlak wat immunologiese reaksies reguleer Frankryk Verenigde State1981 vir sy ontdekkings rakende die funksionele spesialisering van die serebrale hemisfere Kanada vir hul ontdekkings rakende inligtingverwerking in die visuele stelsel Swede1982 vir hul ontdekkings rakende prostaglandiene en verwante biologies aktiewe stowwe Sir Verenigde Koninkryk1983 Verenigde State vir haar ontdekking van mobiele genetiese elemente 1984 Denemarke vir teoriee rakende die spesifisiteit in ontwikkeling en beheer van die immuunstelsel en die ontdekking van die beginsel vir die produksie van monoklonale teenliggame Wes Duitsland Argentinie Verenigde Koninkryk1985 Verenigde State vir hul ontdekkings rakende die regulering van cholesterol metabolisme 1986 vir hul ontdekkings van groeifaktore Rita Levi Montalcini Italie1987 Japan vir sy ontdekking van die genetiese beginsel vir die generering van teenliggaamverskeidenheid 1988 Sir Verenigde Koninkryk vir hul ontdekkings van belangrike beginsels vir dwelmbehandeling Verenigde State1989 vir hul ontdekking van die sellulere oorsprong van retrovirale onkogene 1990 sNobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde 1990 s Jaar Naam Land Beweegrede1990 Verenigde State vir hul ontdekkings rakende orgaan en seloorplanting in die behandeling van menslike siektes 1991 Duitsland vir hul ontdekkings rakende die funksie van enkele ioonkanale in selle 1992 Switserland Verenigde State vir hul ontdekkings rakende omkeerbare proteien fosforilering as n biologiese reguleringsmeganisme Verenigde State1993 Sir Verenigde Koninkryk vir hul ontdekkings van gesplete gene Verenigde State1994 vir die ontdekking van G proteiene en die rol van hierdie proteiene in seintransduksie in selle 1995 vir hul ontdekkings rakende die genetiese beheer van vroee embrioniese ontwikkeling Duitsland Verenigde State1996 Australie vir hul ontdekkings rakende die spesifisiteit van die sel gemedieerde immuunverdediging Switserland1997 Verenigde State vir sy ontdekking van prione n nuwe biologiese beginsel van infeksie 1998 vir hul ontdekkings rakende stikstofmonoksied as n seinmolekule in die kardiovaskulere stelsel 1999 Duitsland Verenigde State vir die ontdekking dat proteiene intrinsieke seine het wat hul vervoer en lokalisering in die sel beheer 2000 sNobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde 2000 s Jaar Naam Land Beweegrede2000 Swede vir hul ontdekkings rakende seintransduksie in die senuweestelsel Verenigde State2001 vir hul ontdekkings van sleutelreguleerders van die selsiklus Sir Verenigde KoninkrykSir2002 Sydney Brenner Suid Afrika vir hul ontdekkings rakende genetiese regulering van orgaanontwikkeling en geprogrammeerde seldood Verenigde StateSir Verenigde Koninkryk2003 Verenigde State vir hul ontdekkings rakende magnetieseresonansiebeelding Sir Verenigde Koninkryk2004 Verenigde State vir hul ontdekkings van reukreseptore en die werking van die olfaktoriese stelsel 2005 Australie vir die ontdekking van die bakterie Helicobacter pylori en sy rol in gastritis en kroniese maagswere 2006 Verenigde State vir hul ontdekking van DNA inmenging geen stilering deur dubbelstring DNS 2007 vir hul ontdekkings van beginsels vir die bekendstelling van spesifieke geenveranderinge in muise deur die gebruik van embrio stamselle Sir Verenigde Koninkryk Verenigde State2008 Duitsland vir sy ontdekking van die menslike papillomavirus wat servikale kanker veroorsaak Frankryk vir hul ontdekking van die menslike immuniteitgebreksvirus Luc Montagnier2009 Verenigde State Australie vir die ontdekking van hoe chromosome beskerm word deur telomere en die ensiem telomerase Verenigde State2010 sNobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde 2010 s Jaar Naam Land Beweegrede2010 Sir Verenigde Koninkryk vir die ontwikkeling van in vitro bevrugting 2011 Verenigde State vir hul ontdekkings rakende die aktivering van aangebore immuniteit Frankryk Kanada vir sy ontdekking van die dendritiese sel en sy rol in adaptiewe immuniteit postuum toegeken 2012 Sir Verenigde Koninkryk vir die ontdekking dat volwasse selle ten doeleinde van pluripotensie herprogrammeer kan word Japan2013 Verenigde State vir hul ontdekkings van masjinerie wat vesikelverkeer reguleer n belangrike vervoerstelsel in ons selle Verenigde State Duitsland2014 Verenigde State Verenigde Koninkryk vir hul ontdekkings van selle wat n posisioneringstelsel in die brein vorm Noorwee2015 Ierland Verenigde State vir hul ontdekkings rakende n nuwe terapie teen infeksies wat veroorsaak word deur rondewurm parasiete Japan Volksrepubliek China vir haar ontdekkings rakende n nuwe terapie teen malaria 2016 Japan vir sy ontdekkings van meganismes vir outofagie 2017 Verenigde State vir hul ontdekkings van molekulere meganismes wat die sirkadiese ritme beheer 2018 vir hul ontdekking van kankerterapie deur inhibisie van negatiewe immuunregulering Japan2019 Verenigde Koninkryk vir hul ontdekkings van hoe selle suurstofvlakke in die bloed bespeur en hulle daarvolgens aanpas Verenigde State2020 sNobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde 2020 s Jaar Naam Land Beweegrede2020 Verenigde Koninkryk vir die ontdekking van die hepatitis C virus Verenigde State2021 Verenigde State vir die ontdekking van reseptore vir temperatuur en aanraking Verenigde State Libanon2022 Swede vir sy ontdekkings aangaande die genome van uitgestorwe hominiene en menslike evolusie 2023 Hongarye Verenigde State vir hul ontdekkings rakende nukleosiedbasismodifikasies wat die ontwikkeling van effektiewe bRNS entstowwe teen Covid 19 moontlik gemaak het Verenigde StateSien ookNobelprys vir Chemie Nobelprys vir Ekonomiese Wetenskappe Nobelprys vir fisika Nobelprys vir Letterkunde Nobelprys vir VredeVerwysings en Nomination and selection of Medicine Laureates Nobelprize org Nobel Media 2023 2 Oktober 2023 vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2020 Besoek op 2 Oktober 2023 en All Nobel Laureates in Physiology or Medicine Nobelprize org vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020 Besoek op 2 Oktober 2023 en Nobel Prize Awarded Women Nobelprize org Nobel Media 2023 2 Oktober 2023 vanaf die oorspronklike op 6 November 2018 Besoek op 2 Oktober 2023 en Nobel Laureates Facts Nobelprize org 2 Oktober 2023 vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2020 Besoek op 2 Oktober 2023 en The Nobel Prize in Physiology or Medicine 2023 Nobelprize org Nobel Media 2023 2 Oktober 2023 Besoek op 2 Oktober 2023 en The Nobel Prize Amounts PDF Nobelprize org Besoek op 5 Oktober 2020 dooie skakel en The Nobel Prize in Physiology or Medicine 1901 vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020 Besoek op 2 Oktober 2023 en The Nobel Prize in Physiology or Medicine 1902 vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020 Besoek op 2 Oktober 2023 en The Nobel Prize in Physiology or Medicine 1903 vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020 Besoek op 2 Oktober 2023 en The Nobel Prize in Physiology or Medicine 1904 vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020 Besoek op 2 Oktober 2023 en The Nobel Prize in Physiology or Medicine 1905 vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020 Besoek op 2 Oktober 2023 en The Nobel Prize in Physiology or Medicine 1906 vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020 Besoek op 2 Oktober 2023 en The Nobel Prize in Physiology or Medicine 1907 vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020 Besoek op 2 Oktober 2023 en The Nobel Prize in Physiology or Medicine 1908 vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020 Besoek op 2 Oktober 2023 en The Nobel Prize in Physiology or Medicine 1909 vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020 Besoek op 2 Oktober 2023 en The Nobel Prize in Physiology or Medicine 1910 vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020 Besoek op 2 Oktober 2023 en The Nobel Prize in Physiology or Medicine 1911 vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020 Besoek op 2 Oktober 2023 en The Nobel Prize in Physiology or Medicine 1912 vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020 Besoek op 2 Oktober 2023 en The Nobel Prize in Physiology or Medicine 1913 vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020 Besoek op 2 Oktober 2023 en The Nobel Prize in Physiology or Medicine 1914 vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020 Besoek op 2 Oktober 2023 en The Nobel Prize in Physiology or Medicine 1919 vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020 Besoek op 2 Oktober 2023 en The Nobel Prize in Physiology or Medicine 1920 vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020 Besoek op 2 Oktober 2023 en The Nobel Prize in Physiology or Medicine 1922 vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020 Besoek op 2 Oktober 2023 en The Nobel Prize in Physiology or Medicine 1923 vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020 Besoek op 2 Oktober 2023 en The Nobel Prize in Physiology or Medicine 1924 vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020 Besoek op 2 Oktober 2023 en The Nobel Prize in Physiology or Medicine 1926 vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020 Besoek op 2 Oktober 2023 en The Nobel Prize in Physiology or Medicine 1927 vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020 Besoek op 2 Oktober 2023 en The Nobel Prize in Physiology or Medicine 1928 vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020 Besoek op 2 Oktober 2023 en The Nobel Prize in Physiology or Medicine 1929 vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020 Besoek op 2 Oktober 2023 en The Nobel Prize in Physiology or Medicine 1930 vanaf die oorspronklike op 23 Mei 2020 Besoek op 2 Oktober 2023 span, wikipedia, wiki, boek, boeke, biblioteek, artikel, lees, aflaai, gratis, gratis aflaai, mp3, video, mp4, 3gp, jpg, jpeg, gif, png, prentjie, musiek, liedjie, film, boek, speletjie, speletjies, selfoon, telefoon, Android, iOS, Apple, Samsung, iPhone, Xiomi, Xiaomi, Redmi, Honor, Oppo, Nokia, Sonya, MI, PC, Web, Rekenaar
Top